12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding 25 Desember tot 5 Januarie Advent 4 Sondae voor Kersfees 6 Januarie Epifanie: Verskyning – Openbaarmaking. Oudste fees 1ste eeu – Kerstyd eers 4de eeu nC Paasfees/2 Lyding & Opstanding Pinksterfees/3 Koninkrykstyd
12 days of Christmas 1 Patrys in ‘n Peerboom: Jesus wat soos ‘n patrysmoeder sorg & waak. 2 Twee lemoenduifies: 2 Testamente vd Bybel
12 days of Christmas 3 Franse hoeders: Geloof, Hoop & Liefde 4 Roepende voëls 4 Evangelies Matteus/Markus/Lukas/ Johannes
12 days of Christmas 5 Goue ringe: 5 Boeke van Moses Genesis/Exodus/Numerie/ Livitikus/Deuteronomium 6 Ganse wat lê: 6 dae vd skepping
12 days of Christmas 7 Swane wat swem 7 Gawes van die Gees Wysheid/kennis/geloof/ gesondmaking/profeteer/ onderskeiding/ander tale te praat
12 days of Christmas 8 werkers wat koeie melk 8 Saligsprekinge Afhanklik is/treur/ sagmoediges/regverdiges/ Barmhartiges/Rein v Hart/ Vredemakers/ Getroues
12 days of Christmas 9 vroue wat dans 9 Vrug van die Gees Liefde/vrede/vreugde/ geduld/nederigheid/ barmhartigheid/ selfbeheersing/getrouheid
10 Menere wat spring: 10 Gebooie 12 days of Christmas 10 Menere wat spring: 10 Gebooie
12 days of Christmas 11 Doedelsakspelers 11 Getroue dissipels Petrus/Jakobus/Johannes/ Adreas/Fillippus/Nataniël/ Matteus/Tomas/Taddeus/ Jakobus/Simon
12 days of Christmas 12 Dromspelers 12 Artikels van ons geloof
die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde Geloofsbelydenis 1 Ek glo in God die Vader die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
2 en in Jesus Christus sy eniggebore Seun,
3 wat ontvang is van die Heilige Gees gebore is uit die maagd Maria
gekruisig is, gesterf het en begrawe is 4 Wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is
5 wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode
6 wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, 6 wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader,
7 Vanwaar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het
8 Ek glo in die Heilige Gees, ons Voorspraak en Trooster
9 Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk Die gemeenskap van die Heiliges
10 Die vergewing van sondes 11 Die opstanding van die vlees 12 En ‘n ewige lewe.