Verkleinwoorde.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Meervoude.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
Verkleinwoorde.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Internasionale Moedertaal dag!
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DANKIE PA!!.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Druk (Click) om voort te gaan
CLICK TO ADVANCE SLIDES
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
♫ Speakers Die Wet van die Here.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Warm op deur te kniel in gebed.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Vokale, konsonante en diftonge
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Verkleinwoorde

Verkleinwoorde: -pie Verkleinwoorde: -pie -ie Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig op k, p, g en s NB: Verdubbel konsonant waarop woord eindig. -ie Lang vokaal / 2 sillabus + m Basis bly dieselfde + pie Kop  koppie bek  bekkie rug  ruggie kas  kassie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Verkleinwoorde: -ie -ie Groep 2: Een vokaal val weg Tweeling vokale Dubbel vokale of konsonante Groep 1: Net verkleiningsvorm agter Aap  apie neus  neusie broek  broekie rook  rokie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Verkleinwoorde: -etjie Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig op m, l, n, r. Plus verkleiningsvorm -etjie -etjie Een sillabe + woorde wat eindig op ing, ang, ong. Basis bly dieselfde + -etjie Bal  balletjie man  mannetjie ster  sterretjie som  sommetjie Ring  ringetjie Slang  slangetjie long  longetjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Verkleinwoorde: -tjie Basis dieselfde + -tjie Lang vokale + eindig op n Groep 1: Konsonante verdubbel nie Dubbel vokale/ 2 sillabes + woorde eindig op l, r Basis bly dieselfde + tjie -tjie Basis bly dieselfde + tjie Woorde eindig op -ie Soos met meervoude se kort vokale Woorde eindig op kort vokaal + ‘tjie NB: Onthou die afkappingsteken Stoel  stoeltjie venster  venstertjie tuin  tuintjie Meisie  meisietjie horlosie  horlosietjie a  a’tjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Verkleinwoorde: -kie -kie NB: net by 2 sillabe woorde 2 sillabusse + eindig op -ing NB: ‘g’ val weg + -kie Koning  koninkie tekening  tekeninkie heining  heininkie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Verkleinwoorde: -jie -jie Hou basis van Enige woord wat eindig op t, d woord + -jie -jie Enige woord wat eindig op t, d Hond  hondjie kat  katjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Uitsonderings Meervoude Nog ‘n paar: As hulle vir jou die meervoud gee om te verklein, moet jy die meervoud uithaal, dit verklein en dan die s byvoeg. Honde  hondjies Torpedo’s  torpedo’tjies Nog ‘n paar: Blad  blaadjie Gat  gaatjie Nooi  nooientjie Pad  paadjie Spel  speletjie Vat  vaatjie Wa  waentjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www.swanies.co.za 2019/11/05 Marelize Swanepoel (c) www.swanies.co.za