Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BOEKMERK Marise Joubert.
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ek wil Willem Fransman (Jr.).
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Wie’s Hy? Adam Small.
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Vrugte van die Gees.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP: Adam Small DIGTERS EN DIGTERSKAP: Die “belangrike” digter en die gewone mense is almal digters

Adam Small Hertzogpryswenner: 2012

Die digter Adam Small is op 21 Desember 1936 in dié huis gebore (voorheen was dit no. 13). Dit was sedert 1897 in die Small-familie se besit. Hoewel Small op Goree, 'n sendingstasie wes van Robertson, grootgeword het, het hy talle vakansies in sy grootouers se huis op Wellington deurgebring.

poet: digter Die poet wie's hy Djulle het so baie bek oorie poet,  ma wie's hy?  Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? oorie: oor die Djulle: julle het so baie te sê ma: maar rêrag: regtig soes: soos study: studeerkamer moerie: met die poems: gedigte ennie: en die

Nai: nee Nai,  djulle's mistaken,  nie hy nie ma djulle is die poets,  djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep! mistaken: verkeerd, maak ‘n fout loep: loop gladde bek verkoep: bekkig en gevat met opmerkings soema: sommer daa: daar tien: teen

Bespreking en Vrae

VRYE VERS Geen vaste rymskema (tog bietjie rym in gedig) Geen vaste ritme Lengte van versreëls wissel Lengte van strofes wissel (Hierdie gedig het WEL hoofletters en leestekens) Herhaling van woorde (wie’s hy/ djulle)

TEMA Almal wat taal speels en kreatief gebruik, is digters. Digterskap is dus nie net om in studeerkamer te skryf nie. Digterskap kan ook PROTESTEER teen wat verkeerd is (“God tien hulle roep”)

“POET” “DJULLE” METODE Skryf (“pen ennie ink”) Praat (“gladde bek”, “roep” PLEK Studeerkamer (alleen) Op straat (tussen ander) (“innie straat”) TYDSVERLOOP Dink eers, skryf dan (intellektueel) Geen tydsverloop “soema net daar” (instinktief)

TEGNIESE ASPEKTE Kaapse Afrikaans: taal wat straatverkopers gebruik; Small wys hulle taal is ook digterstaal. (Bundel “Sê sjibollet”; sjibollet verwys na woorde/uitspraak wat verskil van die standaardwoorde/-uitspraak) Vrae (strofe 1) (nie retories nie): a)wil leser laat nadink oor digters en digterskap b)skep spanning c) “Wie’s hy?’ word beklemtoon deurdat dit herhaal word, aksentteken (r4) en alleen in kort versreël

TEGNIESE ASPEKTE vervolg … MAAR vrae word beantwoord in strofe 2 Herhaling van woorde: skep eenheid in gedig (vrye vers) / kernwoorde: hy/djulle/poet(s)

Vraag 1: Rondom watter sentrale vraag handel hierdie gedig? ANTW.: Wie is die ware digters? Vraag 2: Wie is die ‘Djulle” waarna die spreker in reël 3 verwys? ANTW.: Die gewone mense – die mense op die straat. Vraag 3: Wat beteken dit as jy ‘baie bek’ (r. 3) oor iets het? ANTW.: Wanneer jy ‘baie bek’ het, beteken dit jy het baie oor ‘n onderwerp te sê / jy het sterk opinies. Vraag 4: Wie dink die ‘d’julle’ is die digter? Kyk na die laaste versreëls van strofe 1) ANTW.: Die gewone mens dink dat digters geleerdes is wat formeel en in afsondering gedigte in hul studeerkamers skryf. Vraag 5: Wie is volgens die spreker die ware digters? ANTW.: Die gewone mense.

Vraag 6: Noem 2 eienskappe wat volgens die spreker van hierdie groep mense die ware digters maak? ANTW.: Hulle leef nie in afsondering nie (in studeerkamers nie) maar is ‘innie straat, m.a.w. hulle is daagliks in kontak met die werklikheid om hulle en hulle is baie gevat en bekkig met hul opmerkings (‘gladde bek’). Vraag 7: Waar of Onwaar: ‘soema net daa’ beteken dat digters sommer net daar op daardie moment hulself tot God wend. ANTW.: Waar. Vraag 8: Wie is die ‘hulle’ in die laaste reël? ANTW.: Nie duidelik uit die konteks nie, maar dit kan enige een wees wat die mense kwaad genoeg maak dat hul God aanroep. Small het protespoësie geskryf en dit kan dus ook teen die apartheidsregering gemik wees.

Vraag 9: Behalwe vir die gebruik van die d voor woorde wat met j begin, bv. ‘d’julle’, noem ten minste twee ander voorbeelde van hoe Small die Kaapse Afrikaans in die gedig gebruik. Gebruik aanhalings uit die gedig om jou voorbeelde te ondersteun. ANTW.: Engelse woorde (bv. poet, poems, study), assimilasie / aaneenvlegging van woorde (bv. oorie, moerie, ennie, wie’s), uitspraak / ontronding (bv. rêrag, soes), uitdrukkings (bv. baie bek). (almal vbe. uit strofe 1) Vraag 10: Stem jy saam met die digter se redenasie? Motiveer jou antwoord. ANTW.: Eie siening.