Tydens die Ballingskap en daarna

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Bybel Ongelukke.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel: Wat is die Konneksie?
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
BYBEL BRAINTEASERS.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Druk (Click) om voort te gaan
Algemene Sinode Dagwyding
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus.
Algemene feite oor sout
Bybel Would you rather.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Would you rather.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Vrugte van die Gees.
Ou Testament Naam Speletjie.
Bybel Would you rather.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

Tydens die Ballingskap en daarna Ou testament Hoofstuk 22 Tydens die Ballingskap en daarna

Daniël en vriende Daniël (Beltsasar) Gananja (Sadrag) Misael (Mesag) Asarja (Abednego) Doen diens in paleis Moes vergeet van eie land en godsdiens Weier koning se kos = gehoorsaam aan die Here (Word vet op eie kos!)

Daniël en vriende in hoë poste Droomuitlegger Koning droom – weet nie wat nie Sy eie wyse manne “stom” Daniël beskryf droom en lê uit Beeld met verskillende metale en kleivoete Klip stamp beeld stukkend “Val van Babel” Daniël en vriende in hoë poste

Vuuroond Eie gode Heidene verstaan nie konsep van “een Godsdiens” Nebukadneser bou groot beeld Almal moet buig Daniël en vriende weier Vuuroond God beskerm ! Nebukadneser verskrik

Nebukadneser weer verneder Droom: Hoë boom – Engel beveel : Kap af Bande van yster en brons om stam Betekenis: Nebukadneser sal mag verloor Word kranksinnig vir sewe tydperke

Erken en prys God Geen bekering Spog oor eie grootheid / bou van Babel Stem uit Hemel: Koningskap weggeneem Word soos dier Eet gras Kom weer reg Erken en prys God

Val van Babel Belsasar geen eerbied vir God Groot ete: Hand teen muur “Getel, getel, geweeg, verdeel” Daniël lê skrif uit – bevorder tot 3de rang

Belsasar se dood Deur Perse doodgemaak Darius volg op (Stel Daniël as minister aan) Amptenare afgunstig Konkel met “wet” oor aanbidding van koning Leeukuil : God toon sy Almag Baie ander profesieë in boek dui op God se hand in wêreldgeskiedenis

Jode tuis in Babel Nebukadneser wou nie volk se kultuur vernietig nie Baie bannelinge kry poste Ballingskap duur 70 jaar – God dink aan volk

Terugkeer van Jode Kores (Persiese koning) neem oor Stuur Jode terug (God gryp in) 50 000 gaan terug – Serubbabel lei Heilige voorwerpe gaan saam In Jerusalem - Jesua hoof van priesters Bou altaar Vier huttefees in eie land Later nog Jode terug – Esra lei

Bou tempel Twee jaar na terugkeer Samaritane bied hulp aan – Jode weier Maak Jode verdag by Persiese koning – Werk staak vir 15 jaar! God laat voortgaan (Haggai en Sagaria) Dokumente met Kores se toestemming opgespoor

God sorg vir volk Jerusalem moet herbou word – Samaritane vertraag werk Persiese koning stuur Nehemia terug om te gaan help Weerstand deur omliggende volke (Tobija, Sanballat, Gesem) Nehemia gaan egter voort

Heidense gewoontes Esra werk om wet te herstel Baie heidense gewoontes sluip in (weens vermenging met vreemde volke) Esra stuur vreemde vroue terug en lees wet voor Nehemia terug na Persiese koning - kom egter terug Volk verval weer

Priesters en Leviete Terug in amp Ontheiliging van Sabbat beveg Vreemde vroue weggestuur

Einde Hoofstuk 22