DRAMA: KABV-VEREISTES

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Lees en Kyk Letterkunde
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
Dowe Kultuur.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SPRING: OORSIG.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Die Evangelie Vanaf Patmos
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Afhanklikheid van God.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

DRAMA: KABV-VEREISTES Verwys na p. 26-27 in die KABV vir Afrikaans Huistaal. Drama handel oor woorde, taal, handeling, interaksie tussen karakters, beweging, gesigsuitdrukkings, lyftaal, stem, lig/donker. Dit moet opgevoer kan word. Daar is kykers (TV, rolprent, verhoog) of luisteraars (radio). Verbeelding is baie belangrik (veral by die radiodrama). Aspekte om te onderrig: karakterisering, verteller, tema en boodskap, agtergrond, tyd en ruimte, dramatiese struktuur, toon en stemming, toneelaanwysings/neweteks en dramatiese ironie.

KENMERKE VAN DIE RADIODRAMA Eenbedryf: eendimensionele, eenrigtingmedium Word slegs ouditief waargeneem. Daarom is byklanke en geluide nodig om ruimtes en stemming vir die luisteraar te suggereer. Dialoog (hoofteks) tussen die rolspelers is die hoofelement. Omdat die luisteraar nie kan sién wat gedoen word nie (handeling) en net lúister, word alle handeling deur die dialoog tussen rolspelers (karakters) en deur byklanke gesuggereer. Stemtoon en stembuigings is baie belangrik. Tyd- en ruimtespronge kan maklik ingewerk word, Die luisteraar speel ‘n aktiewe rol – moet dekor (bv. meubels), rekwisiete (los items) en uiterlike voorkoms van karakters (bv. kleredrag en gesigsuitdrukkings) op kreatiewe wyse visualiseer. Neweteks/toneel- en verhoogaanwysings – word kursief en tussen hakies geplaas. Dit dien as instruksies aan spelers en moet ouditief waargeneem kan word.

DRAMATIESE STRUKTUUR UITERLIKE BOU Uiterlike bou is die verdeling in bedrywe of tonele. Daar is een hooftema en een spanningslyn. Beperkte aantal karakters. Daar is nie werklik ruimte vir karakter- ontwikkeling nie; net openbaring van karaktereienskappe en karakterverandering. Dialoog is kompak en gekonsentreerd; direk afgespits op die gebeure. Intrige (storielyn) is die volgorde of struktuur waarin gebeurtenisse mekaar opvolg. Oorsaak en gevolg – dit wat aanleiding gee tot bepaalde gebeure, wat uiteindelik tot die klimaks en ontknoping lei.

DRAMATIESE STRUKTUUR INNERLIKE BOU Eksposisie/uiteensetting: die dialoog en handeling word gebruik om die karakters bekend te stel, tyd en ruimte te plaas en moontlike botsing/konflik uit te beeld. Motoriese moment: dié gebeurtenis wat verdere handelinge aan die gang sit/aktiveer. Die spanningslyn verhoog nou. Ontwikkelingsfase: die handeling word verder gevoer. Krisisfase a.g.v konflik Klimaks/hoogtepunt: konflik kom tot ‘n punt. Daar is ‘n wending – ‘n probleem word opgelos, ‘n oorwinning word behaal of daar word ‘n bepalende keuse gemaak. Ontknoping/afloop: ‘n duidelike afname in die spanning

EN … Dramatiese doelstelling: hou gewoonlik verband met die tema van die drama. Dit verwys na die spesifieke reaksie wat die dramaturg wil ontlok. Tema: die sentrale gedagte/idee wat die teks as ‘n geheel bind. Dit kan gewoonlik as een woord gegee word; dit kan tot verskeie boodskappe aanleiding gee. Boodskap: spruit voort uit die tema; bepaalde faset van die tema; meer spesifiek, daarom ook breër/wyer geformuleer; kan ook ‘n les wees. Dramatiese ironie: ‘n vorm van kontras; die karakter is salig onbewus van die ware toedrag van sake, terwyl die leser/luisteraar/toeskouer weet wat werklik plaasvind. Titel: voorspelling vs werklike betekenis

Die Testament Inhoud in ‘n neutedop Oom Josef sterf as ‘n welvarende man. Hy bemaak sy besittings aan Herman, Katinka en Zenobia Rousseau, en sy getroue huishoudster en voorman. Die Rousseau-gesin word deur die prokureur, Gideon Hansen, na sy kantoor ontbied vir die voorlees van oom Josef se testament. Dis wel Gideon Hansen wat in lewe die testament voorlees, maar daar is ‘n oorgang na oom Josef asof hy dit in sy eie stem voorlees. Die testament is nie ‘n ”gewone” testament nie. Daar is 9 voorwaardes/bepalings waaraan die gesin moet voldoen alvorens hulle hul erfporsie mag ontvang. Party van die voorwaardes is op die hele gesin van toepassing, terwyl ander vir individuele gesinslede geld. Terwyl die Rousseau’s deur oom Josef se voorwaardes werk, raak hulle geheg aan die plaas en begin met nuwe oë na dinge kyk. Nadat hulle oom Josef se seun, Jans, se brief aan sy pa gelees het, verstaan hulle waarom oom Josef die voorwaardes gestel het. Die Rousseau’s verloor byna hul erfporsie omdat hulle nie eerlik was oor die kontantgeld wat hulle op verskillende tye en op verskillende plekke in die huis gekry het nie. Zenobia word kamtig ontvoer. Haar ouers is bereid om alles prys te gee om haar veilig terug te kry. Die veranderde Herman, Katinka en Zenobia kry uiteindelik hul erfporsie. Oom Josef het selfs bepaal dat Zenobia vir 3 maande lank net met Gideon mag uitgaan!