Bybel Ongelukke
Instruksie Kyk aan hoeveel ongelukke in die Bybel julle kan dink
1) Jakob se heupbeen is uit lit geslaan deur ‘n Engel Genesis 32:24, 25
2)Bileam se voet is teen ‘n deur ‘n donkie teen ‘n muur gedruk Numeri 22:25
3) Koning Abimeleg is deur ‘n vrou met ‘n meulsteun doodgegooi 2 Samuel 11:21
4) Koning Salomo moes uitspraak lewer oor ‘n saak waar ‘n vrou haar baba doogelê het
5) Mefiboset, ‘n 5 jarige seun was lam nadat sy oppasser hom laat val het 2 Samuel 4:4
6) Job se 10 kinders is dood nadat die gebou waarin hulle was op hulle ingeval het
7) Absalom se hare het in ‘n terpentynboom vasgehaak 2 Samuel 18:9
8) Eli het sy nek gebreek toe hy van sy stoel afval het 1 Samuel 4:13, 18
9) Paulus is deur ‘n slang gebyt toe hy hout op die vuur gegooi het Hand 28:3