Kerkverband 3.4 Kerkverband
Hand 11: Barnabas na Tarsus Paulus moet kom help in Antiochië Hand 13: Gemeente stuur Barnabas en Paulus Hand 15: Onderskei saam in Jerusalem- gaan lewer brief af
1 Kor 16: Finansiële hulp 2 Kor 8: Finansiële hulp Brief aan die Efesiërs = omsendskrywe NT teken net een kerk met ’n sterk onderlinge verbondenheid.
Die kerk is die uitgeroepenes van God = die heliges, afgesonderdes Die kerk leef in sy gemeentes Ekklesia completa et incompleta Selfstandig, maar nooit onafhanklik Syn-odos = gemeentes saam op weg
Kerk is die huisgesin van God Kerk is die liggaam van Christus Kerk is die volk van God Kerk is die bruid van Christus
Wêreldraad van Kerke
Kerkeenheid en die Tussen-orde
Algemene Sinode Moderamen
Missionaliteit Oostelike Sinode se netwerke in plaaslike gemeenskappe Geen fokus op gemeenskap/ markplein getuienis sonder ekumeniese verbondenheid Belangrikste netwerk in die gemeenskap - susterskerke en ekumeniese kerk
Moderamen na Algemene Sinode 2015 Twee priroriteite Missionale Transformasie Kerkverband
deelnemende besluitneming Strukture van die Kerk Vestig ’n kultuur van deelnemende besluitneming
Eenheid en verskeidenheid
Algemene Sinode Missionale funksie: Getuienis op (inter)nasionale vlak Besinning Beleid Bedinging Bemiddeling Beliggaming
Arbeidskrisis in die landbou: 2012
Vier kerke saam twv geregtigheid vir almal
#Feesmustfall
Gesprek oor ekonomie
2. Kerkverband in die NG Kerk Skryf ’n missionale kerkorde d.w.s nuutgedink oor identiteit verkondiging vergaderings & onderskeiding deelnemende besluitneming ampte en leierskap lidmaatskap aanbidding en sakramente
Deelnemende besluitneming Ratifikasie (veto’s) Besluit om ’n kultuur van raadpleging te ontwikkel
Samestelling vd Algemene Sinode Synodus plena Synodus contracta Vergroot
Tafeltent: Vraag 1: Vertel vir mekaar verhale waar ’n verhouding met ’n ander denominasie getuienis- moontlikhede ontsluit het.
Vraag 2: Watter moontlikhede en geleenthede is daar in jou plaaslike konteks om met ander denominasies sinvol saam te werk en te getuig?
Vraag 3: Hoe dink jy kan die algemene sinode meer deelnemend besluite neem?