Afrikaans Taal Graad 11 en 12.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Webregistrasie.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
IS ONS LEWE SINVOL?.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Afrikaans Taal Graad 11 en 12

Die nuwe soort kortvrae NB!! Hierdie soort vrae kom by Taal, sowel as by Letterkunde voor!!

WERKWYSE: ‘n Vraag van 3 of 4 punte word gestel. Daar is nie ‘n a., b. of c. nie. Die hele vraag word as een lang sin gestel. Jy moet elkeen van die 3 dele van die vraag onder mekaar beantwoord. Sorg dat jy vir elke deel ‘n antwoord, IN VOLGORDE, neerskryf.

Veronderstel die vraag is: Sê watter woord in die paragraaf op bewegende water dui, skryf dan ‘n eienskap van hierdie verskynsel uit die paragraaf neer en evalueer of dit vir jou ‘n goeie ding is (3)

Die antwoord is dan: STROOM, DIT VLOEI VINNIG en DIT HOU MY KOEL. As jy vergeet om STROOM eerste te skryf, kry jy 0!!! As jy nié geweet het wat om by STROOM te skryf nie, skryf enigiets, solank daar ‘n antwoord is as eerste deel, anders word antwoord 2 as eerste deel getel en is dan algeheel verkeerd.

Lees die volgende teks deur en beantwoord die vrae:

Vrae: 1. Gee die betekenis van “verknorsing” in die opskrif, sê dan hoe konflik reeds deur hierdie woord gesuggereer word en verduidelik dan hoe die konflik in reël 9 verskil van die konflik in reël 6. (3) 2. Wie word weer in reël 25 en 26 deur mevrou September beskuldig, waarvan word sy beskuldig en hoe, dink jy, dra mevrou September se liggaamshouding by tot die konflik? (3)

3. Mevrou September bring vir tant Wonnie warm koffie (reël 3): Sê eers watter verwagting deur hierdie daad geskep word, verduidelik dan hoekom konflik in die res van die paragraaf ‘n verrassingselement word en spreek dan jou opinie uit oor mev. September se reaksie. (3) 4. Beskryf eers mev. September se reaksie in reël 13 en 14, sê dan hoe jý sou reageer as jy skuldig was EN DAN hoe jy sou reageer as jy onskuldig was.

5. Vervang die emotiewe woord “smyt” in reël 5 met ‘n meer neutrale woord, benoem dan die gevoelswaarde wat in “smyt” opgesluit lê en verduidelik waarom “smyt” hier ‘n beter woordkeuse is as die neutrale woord. 6. Skryf ‘n voorbeeld neer van Kaaps/Kaapse Afrikaans in reël 17, herskryf dit dan in Standaardafrikaans en spreek jou uit oor die voorkeur wat hier aan Kaapse Afrikaans verleen is. (3) Totaal: 18

Memorandum 1. *Die woord “verknorsing” beteken ‘n moeilikheid/penarie waarin jy jou bevind / ‘n onhanteerbare toestand. *Konflik word deur “verknorsing” gesuggereer, want jy kan innerlike konflik ervaar omdat jy jou eie probleme veroorsaak het, of uiterlike konflik omdat jy ‘n ander persoon daarvoor blameer. *In reël 6 is die konflik bloot verbaal, maar in reël 9 word dit ook fisiek. (3)

2. *Tant Wonnie (word beskuldig) *Sy word daarvan beskuldig dat sy die ring gesteel het. *Sy wys beskuldigend met haar vinger na tant Wollie. 3. *Die verwagting word geskep dat sy vriendelik gaan wees. *In teenstelling met bogenoemde verwagting, gooi mev. September die koffie op die grond uit en skree op tant Wonnie. *Ek dink mev. September is ongeskik en het geen respek vir haar medemens nie.

4. *Mev. September begin histeries vloek en skree. *As ek skuldig was, sou ek innerlike konflik ervaar omdat ek jok. *As ek onskuldig was, sou ek dit ontken. 5. *gooi *woede *”smyt” is ‘n beter woordkeuse, want “gooi” beeld nie woede so sterk uit nie.

6. *Djy’s *Jy is *Die Kaapse Afrikaans pas beter in, want die sprekers in die stuk is Kaapse Bruinmense. NBBBB!!!! Onthou die volgorde waarin jy die vrae moet beantwoord, anders kry jy 0!!!!!!!