DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE Opleiding van Leieronderwysers VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014
SUMMATIEWE ASSESSERING Assessering van leer Die hoofdoel is om die aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen
STAP 1: BEGIN MET DIE INHOUD, KONSEPTE & VAARDIGHEDE IN DIE ONDERWERPE
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL Oorweeg die volgende: aantal afdelings wat behandel moet word aantal vrae per afdeling kognitiewe vlakke wat in elke vraag behandel moet word die moeilikheidsgraad in elke afdeling aantal punte toegeken per afdeling
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL VOORBEELD: Verdeel die vraestel in twee of meer afdelings, bv. Afdeling A: veelkeusevrae, pas A by B, kort vrae, vul die ontbrekende woord in, ens. – vrae oor basiese kennis Afdeling B: kontekstuele en/of kort opstel – leerders moet hul begrip van beginsels demonstreer Afdeling C: vrae oor probleemoplossing en/of praktiese toepassing – leerders moet hulle vaardigheid in praktiese tegnieke en hulle vermoë om te redeneer demonstreer
RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL AFDELINGS VRAAG-NOMMER KUNS-VORM & ONDER-WERP KOGNITIEWE VLAK PUNTE TOTALE
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE WAAROM? Om voorsiening te maak vir verskillende leerstyle, veelvuldige intelligensies, verskillende kognitiewe vlakke en verskillende moeilikheidsgrade. Om leerders in staat te stel om verskillende bevoegdhede en vaardighede te demonstreer. ’n Gebrek aan variasie kan sommige leerders bevoordeel en ander leerders benadeel.
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE Verseker ’n verskeidenheid tipe vrae wat geskik is vir die inhoud en vaardighede wat geassesseer word: Vrae vir feitlike herroeping Kontekstuele vrae – visueel, ouditief en geskrewe tekste Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek) Vrae oor praktiese toepassing Vrae oor kritiese evaluering Visuele vrae Geslote vrae Oop vrae Vrae oor probleemoplossing Kreatiewe, verkennende vrae Uitdagende vrae Scenarios in die werklike lewe
STAP 3: DINKSKRUM OOR VERSKILLENDE SOORTE VRAE Datarespons / Feitlike herroeping – verwag eenvoudige, reguit antwoorde gebaseer op ooglopende feite en bewustheid. Saamlopende vrae – verwag antwoorde binne ’n reeks aanvaarbare akkuraatheid – kan op verskillende kognitiewe vlakke wees. Oop / Uiteenlopende vrae – laat verkenning van verskillende roetes toe en kom met verskillende variasies en alternatiewe antwoorde vorendag. Probleemoplossing / Kreatief / Scenarios in die werklike lewe / Uitlokkende vrae / Waardes en etiek – daag leerders uit om te dink en aangeleerde begrippe toe te pas. Evaluerend – vereis gesofistikeerde vlakke van oordeel. Indringende (‘probing’) vrae – ondersoek logika of struktuur en benodig duidelikheid, bevraagteken veronderstellings, redes en bewyse, implikasies, gevolge, menings of perspektiewe.
VORME VAN VRAE Waar-Onwaar, Bypassende Pare en Veelkeusevrae Opstel-tipe vrae Vrae oor praktiese toepassing Brongebaseerde vrae – interpretasie van visuele tekste, uittreksels, notasie, ens. Gevallestudies Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek) Vrae oor kritiese evaluering Kreatiewe, verkennende vrae Scenarios in die werklike lewe Toets van hipotese Ope vrae
KORT-ANTWOORD-VRAE toets kernkennis, bepaal die nodige omvang van begrip kan baie vorme aanneem gekonstrueerde-repons- of ope vrae kan baie kort wees, “vul die spasie in” of langer, ’n paar sinne of hoogstens ’n paar paragrawe
LANGER VRAE – OPSTELVRAE gee studente die geleentheid om oop vrae volledig te beantwoord toets hoë-orde vaardighede, vaardighede in skryf en strukturering, gevorderde lees en ’n dieper vlak van begrip. leerders se vermoë om ’n reeks idees en inligting te organiseer en integreer en ’n argument te bou of ’n saak te stel
ALGEMENE OPSTEL-TIPE VRAE Gee ’n aanhaling – Bespreek Maak ’n bewering – Bespreek Vergelyk en stel teenoor (kontrasteer) Omskryf... Beskryf ... Verduidelik (met voorbeeld) ... Evalueer ... Ontleed die voordele ... Ontwerp ’n ... Evalueer krities ...
LANGER VRAE – GEVALLESTUDIE OF SCENARIO-GEBASEERDE VRAE konteks of situasie word in detail beskryf lewensegte (outentieke/oorspronklike) vrae leerders pas hulle kennis op ’n spesifieke situasie, visuele, dramatiese, dans- of musiekteks of sekere omstandighede toe
STAP 4: OORWEEG KOGNITIEWE VLAKKE Maak in die vraestel vir alle leerders se vermoëns voorsiening. Wees bewus – dat taksonomie nie die moeilikheidsgrade van die vrae weerspieël nie – dit weerspieël bloot denkprosesse. Byvoorbeeld: Alhoewel “kennis” op die tradisionele Bloom se taksonomie gegrond is, vind baie leerders die herroeping van kennis moeiliker as evaluering, wat op ’n hoër vlak is.
Oorspronklike terme Nuwe terme Evaluering Sintese Analise Toepassing Begrip Kennis Skepping Evaluering Ontleding Toepassing Begrip Geheue (Gebaseer op Pohl, 2000, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 8)
Hoër-orde denke BLOOM SE HERSIENE TAKSONOMIE Skepping Ontwikkeling van nuwe idees, produkte of maniere om dinge te beskou Ontwerp, bou, beplanning, vervaardiging, uitvinding. Evaluering Regverdiging van ’n besluit of optrede Nagaan, veronderstelling, kritisering, eksperimentering, beoordeling Ontleding Opbreek van inligting in dele om begrippe en verwantskappe te verken Vergelyking, organisering, afbreek, ondervraging Toepassing Gebruik van inligting in ’n ander bekende situasie Implementering, uitvoering, gebruik, verrigting Begrip Verduideliking van idees of konsepte Interpretering, opsomming, omskrywing, klassifisering, verduideliking Geheue Herroeping van inligting Herkenning, lys, verduideliking, herwinning, benaming, bevinding
BLOOM SE TAKSONOMIE VERDEEL IN DRIE KOGNITIEWE VLAKKE Beskrywing Kategorie 3 Kreatiwiteit, ontleding, evaluering en probleem-oplossing C Uitdagend: Toepassing van kennis om ’n “oorspronklike” antwoord in ’n “onbekende” situasie te formuleer 2 Begrip en toepassing B Reprodusering van antwoorde vir “soortgelyke” maar nie “dieselfde” vrae wat voorheen gevra is nie 1 Konseptuele kennis A Reprodusering van dieselfde aangeleerde kennis. Papegaai-leer.
GEHEUE Die leerder kan aangeleerde inligting herroep, weergee en onthou. Herken Lys Beskryf Identifiseer Herroep Benoem Bepaal Vind Kan jy inligting herroep?
Herroeping of herkenning van spesifieke inligting GEHEUE VERVOLG Lys Memoriseer Bring in verband Wys Vind Onderskei Gee voorbeeld Reproduseer Haal aan Herhaal Etiketteer Herroep Weet Groepeer Lees Skryf Gee breë trekke Luister Kies Opsê /resiteer Hersien Haal aan Teken op Pas Selekteer Onderstreep Siteer Sorteer Herroeping of herkenning van spesifieke inligting Produkte sluit in: Vasvra Definisie Feit Werkblad Toets Etiket Lys Werkboek Reproduksie Woordeskat
VRAE VIR GEHEUE Wat het gebeur na ...? Hoeveel ...? Wat is ...? Wie was dit wat ...? Kan jy sê wie ...? Vind die definisie van ...? Beskryf wat gebeur het na ...? Wie het gepraat met ...? Wat is waar of onwaar ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
BEGRIP Interpreteer Gee voorbeeld Som op Aflei Omskryf Klassifiseer Die leerder begryp die betekenis van inligting deur aangeleerde inligting te interpreteer en vertolk. Interpreteer Gee voorbeeld Som op Aflei Omskryf Klassifiseer Vergelyk Verduidelik Kan jy idees of konsepte verduidelik?
Begrip van gegewe inligting BEGRIP VERVOLG Herhaal Identifiseer Bespreek Vertel weer Navorsing Annoteer Vertolk Gee voorbeelde van Omskryf Reorganiseer Vereenselwig Beskryf Rapporteer Herken Hersien Neem waar Gee breë trekke Bring in berekening Interpreteer Gee hoofidee Beraam Definieer/omskryf Begrip van gegewe inligting Produkte sluit in: Voordrag Opsomming Versameling Verduideliking Wys en vertel Voorbeeld Vasvra Lys Etiket Breë trekke
VRAE VIR BEGRIP Kan jy verduidelik waarom ...? Kan jy in jou eie woorde skryf? Hoe sou jy verduidelik ...? Kan jy ’n bondige uitleg skryf van ...? Wat dink jy kon volgende gebeur het ...? Wie dink jy ...? Wat was die hoofidee ...? Kan jy verduidelik ...? Kan jy illustreer ...? Tree almal op soos wat .... optree? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
TOEPASSING Implementering Uitvoering Gebruik Verrigting Die leerder maak gebruik van inligting in ’n konteks wat verskillend is van die konteks wat geleer is. Implementering Uitvoering Gebruik Verrigting Kan jy die inligting in ’n ander bekende situasie gebruik?
TOEPASSING VERVOLG Vertolk Manipuleer Vertoon Illustreer Bereken Interpreteer Maak Oefen Pas toe Bedryf Voer onderhoud Verf Verander Bepaal Plaas in volgorde Wys Los op Versamel Demonstreer Dramatiseer Bou Gebruik Wysig Teken Die gebruik van strategieë, konsepte, beginsels en teorieë in nuwe situasies Produkte sluit in: Foto Illustrasie Nabootsing Beeld Demonstrasie Voorlegging Onderhoud Opvoering Dagboek Joernaal
VRAE VIR TOEPASSING Weet jy van ’n ander geval waar ...? Kan jy eienskappe soos .... groepeer? Watter faktore sal jy verander as ...? Watter vrae sal jy vra vir ...? Kan jy uit die gegewe inligting ’n paar instruksies saamstel oor ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
ONTLEDING Die leerder breek aangeleerde inligting op in dele om die inligting ten beste te verstaan. Vergelyk Organiseer Dekonstrueer Toeskryf aan Uiteensit Vind Struktureer Integreer Kan jy inligting opbreek in dele om begrippe en verwantskappe te verken?
Om inligting in onderdele op te breek ONTLEDING VERVOLG Onderskei Bevraagteken Waardeer Eksperimenteer Inspekteer Ondersoek Delf Skei Doen navraag Reël Sif Vors na Bereken Kritiseer Vergelyk Kontrasteer Beskou Bespeur Groepeer Orde Volgorde Toets Debatteer Ontleed Diagram Bring in verband Kategoriseer Diskrimineer Om inligting in onderdele op te breek Produkte sluit in: Grafiek Sigblad Kontrolelys Kaart Breë trekke Opname Databasis Mobiel Abstrak Rapporteer
VRAE VIR ONTLEDING Watter gebeure kon nie plaasgevind het nie? Indien .... gebeur het, wat kon die uiteinde gewees het? Hoe is .... soortgelyk aan ...? Wat beskou jy as ander moontlik uitkomste? Waarom het .... veranderings gebeur? Kan jy verduidelik wat moes gebeur het toe ....? Wat is sommige van die probleme van ...? Kan jy onderskei tussen ...? Wat was sekere motiewe agter ...? Wat was die keerpunt? Wat was die probleem met ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
EVALUERING Kan jy ’n besluit of optrede regverdig? Die leerder neem besluite op grond van diep besinning, kritiese nadenke en beoordeling. Nagaan Veronderstel Kritiseer Eksperimenteer Beoordeel Toets Opspoor Monitor Kan jy ’n besluit of optrede regverdig?
EVALUERING VERVOLG Produkte sluit in: Beoordeel Bepaal Beoordeling van die waarde van idees, materiaal en metodes deur standaarde en kriteria te ontwikkel en toe te pas. Beoordeel Bepaal Bekragtig Voorspel Assesseer Ken punte toe Hersien Lei af Prioritiseer Sê waarom Vergelyk Evalueer Verdedig Selekteer Meet Kies Maak gevolgtrekking Aflei uit Debatteer Regverdig Beveel aan Diskrimineer Waardeer Delf Argumenteer Besluit Kritiseer Gradeer Verwerp Produkte sluit in: Debat Paneel Verslag Evaluering Ondersoek Uitspraak Gevolgtrekking Oorredende toespraak
VRAE VIR EVALUERING Is daar ’n beter oplossing vir ...? Beoordeel die waarde van ... Wat dink jy van ....? Kan jy jou standpunt oor ... verdedig? Dink jy .... is ’n goeie of slegte ding? Hoe sou jy ... hanteer het? Watter veranderinge aan ... sou jy aanbeveel? Glo jy ...? Hoe sou jy voel as. ..? Hoe doeltreffend is. ..? Wat is die gevolge ...? Watter invloed sal ... op ons lewens hê? Wat die voor- en nadele van ...? Waarom is ... waardevol? Wat is die alternatiewe? Wie sal bevoordeel en wie sal benadeel word? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
SKEPPING Die leerder skep nuwe idees en inligting deur voorheen geleerde inligting te gebruik. Ontwerp Bou Beplanning Produseer Vind uit Bedink Maak Kan jy met nuwe produkte, idees of standpunte vorendag kom?
SKEPPING VERVOLG Komponeer Maak bymekaar Organiseer Uitvind Stel saam Om idees of elemente saam te voeg om ’n oorspronklike idee te ontwikkel of kreatiewe denke toe te pas. Komponeer Maak bymekaar Organiseer Uitvind Stel saam Voorspel Bedink Stel voor Bou Beplan Berei voor Ontwikkel Bring voort Verbeel Genereer Formuleer Verbeter Tree op Voorspel Produseer Vermeng Stel op Versin Stel saam Produkte sluit in: Film Storie Projek Beplan Nuwe speletjie Lied Koerant Mediaproduk Advertensie Skildery
VRAE VIR SKEPPING Kan jy ’n .... ontwerp om .... ? Kan jy ’n moontlik oplossing sien vir ...? As jy toegang tot alle hulpbronne gehad het, hoe sou jy ... hanteer? Waarom bedink jy nie jou eie manier om ...? Wat sou gebeur as ...? Op hoeveel maniere kan jy ...? Kan jy nuwe en ongewone gebruike vir ... skep? Kan jy ’n voorstel saamstel wat ....? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE KAN WORD Ontleed Verdeel in afdelings of elemente en bespreek volledig. Vergelyk Identifiseer die ooreenkomste of verskille tussen feite of ondersoek die verskille tussen idees, feite, menings, ens. Kritiseer Lig die goeie en slegte kenmerke uit en gee jou eie mening nadat alle feite in ag geneem is. Definieer/ omskryf Geen ’n kort en bondige definisie van ’n kwessie of onderwerp. Beskryf Noem die kenmerke van ’n voorwerp of onderwerp. Jy moet dit op ’n logiese, goed-gestruktureerde wyse doen. Bespreek Bespreek ’n onderwerp deur die verskeie aspekte te ondersoek. Gebruik ’n kritiese benadering. Onderskei Let op die verskille tussen twee voorwerpe of onderwerpe. Evalueer Gee jou eie mening oor ’n onderwerp deur die kriteria as ’n grondslag te gebruik. Ondersoek Ondersoek en bespreek krities ’n onderwerp ten opsigte van besliste kriteria of riglyne.
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE MOET WORD (vervolg) Verduidelik Verduidelik en klaar op om te verseker dat die leser jou goed verstaan. Gebruik illustrasies, beskrywings of eenvoudige maar logiese verduidelikings. Gee Gee slegs die feite sonder enige besprekings. Gee die breë trekke Lê die inligting op ’n bondige, logiese en stelselmatige manier voor. Identifiseer Noem die belangrikste eienskappe van ’n onderwerp. Illustreer Gee voorbeelde of skets ’n diagram om ’n spesifieke kwessie of onderwerp op te klaar. Dui aan hoe Bied ’n uitgangspunt logies aan deur middel van deeglike redenering. Interpreteer Verduidelik of gee die betekenis van ’n aspek ten opsigte van algemene konsep. Maak jou verduideliking prakties. Lys Gee ’n lys name, feite, items, ens. in ’n spesifieke volgorde of kategorie. Benoem Gee name, kenmerke, items of feite. Lewer kommentaar Gee ’n persoonlike mening oor die saak. Som op Gee die sleutelaspekte van ’n onderwerp.
VAN MAKLIK TOT MOEILIK KOGNITIEWE VLAKKE AKTIWITEIT % VAN TAAK LAAG Herhalende vaardighede in elke kunsvorm. 30% MEDIUM Toepassing van vaardighede. Ontleding van kunswerke. Geskrewe opdragte wat begrip nodig het. 40% HOOG Kreatiewe werk. Sintese van vaardighede en kennis in kunswerke; evaluering van kunswerke.
Stap 5: Struktureer vrae (scaffold questions) Voorsiening moet in die vraestel gemaak vir leerders regoor die spektrum van vermoë. Stel ’n reeks sub-vrae op wat met basiese vrae begin en na meer uitdagende vrae vorder, met gepaste puntetoekenning, bv. Vraag 1.1 Begin met maklike aptytwekker – 30% van punte Vraag 1.2 Hoofgedeelte, matig – 40% van punte Vraag 1.3 Eindig met uitdaging/toppunt – 30% van punte
GESTEIERDE VRAE Toeganklik vir alle leerders wat verdien om te slaag Toeganklik vir alle leerders wat verdien om te slaag Toeganklik vir bogemiddelde leerders Toeganklik vir die mees bevoegde kinders MAKLIK MEDIUM MOEILIKHEIDSGRAAD UITDAGEND V1.1 V1.2 V1.3 V1.4 V2.1 V2.2 V2.3 ens. Puntetotaal Teiken 30% = 30 punte 40% = 40 punte
STAP 6: TEGNIESE VEREISTES ’n Slordige vraestel benadeel die leerders Moenie sny en plak nie – tik oor indien nodig Illustrasies, grafieke, foto’s, sketse, ens. is duidelik genoeg om goeie reproduksie in die vraestel te verseker Vrae gestel in ’n taal wat gebruikersvriendelik is Opsionele vrae moet duidelik aangedui word Vrae moet sonder vooroordeel wees (geslag, ras, politiek, sosiaal en kultureel) Korrekte spelling en grammatika
TEGNIESE VEREISTES (vervolg) Dekblad met die tyd, vak, graad, maksimum punte Duidelike instruksies aan leerders Korrekte nommering van vrae Nommering in nasienmemorandum pas by nommering in vraestel Uitleg is leerder-vriendelik Hoë-gehalte illustrasies/diagramme/foto’s/ grafieke Punte duidelik aangedui en berekening van punte is korrek Toekenning van punte op vraestel en memorandum is dieselfde Algemene voorkoms en netheid van hele vraestel (getik) en memorandum (getik) Voltooide taksonomie en moeilikheidsgraad ingesluit
TEGNIESE VEREISTES DEKBLAD VAK KUNSVORM GRAAD MAAND & JAAR PUNTETOTAAL TYDSTOEKENNING AANTAL BLADSYE NAAM VAN SKOOL/SENTRUM
DEKBLAD: INSTRUKSIES kan as riglyn gebruik word. Lys enige instruksies aan die leerders wat volgens jou belangrik is. Skryf die woord INSTRUKSIES in hoofletters en vet druk. Die res moet in gewone druk wees. Instruksies moet bondig en presies wees. Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestel kan as riglyn gebruik word.
Erken bronne wanneer aanhalings gebruik word TEGNIESE VEREISTES BRONNE EN OPSKRIFTE VAN UITTREKSELS, KUNSWERKE OF ONTWERPE Erken bronne wanneer aanhalings gebruik word Gebruik tabulering of omraam die aanhaling Wees konsekwent met jou opskrifte van uittreksels, kunswerke, foto’s of ontwerpe
KORREKTE NOMMERING & PUNTETOEKENNING Vraag 1 1.1 1.2 ens. Aanduiding van verwagte punt Onderafdelings: ( ) Puntetotaal vir ’n vraag: /___/
GEBRUIKERSVRIENDELIK Linker-/regterkantse bladsye – hou omblaai tot die minimum Konsekwente formaat vir elke vraag en oor alle vraestelle Voorgestelde tydstoekennings? Eenvoudige formaat Antwoordboek vergelyk met vraestel? Volgorde van vrae
TAAL EN VOOROORDEEL Hou taal eenvoudig Vermy vooroordeel oor geslag, ras, kultuur, stedelik/landelik/streek/ provinsie Wees spesifiek – moenie verwag dat kandidate tussen die lyne moet lees nie Gebruik vak-spesifieke en algemeen-gebruikte woorde Gepaste taalregister vir die Graad Ooreenkoms tussen woorde en terme wat in vrae, diagramme, tabelle, grafieke gebruik word Gaan vertaling deeglik na Sensitiwiteit vir samelewing en vermy inhoud wat aanstootlik kan wees
VOORBEELD Vusi Ngcobo verdien ’n salaris van R10 000 per maand. Watter aftrekkings sal van sy salaris gemaak word? Verwagte antwoord: Belasting, WVF, mediese fonds, pensioen Antwoord deur kandidaat voorsien: Vusi beklee ’n senior pos in die onderneming
VOORBEELD Suid-Afrikaanse slange is baie giftig. Illustreer hierdie punt deur twee voorbeelde te verskaf. Verwagte antwoord: Groenmamba, Kobra Antwoord deur kandidaat voorsien:
MEMORANDUM Stel die vrae en die nasienmemorandum terselfdertyd op Oorweeg die gepaste assesseringsinstrument Moet jy ’n tradisionele nasienriglyn of rubrieke of albei gebruik? Is die memorandum akkuraat? Maak dit voorsiening vir alternatiewe antwoorde? Rubrieke werk goed vir ope of uiteenlopende vrae.
MEMORANDUM ’n Memorandum moet onbevooroordeeld wees en voorsiening maak vir diverse, goed-beredeneerde, gemotiveerde antwoorde. Beantwoord jou eie vraestel in die memorandum om seker te maak dat die vrae duidelik gestel is. Die eksamen is ook ’n belangrik onderrigmedium. Meer gedetailleerde aantekeninge tydens nasiening om as terugvoer te gebruik. Leerders wil dikwels ’n kunswerk bespreek wat in ’n eksamen gebruik word – dit lei tot spontane leer. Dit gaan nie slegs oor punte nie!
STAP 8: TYDSTOEKENNING Moet deur die eksaminator getoets word Instruksies moet spesifiek wees
EN GEHALTEBEHEER
INTERNE MODERERING VAN EKSAMENS Is die vraestel billik en behoorlik gestruktureer? Behandel dit die onderwerpe? Is daar ope vrae in die vraestelle wat vir ’n verskeidenheid antwoorde voorsiening maak? Skep die vraestelle ’n kultuur van sukses & ’n gevoel dat almal kan presteer?
MODERERING Nuttige kontrolelys vir moderering CA SP LT TRAINING FEB 2014\EXAMS_MODERATION CHECKLIST.docx
GELOOFWAARDIGHEID Die vraestel moet noukeurige ondersoek en kritiek weerstaan Moet nie op die laagste waarneem-bare vlak wees nie Aktueel en van toepassing op vandag se leerders ’n Positiewe invloed op onderrig & leer
DIE EINDE
VRAE / BESPREKING
DANKIE!