Ou testament Hoofstuk 10 die uittog
God verlos / volk moet dit aanvaar Moses en Aäron besoek Farao Optrede teen Farao toon God se almag Moses teen towenaars = God teen bose magte Versoek aan Farao? Drie dagreise in woestyn om te offer Weier: maak arbeid swaarder Farao se reaksie? Verbitterd teen Moses en Aäron Volk se reaksie? God verlos / volk moet dit aanvaar God versterk Moses
Tien Plae 1 Water in bloed (Towenaars herhaal / Farao verhard) 2 Paddas (Towenaars herhaal / Farao verhard) 3 Muggies (Towenaars erken vinger van God 4 Steekvlieë (Nie oor Israel / Volk mag in Egipte offer) 5 Pes onder vee (Tref vee van die Egiptenare) 6 Swere op mense en diere (Tas ook towenaars aan) 7 Hael en weerlig (Farao erken fout, maar bly verhard) 8 Sprinkane 9 Donker (Volk mag trek / Vee moet agterbly / Moses weier) 10 Eersgeborenes sterf (God doen alles self / Volk mag trek)
Pasga word ingestel Teken van bewaring Fees van “verbygaan” (jaarliks) Teken van bewaring Elke gesin slag lam – Bloed aan kosyne God gaan by hulle huise verby
“Verderf” Paaslam en ongesuurde brood Lam heel / geen bene gebreek Brood sonder suurdeeg + kruie = herdenk verdrukking “Verderf” Klere / Skoene / Kierie = “Gereed om te gaan” Betekenis: Bloed van paaslam – Bloed van Christus D.w.s. versoening en verlossing
Israeliete trek Egiptenare se oudstes sterf Farao laat Israel trek Gebalsemde liggaam van Josef gaan saam God vooruit: Wolkkolom en vuurkolom
Berge Volk Rietsee Rooi See Israel in moeilikheid (Eks 13 : 17 – 18 : 27) Trek suid na woestyn Sur (nie kortpad na Kanaän) Israel in moeilikheid Berge Rietsee Volk Farao en soldate
God triomfeer ! Loflied God red Volk bid tot God, maar verwyt Moses (Daarna dikwels gekla) Moses: “Die HERE sal vir julle veg” God beveel Moses: “Kloof die see oop” Oostewind dryf water weg / volk trek deur Water vloei weer terug / Egiptenare verdrink God triomfeer ! Loflied
Einde Hoofstuk 10