De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Woordsoorte… ag nee!.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Woordsoorte… ag nee!."— Transcript van de presentatie:

1 Woordsoorte… ag nee!

2 Kom ons haal die woordsoorte uit die... Klerekas!!

3 Rokke = selfstandige naamwoorde Hangers = lidwoorde

4 Byvoeglike naamwoorde:
die JUWELE van die taal!

5 T-hemde: voornaamwoorde
(...vervang die rokke/ selfstandige naamwoorde)

6 Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is
Grimering = voorsetsels Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is

7 Telwoorde (sportklere) Hooftelwoorde Rangtelwoorde een agthonderd...
eerste veertiende

8 Swemklere = Tussenwerpsels
AITSA!! Hierts! Sjoe! Eina!!

9 Rekkies, haarlinte, kam…
= VOEGWOORDE EN WANT MAAR OMDAT...

10 Skoene = werkwoorde 3 soorte ...

11 1. Selfstandige werkwoorde
Hulle kan op hulle EIE “staan”

12 HELP die selfstandige werkwoorde
2. Hulpwerkwoorde HELP die selfstandige werkwoorde

13 Koppelwerkwoorde maak sinsdele “vas”
word is lyk blyk skyn heet voorkom...

14 Kouse & sokkies = BYWOORDE Plek Tyd Wyse Modaliteit Graad

15 Geskep deur: Danielle Heyns


Download ppt "Woordsoorte… ag nee!."

Verwante presentaties


Ads door Google