Hoe het Europese uitbreiding die wêreld verander?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ontdekkers leggen de wereld open Atlassen en kaarten
Advertisements

Grote ontdekkingsreizen en hun gevolgen
Paragraaf 5.2 Vorige les: investituurstrijd en kruistochten
MadeBy ; Faïsel El Katbani
Ontdekkers van de wereld
Oriëntatie │_______│________ | _______________
Columbus van Tibaut en Niel
Ontdekkingstochten.
2.4 Europeanen in Amerika.
Ontdekkers en hervormers
H2 ontdekking en verovering
H2 Ontdekking en verovering
Indy De Leeuw Christoffel Columbus.
Namen: Kevin Lambert, Demar Browne  St. Maarten is een eiland in het Noord-oosten van het Cariben.  Het is een van de kleinste eilanden gedeeld in.
Grote Ontdekkingsreizen en hun gevolgen
55 punten te behalen, groepje met meeste punten wint. Score tijdens het nakijken. De quiz bestaat uit 22 vragen. QUIZ HOOFDSTUK 2: ONTDEKKING & VEROVERING.
H5.2 Europeanen ontdekken de wereld
Voc. Gemaakt door arie. Inhoud Compagnieën Oprichting van de voc. Wat is de macht van de voc. Heren zeventien Op het schip Route naar Azië De weg op zee.
De Europese expansie begint Hoofdstuk 2. Wat gaan we doen? Portugese ontdekkers Nederlanders overzee Cornelis de Houtman.
Tijd van vorsten en ontdekkingen Christophorus ‘Christoffel’ ColumbusChristophorus ‘Christoffel’ Columbus (1492) Ontdekkinsreiziger Italiaans.
Ontdekking en verovering 2.4 Europeanen in Amerika
Regenten en vorsten 2.3 Europa en de wereld
Ontdekking en verovering 2.2 De Europese expansie begint
Ontdekkers en Hervormers 1.4 Europeanen in Azië
Die opkoms van die Mali Koninkryk
Ongelykheid en armoede
Die trans-Atlantiese slawehandel
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Een langzaam veranderd wereldbeeld
Handoplegging.
WOORDE MET HOOFLETTERS
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
Hoe is slawe gevang en verkoop?
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Suid – Afrikaanse geld.
Ontdekkers en Hervormers 1.5 Europeanen in Amerika
Handel oor die Sahara-woestyn heen
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Ontmoetingen in verre streken
3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Matteus – Inleiding en Teologie
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
God se vreemde opdragte
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
“gevangene van die wet”
Wie was Jesus se ma gewees?
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Hand. 1:
§5.3 De ontdekkingsreizen
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Sterrekunde en tegnologie
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Transcript van de presentatie:

Hoe het Europese uitbreiding die wêreld verander? ONDERWERP 2: EUROPESE UITBREIDING EN VEROWERING TYDENS DIE 15de TOT 16de EEUE Hoe het Europese uitbreiding die wêreld verander? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel. www.theanswer.co.za

Bron: The Library of Congress 'n Wêreldkaart in 1570 soos geteken deur die Vlaamse kartograaf, Abraham Ortelius www.theanswer.co.za Sien bladsy 39

Bron: Macleod 'n Diagram van saffraan in John Gerard se The Herball or General Historie of Plantes 1633 www.theanswer.co.za Sien bladsy 41

'n Wielslotpistool uit 1570 Bron: Wendelin Boeheim www.theanswer.co.za Sien bladsy 41

John Harrison se skeepshorlosie Bron: Colonel Warden John Harrison se skeepshorlosie www.theanswer.co.za Sien bladsy 42

Bron: Juan de la Cosa 'n Kaart van 1500 wat die ontdekkings deur Amerigo Vespucci aangeteken, aandui www.theanswer.co.za Sien bladsy 42

'n Kaart van 1506 wat die ontdekkings van Columbus aandui Bron: Map Bartolomeo Columbus/Alessandro Zorzi 'n Kaart van 1506 wat die ontdekkings van Columbus aandui www.theanswer.co.za Sien bladsy 42

Gerardus Mercator se wêreldkaartontwerp van 1569 www.theanswer.co.za Sien bladsy 42

'n Graveerwerk van 'n Spaanse galjoen uit die 1500's of 1600's Bron: Ypacaraí 'n Graveerwerk van 'n Spaanse galjoen uit die 1500's of 1600's www.theanswer.co.za Sien bladsy 43

Die vier seereise van Columbus ATLANTIESE OSEAAN AFRIKA SUID- AMERIKA NOORD- AMERIKA STILLE OSEAAN Eerste reis Tweede reis Derde reis Vierde reis Die vier seereise van Columbus www.theanswer.co.za Sien bladsy 44

Bron: http://www.trainweb.org/panama/history.html Vasco Núñez de Balboa maak aanspraak op die Suidsee: 'n 19de eeuse graveerwerk www.theanswer.co.za Sien bladsy 44

Bron: Wolfgang Sauber 'n Moderne muurskildery genaamd Besprekings tussen Tlaxcaltecas en Hernán Cortés met Doña Marina in die middel www.theanswer.co.za Sien bladsy 45

Bron: Jan Karel Donatus Van Beecq (1638-1722) 'n Graveerwerk van Tenochtitlan wat aandui hoe die Asteekse hoofstad letterlik bo-op 'n meer gebou is om beskerming te bied. Alle geboue, ongeag hoe groot, asook die tuine is op vlotte gebou. www.theanswer.co.za Sien bladsy 45

Die Sontempel, waar die Asteke menslike offerandes gebring het. Bron: Jan Karel Donatus Van Beecq (1638-1722) Die Sontempel, waar die Asteke menslike offerandes gebring het. www.theanswer.co.za Sien bladsy 45

Bron: Kimse Bron: Book of Liselotte Engel Francisco Pizarro 'n 1533-portret van Atahualpa, deur een van Pizarro se volgelinge geteken www.theanswer.co.za Sien bladsy 46

'n Goue Inka-beeldjie van 'n llama Bron: Guaman Poma (1536-1616) Bron: geni 'n Goue Inka-beeldjie van 'n llama 'n Wewer van die Inka-ryk www.theanswer.co.za Sien bladsy 46

Vroeë Spaanse kolonisasie in die Amerikas Hispaniola Landengte van Panama Tlaxcala Santa Maria La Florida Biru (Tumbes, Cajamarca & Cuzco) Tenochtitlan Vroeë Spaanse kolonisasie in die Amerikas www.theanswer.co.za Sien bladsy 46

Die Mexikaanse hacienda Jaral de Berrios Bron: Tomascastelazo Bron: Tomascastelazo Die Mexikaanse hacienda Jaral de Berrios www.theanswer.co.za Sien bladsy 47

Lissabon, hoofstad van Portugal, in 1572 Bron: Franz Hogenberg en Georg Braun Lissabon, hoofstad van Portugal, in 1572 www.theanswer.co.za Sien bladsy 48

Portugese nedersettings in Afrika Principe Sao Tome Kaap Blanco Sierra Leone Elmina Zanzibar Kilwa Mombasa Mosambiek- eiland Quilimane Sena Tete Zambezirivier Delagoabaai Sofala Bron: Bamse Portugese nedersettings in Afrika www.theanswer.co.za Sien bladsy 49

Die eiland van Principe, 1725 Bron: Steve Evans from Bangalore, India Santo António-kerk op Mosambiekeiland, deel van die nedersetting wat gedurende die Portugese kolonisasie tot stand gekom het www.theanswer.co.za Sien bladsy 49

Die Driehoekige Slawehandel Bron: Sémhur Die Driehoekige Slawehandel Afrika Amerika Europa Suid-Amerika Noord - Amerika Karibiese Eilande Slawe Landbou-produkte Vervaardigde goedere www.theanswer.co.za Sien bladsy 50

Deel van die slawemonument in Zanzibar Bron: "Notices of Brazil in 1828 and 1829" by Robert Walsh Dit is 'n skets uit 1830 van hoe slawe oor die Atlantiese Oseaan na Brasilië vervoer is, maar die toestande sou grotendeels dieselfde gedurende die slawehandel van die 15de tot 18de eeu gewees het. Deel van die slawemonument in Zanzibar Bron: David Berkowitz www.theanswer.co.za Sien bladsy 50

St George-fort (links) en die nuwe Hollandse fort op Bron: Ahanta St George-fort (links) en die nuwe Hollandse fort op St James-heuwel (regs) in Elmina www.theanswer.co.za Sien bladsy 51

'n Handelskip van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie Bron: Suneet 'n Handelskip van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie Jan van Riebeeck Bron: Suneet www.theanswer.co.za Sien bladsy 51

Die Kasteel van Goeie Hoop circa 1680 www.theanswer.co.za Sien bladsy 52

Bron: Tjeerd Wiersma from Amsterdam, The Netherlands Groot Constantia was 'n wynlandgoed wat in 1685 in die Kaap gevestig is. Onder die luukse herehuis is die ou slaweselle. www.theanswer.co.za Sien bladsy 52

Bron: FC Georgio 1998 'n Khoi-nedersetting in Tafelbaai, soos voorgestel in 'n graveerwerk in Abraham Bogaert se Historische Reizen, 1711. www.theanswer.co.za Sien bladsy 52

www.theanswer.co.za

www.theanswer.co.za

'n Skets deur 'n Tlaxcalan kunstenaar in die 1500’s Bron: Tillman 'n Skets deur 'n Tlaxcalan kunstenaar in die 1500’s www.theanswer.co.za Sien bladsy 53

Bron: Photo Bibliothèque Nationale, Paris / Schlacke-Heiner Bron: Stig Nygaard vanafCopenhagen, Denmark www.theanswer.co.za Sien bladsy 54

Die handelsone van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie tussen Bron: TANAP Die handelsone van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie tussen die Kaap die Goeie Hoop en Japan, 1655 www.theanswer.co.za Sien bladsy 54