JAPAN
Kom ons sing
HOOFSTAD: TOKYO
TAAL: JAPANEES hallo – “konnichi wa” (uitspraak: kon-nietchie-wâ)
200 VULKANE 60 AKTIEF ± 1500 AARDBEWINGS
VIERKANTIGE WAATLEMOENE ± 50 000 MENSE IS OUER AS 100 JAAR Meer diere as mense
Onderwysers en kinders maak saam die klaskamers en skool skoon Kat-kafee Eiland vol hase Onderwysers en kinders maak saam die klaskamers en skool skoon
ONBESKOF OM TE "TIP” MENSE WAT DAAR BLY McRefugees
Verskillende soorte “martial arts” Tradisionele huise word van hout gebou
Rys Sushi
Tradisionele rok = “kimono”
“Shichi-Go-San”-fees “Sewe-vyf-drie”-fees
Kersiebloeisels
1 van Kernwaardes: Lojaliteit Minder as 1% Christene 1 van Kernwaardes: Lojaliteit Mag nie godsdiens verraai nie Hulle dra kruise as mode item en nie omdat die kruis vir hulle enigiets oor Christus simboliseer nie
Gereelde natuurrampe, veral na 2011 se aardbewing en tsunami Wys niks emosie nie Gereelde natuurrampe, veral na 2011 se aardbewing en tsunami Meer oop vir die Goeie Nuus
Voel alleen en geïssoleerd