FINALE HERSTEL VAN EENHEID

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Hiernamaals Die dood En nou? Die oomblik van waarheid Die lewe
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Druk (Click) om voort te gaan
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
UITEINDELIJK HERSTEL VAN DE EENHEID
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Les 9 vir 1 Junie 2019 TYE VAN VERLIES.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

FINALE HERSTEL VAN EENHEID Les 13 vir 29 Desember 2018

Ons word geroep om in hoop te lewe, terwyl ons op die hoogtepunt van die verlossingsgeskiedenis wag. Op daardie tydstip sal ons eenheid in Christus en met die hele skepping, ten volle verwesenlik word. Verenig in hoop. Verenig in die opstanding. Verenig in herstel. Verenig in ‘n nuwe tuiste. Vir ewig verenig.

VERENIG IN HOOP “En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.” (Johannes 14:3) Jesus belowe dat Hy sal terugkeer. Hierdie belofte het deur alle eeue hoop aan alle gelowiges gebring, want God vervul altyd sy beloftes (1 Konnings 8:56). Beide die Eerste en die Wederkoms van Jesus is in die geskrifte geprofeteer. Daar is voorspel dat Hy in Bethlehem gebore sal word (Miga 5:1) en dat Hy gesalf sal word in jaar 27 A.D. (Daniël 9:25). Daar is profesieë van Henog tot Johannes wat voorspel dat Hy weer met Sy engele sal kom (Judas 14; Openbaring 19:11-14). Die profesieë oor Sy Wederkoms is so seker soos dié van Sy Eerste Koms.

VERENIG IN DIE OPSTANDING “Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.” (1 Tessalonisense 4:16-17) By die Wederkoms sal die opstanding Christus vir altyd met al die kinders van God verenig. En volgens 1 Korinthiërs 15:51-57 sal ons liggame verander word. Die dooies in Christus sal opstaan met 'n onverganklike liggaam Die lewende heiliges sal verander word Ons sal saam opstyg om vir ewig by Jesus te wees

“Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en ‘n klein seuntjie sal hulle aanja. Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os; en die suigling speel by die gat van ‘n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van ‘n basilisk.” Jesaja 11:6-8

VERENIG IN HERSTEL “Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en ‘n klein seuntjie sal hulle aanja. Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os; en die suigling speel by die gat van ‘n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van ‘n basilisk.” (Jesaja 11:6-8) God sal alles herstel, en die toestand van dinge voor die sonde sal herstel word. Ons sal vreedsaam met ons Skepper leef sonder enige vorm van geweld. "en daar sal geen dood meer wees nie; ook (geen) droefheid en geween." (Openbaring 21:4). Sonde sal vernietig word, en die universele harmonie sal herstel word. Die hele skepping verlang na daardie oomblik. (Romeine 8:19).

VERENIG IN ‘N NUWE TUISTE “In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies.” (Openbaring 22:2) God het Johannes die huis van die verlostes gewys wat in die laaste twee hoofstukke van Openbaring beskryf word: die Nuwe Jerusalem. Ons sal 'n groot familie wees, bymekaar op dieselfde plek. Die heerlikheid van God sal ons tuiste verlig. Ons sal deur die goue strate loop en ons wingerde en tuine plant. Die verhoudings wat sonde gebreek het, sal herstel word. Ons sal die vrugte van die boom van die lewe elke maand by die rivier van die lewe eet. Die blare van die boom sal alle wonde genees—rasse, etniese, stamme of tale—wat vir eeue die mensdom geskeur en verdeel het.

VIR EWIG VERENIG “Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word. Dan sal die lamme spring soos ‘n takbok, en die tong van die stomme sal jubel.” (Jesaja 35:5-6) Hoe sal ons nuwe liggaam in die Nuwe Aarde wees? Sal ons mekaar kan herken? Sal ons daar werk? Sal diere wees soos hulle vandag is? Nie al die besonderhede is geopenbaar nie, maar ons weet genoeg om daardie brandende begeerte te voel om op die Nuwe Aarde te wees. Ons gevoelens en gedagtes sal suiwer wees. Liefde sal in elkeen van ons heers. Ons sal vir ewig met mekaar verenig word, met God en met die heelal. Ek wil daar wees. En jy?

“In die nuwe aarde sal die verlostes deelneem aan die werk en plesier wat in die begin aan Adam en Eva vreugde gebring het. Die Edenlewe sal geleef word, die lewe in die tuin en die veld… Daar sal elke krag ontwikkel word, elke vermoë sal toeneem. Die grootste ondernemings sal oorgedra word, die hoogste aspirasies sal bereik word, die hoogste ambisies gerealiseer. En daar sal nuwe hoogtes verskyn om te bestyg, nuwe wonders om te bewonder, nuwe waarhede om te verstaan, vars leerstukke om die kragte van liggaam en verstand en siel aan te wakker… Aan die moeg en swaar belaaide, aan diegene wat die goeie stryd van die geloof gestry het, sal dit 'n heerlike rus wees; want die jeug en die krag van onsterflikheid sal hulle s'n wees.” E.G.W. (My life today, December 20)