Liriekeraai...Hoe maak mens?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Beeld van God.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Identifiseer die Liggaam.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

Liriekeraai...Hoe maak mens? So maak mens.... Elke skyfie bevat `n reël of reëls uit die Psalms of Skrifberyming in die Psalmboek. Hierdie reël of reëls kan uit enige vers van `n betrokke Psalm of Skrifberyming kom. Identifiseer die Psalm of Skrifberyming en jou span kry `n punt. Sing hierdie Psalm of Skrifberyming en jou span kry 1 bonus punt!

Liriekeraai “U het, o HEER, wat troon oor alle dinge, uit kindertaal en stem van suigelinge u mag gegrond, sodat die mens moet swyg wat, hoog van hart, uit wraakbegeerte dreig.” Psalm 8

Liriekeraai “Geseënd sy bo alle dinge Die eewge God en Vader! Hy het in die hemel seëninge vir ons in Christus toeberei...” Skrifberyming 1-1/24

Liriekeraai “Wat leef in water en op land verwag hul spyse uit u hand. Ontsluit u dit, hul word verkwik; hou U dit toe, hul word verskrik;” Psalm 104

“Laat ons met ontsag Hom noem, in ons lied die Here roem.” Psalm 110 Liriekeraai “Laat ons met ontsag Hom noem, in ons lied die Here roem.” Psalm 110

Liriekeraai “U Naam, o Heer, so hoog in heerlikheid, wil ek verhef vir ewig en altyd; U Koningseer wat alle krone oorstraal, Wil ek verhoog in onvermoeide taal.” Psalm 145

Liriekeraai “Wie’s die man wat hier benede In Gods vrees sy weg wil gaan? God sal self sy wank’le skrede Voortlei in die regte baan. Al wat goed is, sal Gods hand hom in stilheid laat verwerwe; En die lank beloofde land sal sy nageslag beërwe.” Psalm 25

Liriekeraai “...Wees wys en dapper, sterk en moedig, Steeds toegewy aan God se werk, Standvastig, onbeweeglik sterk, Vol ywer, altyd meer oorvloedig-” Skrifberyming 14-1

Liriekeraai “Die mossie vind `n huis, o Heer, die swaeltjies lê in nessies neer; en ek vind rus by u altare, waar U vir my `n woning maak en U, my Koning, my bewaak...” Psalm 84

Liriekeraai “Ere aan God, ere aan God in die hoogste, in die hoogste, in die hoogste! Vrede op aarde, vrede op aarde in die mense `n welbehae.” Skrifberyming 4-6

Liriekeraai “Laat Sions berg weerklink van vreug! Laat Juda’s dogters hul verheug, omdat Gods oordeel hul verbly het – dié oordeel wat sy volk bevry het...” Psalm 48

Liriekeraai “Daar sal in dié heiligdom niemand wat die kwaad bedrywe, ooit of immer binnekom. Hul van wie die naam geskrywe in die Lewensboek sal staan, hulle sal daar binnegaan” Skrifberyming 18-7/45

Liriekeraai Psalm 119 “Salig wie in hul opregtheid wandel in die Heer se wet, wie Hom soek van ganser harte en op sy getuig’nis let. Salig dié wat in hul wandel nie op onregspaaie gaan, maar wil wandel op die weë in Gods wet vir hul gebaan.” Psalm 119

Liriekeraai “Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart. Heerlik bely ons, vry-uit getuig ons: U is vir ewig God en Heer.” Skrifberyming 12-3