Die Krismis van Map Jacobs

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Jesus en sy 12 dissipels.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Krismis van Map Jacobs

Die Kaapse vlakte

Die Kaapse Vlakte verwys na 'n sanderige gebied wat vanaf die Kaapse Skiereiland na die binneland strek en die grootste gedeelte van die landlengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek. Dit strek ongeveer tot teen aan Somerset Wes. In betreklike onlangse geologiese tydperke was dié vlakte deur die oseaan bedek. Die N2 nasionale pad gaan deur die Kaapse Vlakte.

Die Kaapse vlaktes (Cape flats) was die“dumping ground” vir Nie-Blankes gedurende die apartheidsjare. Alle kleurlinge en swart Suid-Afrikaners was uit die sentrale en mooi gedeeltes in die Kaap ontruim en geforseer om in hierdie informele nedersetting te bly. Tot vandag word die area gekenmerk deur vreeslike armoede, werkloosheid, swak gesondheidstoestande, misdaad en bende- geweld.

Nommer bendes in SA die 28’s, 27’s en 26’s

Gestig: Polsmoor gevangenis – Kaapstad Jare aktief: 1911 – huidiglik Gebiedsgebonde: alle tronke in SA Ras: Kaapse kleurling en swart Afrikaners Kriminele aktiwiteite: afpersing, dwelm- gebruik, verkragting, gevangene prostitusie, moord

Po (wou jong swart mans onder blanke verdukking verlos) Nongoloza (zulu man) 28’s Nongilikatyane (Pondo stam) 27’s 6 manne (Punt gevangenis) Onder die leiding van Grey 26’s

- Po kies 15 manne - Moes kriminele aktiwiteite op rots uitkerf - Rooiland bul by Rabie koop - drink bloed en gal uit die horing - skryf wette op vel en rots - 1ste konflik: ekspedisie. Nongoloza en Magubane bly agter - Po stuur Kilikijan na die myne - Nongoloza groep van 8 - Kilikijan groep van 7 - Punt gevangenis, Durban - 6 smokkelaars en dobbelaars onder Grey

“Chappies”

Die 28’s - hulle doen al die bakleiwerk vir die bendes, hul beskerm die bende en staan bekend as die “warriors” - hulle staan ook bekend as die bloedlyn van al die nommers en bestaan uit ‘n goue lyn en ‘n silwer lyn. - Die goue lyn is die krygers, afkomstig van Nongoloza,en doen al die baklei en beskermwerk van die nommers. - die silwer lyn word gesien as vroumense en is die wyfies van die goue lyn. Die silwerlyn is afkomstig van Magubane. Hulle sien hulself as die denkers van die bende.

- daar is verskillende range in die bende bv - daar is verskillende range in die bende bv. “die draad” wat die “officer of intelligence is” hy word die tatoeёrmerk van oё geggee, wat beteken dat hy als sien wat aangaan. - as ‘n 28 is dit belangrik om in die range op te gaan om ‘n beter posisie te he. Om dit te kan doen moet jy eers jou manlikheid bewys deur ‘n lid van ‘n ander bende, ‘n gevangene, wag of ongehoorsame lid dood te steek. - indien jy nie die range klim nie, word jy nog as ‘n vrou beskou en mag jou mede-bendelede jou seksueel teister.

Kies van nuwe lede Wanneer ‘n nuwe gevangene die tronk inkom, sal die hoof van die sel (cel cleaner) daardie aand of met hom seks he of hom bewus maak van wie die baas is. “die draad” sal hom die volgende paar dae dophou om te kyk hoe hy met die ander gevangenes meng en oor die weg kom. die draad sal hierdie nuwe gevangene dan eenkant neem en ‘n raaisel gee wat lei as volg: “Dit reёn. Jy staan onder ‘n sambreel. Ek reёn nat en is bang dat ek gaan siek word. Wat doen jy?” Die antwoord op hierdie vraag sal bepaal wat met jou gebeur. As jy antwoord dat jy jou sambreel sal deel, word daar van jou ‘n “wyfie” gemaak en kan die bende jou seksueel teister. Indien jy antwoord dat jy saam met die ander persoon in die reёn sal staan en nat reёn beteken dit dat jy daardie persoon as jou broer beskou en enige iets vir hom sal doen, selfs doodgaan. Die nuwe gevangene word dan ‘n mes gegee en gestuur om ‘n ongehoorsame bendelede, ‘n frans (normale gevangene), of tronkbewaarder dood te steek ten aanskoue van al die ander bendelede. Wanneer hy hierdie taak vervul, roep die res van die bendelede “nangampela” wat beteken, die nommer is vol.

Voor die hele bende moet jy dan jou klere uittrek sodat hul kan soek vir “vuil papiere”, wat tattoeёer- merke van ander bendes is. Dit gebeur op ‘n Saterdag – “the day of wrongs” Die inhuldigingseremonie vind op ‘n Sondag plaas – “the day of rights”. Die nuwe lid moet dan in die middel van die kamer staan met al die ander lede om hom. Die nyangi sal dan met ‘n goue pyp op sy regter pols slaan en met ‘n silwer pyp op sy linker pols en na hy sy pols gemeet het aankondig: “Die man se pols klop 2 keer ‘n jaar” of “Die man se pols klop drie keer per jaar”. As die nyangi gese het dat sy pols twee keer klop, word hy tot die silwer lyn geroep en as sy pols drie keer klop,word hy tot die goue lyn geroep.

Die gwenza (senior lid van bende) plaas dan ‘n mes onder ‘n sakdoek en kondig aan: “Van vandag is jy nie meer langer ‘n frans nie. Jy is nou ‘n 28. Jy sal nooit jou broer vloek nie. Jy sal nooit jou broer seermaak nie. Jy sal nooit iets doen wat sleg reflekteer op die kamp nie. As jy die kamp sou wou verlaat, sal jy slegs so doen deur jou eie bloed.” Die “landdros” sal dan die nuwe lid tattoeёer om te wys dat hy deel van die bende is