WOORDE MET HOOFLETTERS Reëls oor hooflettergebruik
Die man loop… Sal jy asseblief…. Ek hou van …. Jy moet die… aan die begin van sinne Die man loop… Sal jy asseblief…. Ek hou van …. Jy moet die…
Eiename Yamkela Rondebosch. Europa Bybel Omo
‘n Goeie man het eendag… ‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolg deur ‘n hoofletter ‘n Nuwe boek…… ‘n Paar jaar gelede… ‘n Vrou het beweer… ‘n Goeie man het eendag…
Die name van bevolkingsgroepe en lede van sulke groepe Europeërs Vendas Suid-Afrikaner Engelsman Namibiërs
die name van wette die Kinderwet die Skolewet
of aardryksundige name Geografiese of aardryksundige name Hartebeespoortdan Stille Oseaan Weskus Oos-Kaap Hoëveld
Name van sterrestelsels en hemelliggame Neptunus Mars Die Melkweg Die Suiderkruis
Du Plessis De Jager De Villiers P. de Jager N. du Plessis Elke deel van vanne wat uit twee losgeskrewe dele bestaan Du Plessis De Jager De Villiers As die van egter deur ‘n voornaam gevolg word, lyk dit so: P. de Jager N. du Plessis A. de Villiers
Woorde wat vas geskryf word englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com
Met ‘n eienaam en ‘n ander s.nw Van 2 of meer s.nwe. Speelpark skoolskoen Met ‘n eienaam en ‘n ander s.nw Mooirivierpark Lotusweg Samestellings
Met –kant as die tweede gedeelte Onderkant bokant Tussen ‘n bywoord en toe Soontoe Boontoe ondertoe Samestellings
ONTHOU EGTER englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com
Selfstandige naamwoorde + ‘toe’ is Onthou: huis toe; kerk toe; werk toe Selfstandige naamwoorde + ‘toe’ is ALTYD twee woorde!! englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com