Formele brief aan die pers

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Briefconventies 6 januari 2014
Advertisements

SCHRIJVEN 1.5 ZAKELIJKE EN PERSOONLIJKE BRIEF. VERSCHILLEN ZAKELIJKE BRIEF Officiële brief Verzoek Klacht Mededeling Gericht aan een persoon die je niet.
SCHRIJVEN ZAKELIJKE BRIEF. WAT GA JE LEREN? Wat een zakelijke brief is. Hoe een zakelijke brief is ingedeeld: briefconventies. Hoe je een zakelijke brief.
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
VAKBONDE TERME.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
Webregistrasie.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
BOEKRESENSIE.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
Een brief schrijven.
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Doel van deze les: Een brief schrijven op een officiële manier.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Formele brief aan die pers Die brief word aan die pers (koerant, tydskrif) geskryf om ’n grief te lug of ’n standpunt te stel.

Posbus 28 Lydenburg 1120 Datum Die Redakteur Die Beeld Posbus 14 Johannesburg 2000 Meneer / Geagte mnr./ mnr. Du Plessis OUTISTIESE KINDERS VERDIEN RESPEK Die brief aan die pers word geskryf om standpunt in te neem of ’n grief te lug Jou brief kan ’n reaksie op ’n artikel in ’n tydskrif, koerant of lesersbrief wees. Die inleidings sin moet treffend wees en dadelik die leser se aandag trek. Die saak waaroor die brief handel moet dadelik gestel word. Die saak moet objektief gestel word. Argumente word logies en beredenerend gestel, sonder om emosioneel te raak. Dis bloot ’n geleentheid om ’n saak te stel. Die koerant kan nie die probleem oplos nie. Die taal, toon en register is formeel. Geen mooiskrywery nie.

Die gemeenskap se begrip oor outistiese kinders moet verander word! Die uwe WRM Sempe OF Will Sempe AS ’n SKUILNAAM GEBRUIK WORD, IS DIE AFSLUITING VAN DIE BRIEF SOOS VOLG : ’n Medewerker --------------------------------------------------------------------------------------------- _________________________________________________________

Wenke Die formaat van die brief moet korrek wees: adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif / doel, paragrawe, afsluiting. • Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm. • Daar word nie ’n reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie. • Die datum word voluit geskryf: 2 Mei 2011 • ’n Reël word tussen die adres van die sender en die dag-, week- of maandblad oopgelaat. • Die adres van die dag-, week- en maandblad word links in blokvorm geskryf. • ’n Reël word tussen die adres van die ontvanger en die aanhef van die brief oopgelaat. • Geen leestekens word in die adresse gebruik nie. • Die brief aan die pers word altyd aan die redakteur gerig. • Die doel van die brief word in hoofletters geskryf OF dit kan in kleinletters geskryf en dan onderstreep word. Dit moet die essensie van die brief saamvat. • Sluit af met ‘n treffende slotparagraaf, soos in ‘n toespraak • Die brief word afgesluit met “Die uwe” • Geen leestekens word na “Die uwe “gebruik nie. • Die brief sal net gepubliseer word as die sender se regte naam en volledige adres gegee word. • Wanneer ’n skuilnaam gebruik word, word dit eerste aangebring en dan die sender se regte naam en handtekening. • Let op die streep wat onder die skuilnaam getrek word.