Kwart-voor-sewe-lelie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

Kwart-voor-sewe-lelie 4
My siel, Pa Marie van Rensburg
Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Gedagtes rondom die nagmaal
Selfportret Herman Lintvelt.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kwart-voor-sewe-lelie (9)
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
DANKIE PA!!.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Rondom my Dawie de Jager.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kwart-voor-sewe-lelie Eleanor Baker

VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR - nog nie volmaakte oomblik nie. Sy wag nog daarvoor. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – Iris se verbeeldingswêreld Hierdie plant is in Iris-hulle se agterplaas.Blom 1x ‘n jaar op ‘n bepaalde tyd.

Die verband tussen die betekenis van Iris se naam en die lelie. Perserige blom Iris was perserige by geboorte & arms het geflap. Bolplant wat ongesiens ontwikkel totdat toestande gunstig is om te blom Iris ontwikkel ongesiens tot volwasse vrou wat besef elke dag hou sy eie spesiale oomblikke.

Iris van oog Iris is “diepsinnig” en “skerpsinnig” Sy kyk met ‘n analitiese oog na die wêreld. Iris was die Griekse godin van die reënboog wat die dienares van hoër gode was. Iris glo sy speel nie ‘n prominente rol in die lewe nie,maar sy is ondergeskik aan ander.

Angels can fly because they take themselves lightly FUNKSIE: * voorspel reeds humor * verwys na die menslik onmoontlike – die verskyning van die Engel en verandering by karakters wat voorheen onmoontlik was. (Elsa; Kara) * verwys na die karakters wat hulself nie ernstig opneem nie. (Ma) * kwessies soos rassisme;feminisme ; stereotipes&verhoudinge word ligtelik / humoristies benader.

*Verwys na elemente van werklikheid teenoor fantasie FIGUURLIKE TAAL & STYLMIDDELS: “FLY” * om met die verbeelding/fantasie te kan ontsnap. “TAKE SOMEONE LIGHTLY” * om iemand nie ernstig op te neem nie. * om iemand as liggewig te beskou (iemand wie se ondervinding,opinie of mening nie genoeg gewig dra nie.) “LIGHTLY” * ligtelik / nie ernstig nie.

Wat die Engel NIE doen NIE: Verantwoordelikheid neem vir Iris en haar mense se keuses nie.. Regmaak wanneer mense verbrou. Doen wat mense nalaat om te doen. Voorspel die toekoms. Wat die Engel WEL doen: Gee Iris raad. Help Iris om in die werklikheid te leef. Ontferm hom oor haar. Luister na haar. Gee haar hoop.

INTRIGE: Iris se ontwikkeling van onseker dogter tot volwassene wat verantwoordelikheid vir haar eie lewe aanvaar en nie net wag om te blom nie. Subintiges: Elsa & Kara se storie. Dr. Anders se krisis. Brian & Bettie Die Oom Johanna Pa & Ma Iris & die Engel

KARAKTERS Hoofkarakter: Iris – eerstepersoonsverteller. Haar optrede, woorde, gedagtes en fantasieë vanuit haar oogpunt. maak dit soveel meer geloofwaardig.Tog subjektief. *Fantaseer om haar alle= daagse bestaan te ontsnap fantasie karakters *Gebruik hierdie karakters om emosionele vraagstukke vir haar uit te werk.

ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in *Hoogtepunt in Iris se ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in Amerika Veroorsaak ‘n ommeswaai in haar lewensbeskouing & sy leer hoe om die werk= likheid te leef. NB NEWE= KARAKTERS. Peter Die Engel Ma Els Haar pa Susters : Elsa & Kara Johanna Hier moet jy weet waar om hierdie nb newekarakters is.

Sy probeer van haar vaal,oninteressante lewe ontvlug. AGTERGROND NE- WE KARAKTERS. Hannes & klein Johan. Claude Riekie Dr. & Dora Anders Frederick Billy Joe Brian & Bet tie Tant Ans & die Oom Jonsie & Merel FANTASIEKARAKTERS Sy probeer van haar vaal,oninteressante lewe ontvlug. Richard (Riekie) Eduard/St John (Elsa se troue) Greta Knowles (Iris se alter ego) Peter Eduard

KONFLIK Meestal innerlike konflik Oor haar blomtyd Die modelkontrak Die keuse van lewensmaat Uiterlike konflik is min Die Engel en Iris Ontvangsklerk & Iris Bettie en die kinders Iris & Peter oor haar naam

TYD Verteltyd : 220 bladsye Vertelde tyd: 30 jaar vanaf Iris se geboorte tot ‘n paar jaar na haar troue.

Hooftema ! Die idee van “blomtyd” Iris glo aanvanklik dat elke mens een keer in sy lewe die regte ding op die regte tyd doen en so ‘n volmaakte oomblik beleef Sy wag dus vir ‘n lang tyd in haar lewe op hierdie oomblik. Sy besef al gaande dit hoef nie net een oomblik te wees nie! !

Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. Apartheid Ruimte Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. Apartheid Buiteland: New York & Vermont.(Let op hie ruimte stemming beïnvloed.) Stemming Humoristies Dryf spot met mense se vooroordele en idees bv. apartheid;feminisme;verhou dings. BOODSKAP Die mens moet nie so na die groot oomblik in sy lewe hunker, dat jy die lekker van die hier en nou mis nie. ‘n Geroetineerde voorstedelike bestaan, kan net so magies wees soos die beste fantasie.

DEURLOPENDE MOTIEWE MOTIEF = gedagte / beeld / simbool wat gereeld, soos ‘n goue draad, in die teks voorkom blommotief tydsmotief Engelmotief (motto) kykmotief (iris, oog, sien)

IRONIESE WENDINGS: Kara aanvanklik nie ten gunste van geboorte ens. Later ‘n aartsmoeder. Elsa aanvanklik ‘n supervrou met enkelkindgesin het drieling, deurme- kaar huis en is stralend. Iris wil heldin in Vermont wees breek enkel. Ma weier om plaas toe te gaan bly uiteindelik gelukkig daar. Iris slaap na hul eerste ontmoeting by Peter daarna by niemand weer nie.