Semantiek Woordverhoudings

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

A – Z van Taalleer R Schutte.
BOEKMERK Marise Joubert.
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Besluit watter liedere julle wil sing.
KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Laerskool George-Suid
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hartlik welkom in die Erediens!
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
DANKIE PA!!.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Skryfvaardighede Paragrawe
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
TAALFOKUS: MORFOLOGIE Simplekse, komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels; samestellings en afleidings; Uitspraakverskynsels Platinum p
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Semantiek Woordverhoudings Jako Olivier - http://akkerkaans.org/ Jako Olivier (2016)

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: te beskryf waaroor semantiek handel en tussen sinonieme, homonieme, homofone, homograwe, polisemie, hiponimie, antonimie, paronieme, malapropismes, toutologie en pleonasmes te onderskei.

Semantiek Studie van betekenis. Van die Griekse sēmantikós (bevat betekenis); verwant aan ‘sema’ (teken).

Semantiek Woord Betekenis Vorm

Semantiek Betekenis 1. Soet, vlesige somervrug (Pirus malus). Vorm 2. Die vrug van sekere plante. 3. Vuis. 4. Oogpupil Vorm 1.Foneties: [apəl] 2.Ortografies: appel

Sinonieme syn (saam) + onoma (naam) Woorde met dieselfde betekenis. Woordverhoudings Sinonieme syn (saam) + onoma (naam) Woorde met dieselfde betekenis. Eufemismes: lieg/jok Gevoelswaarde: huil/tjank Sosiale variante: vriend/tjom

Woordverhoudings Homonieme homo (dieselfde) + onoma (naam) Dieselfde klank- en spellingvorm; verskil in betekenis. Nie dieselfde betekenisveld. Byvoorbeeld: leer

Homofone homo (dieselfde) + fone (klank) Woordverhoudings Homofone homo (dieselfde) + fone (klank) Dieselfde klankvorm; verskil in betekenis. Byvoorbeeld: feil/vyl; faal/vaal

Woordverhoudings Homograwe homo (dieselfde) + graphe (geskrewe) Dieselfde spelling; verskil in uitspraak en betekenis Byvoorbeeld: ónderwerp/onderwérp; pers [pæ:rs] / pers [pεrs].

Woordverhoudings Polisemie poli (baie) + sema (teken) Betekenis behoort tot dieselfde betekenisveld. Dieselfde woord verskillende verwante betekenisse. Byvoorbeeld: skool

Dier Hond Kat Perd Woordverhoudings Hiponimie hipo (onder) + onoma (naam) Hoofklas  superordinaat Subklasse staan as hiponieme bekend Byvoorbeeld: Dier Hond Kat Perd

Woordverhoudings Antonimie anti (teen) + onoma (naam) Teenoorgestelde begrippe. Veral adjektiewe. Generiese teenoor gemerkte vorm. - Hoe lank is die tou? - Hoe kort is die tou? - 2m - Baie kort.

kind – kinderlik – kinds - kinderagtig Woordverhoudings Paronieme para (naby) + onoma (naam) Dieselfde stam, klink eenders maar het nie dieselfde betekenis nie. kind – kinderlik – kinds - kinderagtig

Woordverhoudings Malapropismes mal à propos (FR. sleg + relevant) Klink of lyk soos ’n woord waarna gesoek word. perspireer – aspireer

Woordverhoudings Toutologie beroerte-aanval kabeltou tauto (dieselfde) + logos (verduideliking) Opeenstapeling van woorde met dieselfde betekenisse: beroerte-aanval kabeltou

Ek lyk identies nes my broer. Woordverhoudings Pleonasmes pleon (te veel) Woord of gedagte wat in ’n konstruksie onnodig herhaal word. Die rede is omdat... Binne ’n jaar se tyd... Ek lyk identies nes my broer. ’n Dooie lyk.