Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
cursus Deel 1 - Oude Testament opening •welkom •Zingen: Psalm 126.
Advertisements

Welkom !.
Welkom !.
Godsdienst
Van de splitsing van het rijk tot de profetie van Maleachi.
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Die Nuwe Testament Openbare optrede.
Kinders van die Bybel.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Bybel Ongelukke.
Tydens die Ballingskap en daarna
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Konings van die onverdeelde ryk
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
oproep tot wagters op die mure
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Rom.6: en :
OORSAKE VAN ONENIGHEID
DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Boeke van die Bybel in Groep
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Emoji Speletjie.
Ou testament inleiding.
Ons Wonderlike Verlosser is gebore
DIE LIEFDE.
BYBEL BRAINTEASERS.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
22. Nog ʼn kans 2 Konings
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
17. En die wenner is Konings 18.
IN TYE VAN EENSAAMHEID Les 4 vir 27 April 2019.
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
Is die God van die Ou Testament ook die God van die Nuwe Testament
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
\.
DIE PROFETE EN HUL PLEIDOOIE
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie) Skepping x2 Kaïn en Abel Sondvloed (nuwe begin) Toring van Babel Abra(ha)m en sy nageslag tot by Jakob Egipte Eksodus (God en sy volk) Israeliete word ‘n volk Goeie mense maar word onderdruk Hulle kry ‘n heerser koning God maak hulle sy volk by Sinaï God tref reëlings vir sy volk Die reëls word in Levitikus en Numeri voortgesit (ook t.o.v. die volke in die omgewing) Deuteronomium berei die intog voor en Moses reflekteer oor en bevestig God se Sinaïverbond God se liefde en die vereiste om aan God gehoorsaam te bly word beklemtoon Josua word as leier gekies om die beloofde land in te gaan

Leierloosheid beteken moeilikheid, oor en oor… Josua Intog… wat nie maklik was nie. Vir elke stukkie land moes geveg word, maar God help hulle Uiteindelik seëvier hulle en verdeel die land onder hulle… maar hulle moet getrou bly Rigters Leierloosheid beteken moeilikheid, oor en oor… en Sameul, die godsdienstige leier, word na opgesien vir leiding 1 en 2 Sameul Die era van koningskap begin met Saul wat goed begin en droewig eindig… Dawid bou die ryk uit rondom Jerusalem, maar sy lig verdof ook… 1 en 2 Konings vertel van Salomo, die wyse, wat oorneem en tempel bou Na Salomo spat die ryk uitmekaar met klomp konings wat nie almal voorbeeldig is nie eers die Noordelike ryk en toe die Suidryk word in ballingskap weggevoer

THE END Daniël vertel bietjie van die ballingskap Esra en Nehemia vertel van die terugkeer wat nie maklik was nie. Die tempel en stadsmure word opgebou en die tempeldiens word herstel. THE END

WYSHEIDSLITERATUUR Wat se soort literatuur is wysheidsliteratuur? Spreuke … Prediker… Job… Hooglied… (Psalms??)

PROFETIESE LITERATUUR Wat is profetiese literatuur? Voor-ballingskapsprofesieë (pre-eksiliese) Jeremia, Klaagliedere, Hosea, Habakuk, dele van Jesaja en Esegiël Profete wat voor die ballingskap waarsku maar ook hoop gee… Joël, Amos. Miga, Sefanja Ballingskapsprofesieë (eksiliese): Haggai, Sagaria, dele van Jesaja en Esegiël Na-ballingskapsprofesieë (post-eksiliese): Maleagi, dele van Jesaja Profete teen die vyande van Israel: Obadja, Jona en Nahum

GESKIEDENIS: Genesis..Exodus... Sameul… Konings… (B) Esra en Nehemia WYSHEID: Spreuke… Job Prediker PROFESIE: Jeremia Maleagi Hosea Haggai Sagaria