Kopiereg.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Onderwerp 3 Goedere en dienste
Ongelykheid en armoede
Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Rekenaar Virusse.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
MA.
`n Kerk in aksie teen armoede
REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kopiereg

Wat is Kopiereg? Kopiereg gee eksklusiewe reg “ownership” aan ‘n persoon wat ‘n oorspronklike werk geskep het. Hierdie regte word deur die wet beskerm en maak dit dus onwettig om enige kopie materiaal te her-produseer, sonder die toestemming van die eienaar. Miljoene Rande word jaarliks verloor deur die onwettige kopieë en verspreiding van sagteware, spelletjies en media.

Tipes Sagteware “Freeware” “Shareware” “Demos” Hierdie Sagteware het nie enige beperkinge nie en mag gratis gekopieer en versprei word. “Shareware” Hierdie sagteware het wel beperkinge. “Shareware” is nie gratis nie, maar sagteware wat oor ‘n proef-tydperk gebruik kan word, (gewoonlik 30 dae) vir die oorweging om dit te koop. “Demos” “Shareware” en “Demos” is baie dieselfde en dit is soms moeilik om te onderskei tussen die twee. “Demo” programme het gewoonlik nie al die funksies van die oorspronklike program nie maar word ten volle funksioneel na die aankoop daarvan.

Oorspronglike Sagteware Met die aankoop van sagteware word die verbruiker deel van die EULA ( End User Licence Agreement), wat seker reëls bepaal vir die besit van die sagteware: Slegs een kopie van die oorspronklike program mag gemaak word, maar net vir “backup” doeleindes. Geen kopieë mag versprei word nie. Oorspronklike sagteware mag net op die (lisensie houer) se rekenaar geïnstalleer wees.

Die wetgewing van Programme As jy twyfel of jou sagteware die oorspronklike (Authentic) is, vat dit liewers terug na die verskaffer en vra jou geld terug. Sagteware mag nie verkoop word. Kopieë van sagteware mag nie versprei word nie.

Ten Slotte “Piracy” is ’n groot probleem in die rekenaar en media bedryf. Wanneer onwettige kopieë van sagteware en media gemaak word, is dit so goed soos steel. Kom ons respekteer die skrywers wat hard gewerk het om hierdie produkte te skryf en werk saam om “Piracy” te beveg.

Die Einde