De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019"— Transcript van de presentatie:

1 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
Verkleinwoorde Selfstandige naamwoorde het verkleinwoorde. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

2 Verkleinwoorde word op die volgende maniere gevorm:
- tjie - jie - pie - etjie - ie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

3 - tjie Woorde wat eindig op ‘n diftong of -ie
kraai – kraaitjie leeu – leeutjie familie – familietjie mandjie - mandjietjie Woorde wat eindig op ‘n diftong of -ie Basis + tjie Woorde wat eindig op l, n o r (wat volg op ’n diftong of lang vokaal) straal – straaltjie sirkel – sirkeltjie traan – traantjie skoen – skoentjie venster - venstertjie Basis + tjie bikini – bikini’tjie foto – foto’tjie skadu – skadu’tjie ma – ma’tjie a – a’tjie 3 – 3’tjie By woorde wat eindig op i, o, u, en ’n lang a Ook by letters, syfers en simbole. Basis + ‘tjie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

4 Hou basis van woord + -jie
hond – hondjie woord – woordjie bad – badjie potlood – potloodjie mat – matjie maat – maatjie present - presentjie Alle woorde wat eindig op ‘n d of ‘n t. Hou basis van woord + -jie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

5 Hou basis van woord + -pie
Boom – boompie Geheim – geheimpie Arm – armpie Skelm – skelmpie Kostuum – kostuumpie Asem – asempie Woorde wat eindig op ‘n m. Hou basis van woord + -pie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

6 verdubbel eindkonsonant
- ie Kort vokale + eindig op k, p, g, f of s sak – sakkie kop – koppie vlag – vlaggie duif - duifie Groep 3: verdubbel eindkonsonant Tweeling vokaal + eindig op f, g, k, p of s graaf - grafie oog - ogie kraak – krakie baas - basie streep - strepie Groep 2: Een vokaal val weg + -ie brief – briefie park – parkie stomp – stompie fiets - fietsie vliegtuig - vliegtuigie Dubbel vokale of konsonante + eindig op f, g, k, p of s Groep 1: + -ie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

7 Groep 3: verdubbel konsonant + -etjie
Let op dat die konsonant by al hierdie woorde verdubbel om die vokaal kort te hou. bal – balletjie som – sommetjie pen – pennetjie ster - sterretjie Kort vokale + eindig op m, l, n, r. Groep 3: verdubbel konsonant + -etjie ring – ringetjie slang – slangetjie ding – dingetjie long - longetjie Een lettergreep + woorde wat eindig op ing, ang, ong. Basis bly dieselfde + -etjie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019


Download ppt "Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019"

Verwante presentaties


Ads door Google