Gestorwe planeet Eveleen Castelyn.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Die Slak Vriend of Vyand
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Woorde en Musiek: Carli Lessing
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Beeld van God.
Brief Fernel A. Abrahams.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Druk (Click) om voort te gaan
Talle Tonge Mathews Phosa.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons Wonderlike Skepper
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Panda’s Albert Denysschen.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Gestorwe planeet Eveleen Castelyn

Die gedig handel oor die invloed van die tegnologiese wêreld op ons planeet. Dit kan as ‘n “groen” gedig beskou word aangesien dit ‘n ekologiese tema het, nl. dat ons planeet besig is om te sterf weens die mens se besoedeling

Aerosolkannetjies pons gaatjies in die dun osoondoek rondom die aarde gespan – toe smelt die pole, seevlakke styg, uitgelate gifgasse klim van onder tot bo in die Hemel en die Here alleen weet wat het geword van die groen gordels reënwoude wat Hy geplant het.

“wat het geword van die groen / gordels reenwoude / wat Hy geplant het

Stofgepoeierde karkasse draf oor die ver verlate vlaktes, in die skoot van die skatkamers edelgesteentes en minerale rus dromme kernkragafval TOT IN DOOMSDAY Tjernobil en Three Mile Island se halfleeftyd-uitstraling!

Three Mile Island en Tjernobil

Menslike faeces in die bergstrome: riviere mond uit in ’n riool – oseaan, perdjies met blink gekamde olieswart kuiwe en skuimende rasende bekke slaan dood neer, gevrekte visse en voëls soos skulpe uitgespoel op die strande, sing die swanesang van ’n verlore paradys – gestorwe planeet gemaak met mensehande!

“die swanesang / van ‘n verlore paradys”

Gestorwe planeet Aerosolkannetjies pons gaatjies Sterk verlede deelwoord: Die planet is klaar dood Gestorwe planeet Aerosolkannetjies pons gaatjies in die dun osoondoek rondom die aarde gespan – toe smelt die pole, seevlakke styg, uitgelate gifgasse klim van onder tot bo in die Hemel en die Here alleen weet wat het geword van die groen gordels reënwoude wat Hy geplant het. Verkleiningsvorme: kom klein en onskuldig voor, maar het groot verwoesting tot gevolg. “pons” = metafoor “dun osoondoek” = metafoor; dui op weerloosheid Uitgelate i.p.v. vrygelate alliterasie Reënwoude rondom ewenaar, absorber koolsuurgas en stel suurstof vry

Stofgepoeierde karkasse draf oor die ver verlate vlaktes, Die dooie diere het stof geword. Hulle is soos poeier Daar is erosie, vandaar die stof Stofgepoeierde karkasse draf oor die ver verlate vlaktes, in die skoot van die skatkamers edelgesteentes en minerale rus dromme kernkragafval TOT IN DOOMSDAY Tjernobil en Three Mile Island se halfleeftyd-uitstraling! “karkasse” is hiperbool en metafoor Intertekstualiteit met volkslied alliterasie “DOOMSDAY”: “Judgement Day”; einde van die wereld Twee plekke (een in Rusland, die ander in VSA) waar grootskaalse kernbesoedeling was

Menslike faeces in die bergstrome: riviere mond uit in ’n riool – Menslike ontlasting Menslike faeces in die bergstrome: riviere mond uit in ’n riool – oseaan, perdjies met blink gekamde olieswart kuiwe en skuimende rasende bekke slaan dood neer, gevrekte visse en voëls soos skulpe uitgespoel op die strande, sing die swanesang van ’n verlore paradys – gestorwe planeet gemaak met mensehande! waterbesoedeling “Riool” in prominente posisie aan einde van reël om te beklemtoon Neptunus se seeperde het nou oliekuiwe a.g.v. besoedeling So baie voëls en visse spoel uit as wat skulpe uitspoel. Sang wat ‘n swaan kort voor sy dood sing, of laaste werk van kunstenaar. Hier die laaste lied wat die voels sing voordat hul doodgaan. “gemaak” dui op skeppingswerk, hier eerder vernietigingswerk

“toe smelt die pole, seevlakke styg …”

“stofgepoeierde karkasse draf oor die ver verlate vlaktes

“in die skoot van die skatkamers edelgesteentes en minerale rus dromme kernkragafval”

“riviere mond uit in ‘n riool - / oseaan

“… ‘n verlore paradys – gestorwe planeet gemaak met mensehande!

Wat gaan jy daaraan doen?