Onderwerp 10 Die entrepreneur

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
DIE INVLOED VAN MATERIALISME
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Die geskiedenis van geld
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Algemene feite oor sout
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Onderwerp 10 Die entrepreneur Wat gaan ons leer? • definisie van ’n entrepreneur • eienskappe van ’n entrepreneur • vaardighede van ’n entrepreneur • entrepreneursaksies van koop, verkoop, produseer en die maak van ’n wins

1. Definisie van ‘n entrepreneur = ’n persoon met ’n besigheids idee, wat dan daarin belê, dit organiseer en die besigheid bedryf om daardie idee te verkoop en ‘n wins te maak. - is noodsaaklik vir ekonomiese groei - hulle verdien geld uit hulle idees - neem gewoonlik ’n risiko om dit te doen - Die meeste entrepreneurs bedryf klein, medium of mikro-ondernemings (KMMO’s).

- verskaf gewoonlik die kapitaal vir hulle ondernemings - het ’n baie positiewe uitkyk - is innoveerders a) Redes: - mense kan nie werk kry nie - voel dat die werk wat hulle het nie vir hulle genoeg geld betaal nie - hulle werkstoestande is swak - hulle werk is vervelig - hulle hou nie daarvan om vir iemand anders te werk nie

2. Eienskappe van ‘n entrepreneur ✓ Neem risiko’s ✓ Het selfvertroue ✓ Is energiek ✓ Is ’n kreatiewe denker ✓ Is nuuskierig ✓ Kan goed beplan ✓ Soek na goeie geleenthede ✓ Het ’n visie van sukses ✓ Is verantwoordelik ✓ Is vindingryk ✓ Het kontak met mense wat ✓ Dink krities oor uitdagings soos hulle dink en wat ✓ Toets nuwe idees hulle kan help ✓ Is dapper ✓ Het ’n goeie verbeelding ✓ Het baie energie vir al die lang ure wat hy of sy moet werk ✓ Geniet dit om saam met mense te wees ✓ Wil ander dien ✓ Gee nooit moed op nie! ✓ Werk hard

3. Vaardighede van ‘n entrepreneur • kreatiewe denke • beplanning • soek geleenthede • vindingrykheid • kritiese denke • organiseer dinge goed

4. Entrepreneursaksies Entrepreneurskap behels die gebruik van innovasie omdat jy as entrepreneur: 1. iets nuuts en nuttigs moet kry om te verskaf of te verkoop 2. dinge anders moet doen Om as ’n entrepreneur geld te maak, moet jy: • goedere of grondstowwe koop • goedere produseer • jou goedere of dienste verkoop • ’n wins maak. Innovasie = ‘n nuwe idee of manier om iets te doen.

a) Koop goedere of grondstowwe - goedere aankoop om net so te verkoop - grondstowwe koop wat hulle kan gebruik om hul eie produkte te maak - koop teen ’n prys wat laag genoeg is sodat hulle dit teen ’n wins kan verkoop - seker maak dat hulle goedere en grondstowwe van ’n hoë gehalte koop

b) Produseer goedere - moet ‘n produksieproses opstel wat vinnig en doeltreffend is en wat vermorsing tot die minimum beperk. - moet meer tyd daaraan bestee om die goedere te verkoop as om dit te maak. - moet sekere maak dat die regte hoeveelheid goedere produseer word

c) Verkoop jou goedere en dienste - moet ’n behoefte of begeerte identifiseer - moet ook weet wie jou mededingers is d) Maak wins - belangrikste oogmerk van enige besigheid - wanneer ’n besigheid ’n produk of diens verkoop vir meer geld as wat dit kos om daardie produk of diens te produseer en te verkoop Marknavorsing =navorsing wat behels dat jy vir jou teikenmark vra wat hulle wil hê.