2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Leesbegrip.
Verkleinwoorde.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Internasionale Moedertaal dag!
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
Blind date Moontlike antwoorde:.
Algemene Sinode Dagwyding
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese 13 Mei 2018.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15
Hartlik welkom in die Erediens!
17. En die wenner is Konings 18.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
2010 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Hartlik welkom in die Erediens!
Stasie 1.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Vokale, konsonante en diftonge
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Soek na woorde wat met ‘n v begin. Skryf hulle neer. 3 Sorteer jou v-woorde: Bv. vinnige goed, diere, vrugte, ver-, vlieënde dinge… 4 5 6 7 8 9 Moedersdag. Lees jou f-woorde vir ‘n maat. Kies 3 woorde. Verduidelik wat dit beteken. Soek na woorde wat met ‘n f begin. Skryf hulle neer. Skryf soveel woorde as moontlik neer wat met ‘n f eindig. 10 11 12 Soek woorde in ou tydskrifopskrifte wat met ‘n be-, ge- of ver- begin. Plak hulle in jou boek. 13 Maak sinne met 2 be-, 2 ge- en 2 ver- woorde. Ruil jou boek met ‘n maat. Lees mekaar se sinne. 14 15 16 Hoeveel woorde ken jy wat ‘n ng-klank in het? Vra vir Mamma en Pappa om te help met jou lysie. 17 Skryf ‘n storie met jou ng-woorde daarin. Wat van ‘n storie oor ‘n lang slang met ‘n kring op sy wang? 18 Soek nk-woorde in ou tydskrifte of koerante. Vertel jou maat wat die woorde beteken. 19 Stal al die ng-stories uit. Lees jou maats se stories. 20 Skryf ‘n rympie met enige nk-woorde. Lees dit vir Juffrou. 21 22 23 Hoeveel rm en lm woorde kan jy kry? 24 Dink aan 5 woorde wat op f eindig en wat ‘n -we in die meervoude kry. Maak ‘n lysie. 25 Dink aan 8 KVK*-woorde wat in meervoude kan verander. Kan jy die meervoude skryf? 26 Dink aan 8 woorde wat ‘n s in die meervoude kry. Kan jy sinne met die woorde skryf? 27 28 29 KVK*-woorde = Konsonant, Vokaal, Konsonant of Medeklinker, Klinker, Medeklinker Bv. kat - katte 30 Maak spogsinne met jou rm en lm woorde. Lees al jou meervoudsinne. 31