HERSIENING ELEKTROMAGNETISME
ELEKTROMAGNETIESE SPEKTUM (EMS)
ELEKTROMAGNETIESE SPEKTUM (EMS) Versnellende ladings veroorsaak ‘n veranderende magneetveld (loodreg op die beweging van die lading) en die veranderende magneetveld veroorsaak ‘n veranderende elektriese veld (loodreg op die magneetveld) EMS is lig golwe Dit het NIE ‘n medium nodig om voor te plant nie Dit bestaan uit 7 hoof groepe
ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE Wanneer ‘n geleier en ‘n magneet relatief tot mekaar beweeg veroorsaak dit ‘n veranderende magneetveld om die geleier. Die veranderende magneetveld veroorsaak (induseer) ‘n emk en die emk veroorsaak die vloei van lading in die geleier
FARADAY SE WET Die geïnduseerde EMK in ’n geleier is direk eweredig aan die tempo van verandering van die magnetiese vloed in die geleier
Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg MAGNETIESE VLOED Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg
LENZ SE WET Die rigting van die geïnduseerde stroom is sodanig dat dit die oorsaak daarvan teenwerk.
REGTERHAND REËL vir GELEIDINGSDRAAD Duim wys rigting van stroom aan Vingers wys rigting van magneetveld aan
MAGNEETVELD IN ‘n LUS
REGTER HAND SOLENOIED REËL Duim wys na die Noordpool Vingers wys die rigting van stroom in die geleidingsdraad
REGTER HAND SOLENOIED REËL
ELEKTROMAGNETE
ELEKTROMAGNETE Versterk ‘n elektromagneet Meer windings…want meer lusse beteken meer veldlyne en dit beteken ‘n sterker veld. Groter stroom…want is direk eweredig aan die EMK Tipe stof …beïnvloed die magnetiese vloed
HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER? As die Suidpool van die magneet NA die solenoied beweeg, probeer die spoel dit teenwerk, deur ‘n Suidpool (wat die magneet se suidpool WEGstoot) te wys. Die geïnduseerde stroom opponeer die verandering wat dit veroorsaak het deur te probeer om te verhoed dat die Suidpool NA die spoel beweeg
HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER? As die Suidpool van die magneet WEG van die solenoied beweeg, probeer die spoel dit teenwerk, deur ‘n Noordpool (wat die magneet se suidpool AANTREK) te wys. Die geïnduseerde stroom opponeer die verandering wat dit veroorsaak het deur te probeer om te verhoed dat die Suidpool WEG van die spoel beweeg
HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER? Wanneer die magneet naby die spoel beweeg, kom die magneetveld lyne in kontak met die elektrone in die spoel. Dit veroorsaak ‘n potensiaal verskil en hierdie potensiaal verskil veroorsaak dat die elektrone beweeg (wat ons stroom noem) Die spoel het nou sy eie magneetveld en hierdie veld opponeer die toegepaste magneetveld
ELEKTROMAGNETISME VRAE
ELEKTROMAGNETISME VRAE