TAALFOKUS: Voornaamwoorde

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Woordsoorte In afrikaans
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Woordsoortonderskeiding
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

TAALFOKUS: Voornaamwoorde

Waarom gebruik ons voornaamwoorde? Voornaamwoorde help jou om taal bondig, grammatikaal korrek en sonder onnodige herhaling te gebruik.

Wat is ‘n voornaamwoord? Die voornaamwoord (vnw.) tree meestal as ‘n plaasvervanger op vir (in die plek van) selfstandige naamwoorde.

Ons kry nege (9) groepe voornaamwoorde Persoon-like Onper-soonlike Vraende Onbepaalde Aanwysende Wederke-rende Wederke-rige Besitlike Betreklike

Persoonlike voornaamwoord Dit verwys na (staan in die plek van) mense, diere en dinge: Dit kan die onderwerp of die voorwerp van ‘n sin wees: In die enkelvoud is daar dikwels ‘n verskil tussen die onderwerps- en die voorwerpsvorm. Vir lewelose dinge gebruik ons manlike vorme: (nie dit nie) My, jou, sy, haar, u, ons, julle, hulle Piet/Lina vind meer uit oor omgewingsake Hy/Sy vind meer uit oor omgewingsake. Ek wil met hom/haar praat. Dit is duidelik dat mariene besoedeling ‘n groot probleem is. Ek wil nie met die motor ry nie, want hy besoedel die lug te veel. / Ek pas my motor op en was hom gereeld.

Die besitlike voornaamwoord Dit dui besitting aan. Dit is my/jou/sy/ haar/u/ons/julle/hulle plig om die omgewing te bewaar. Die boeke is myne/joune/syne/hare/u s’n/ons s’n/julle s’n/hulle s’n. Die spreker se toespraak was oortuigend. Sy toespraak ...

Die betreklike voornaamwoord Dit het betrekking op (verwys na) ‘n s.nw. wat vroeër in die sin staan. Dit tree dus op as ‘n verbindingswoord tussen sinne en bysinne. Ons gebruik wat vir mense, diere en dinge. Ons gebruik net wie vir mense saam met ‘n voorsetsel. Die persoon wat die toespraak lewer, is ‘n goeie spreker. Die persoon lewer ‘n toespraak. Die persoon is ‘n goeie spreker. Die onderwerp waaroor sy praat, is belangrik. (nie oor wat nie) Die stoel waarop hy ry, gaan breek. (nie op wat nie) Die kinders wat bottels herwin, het ‘n donkie wat hulle inspan voor die karretjie wat daar buite staan. Die meisie na wie hy verwys, weet baie van herwinning.

Die vraende voornaamwoord Dit staan aan die begin van ‘n vraagsin, soms saam met ‘n voorsetsel. Toets: Jy moet ‘n s.nw. (of ander vnw.) as antwoord kan gee op die vraag. Wie is verantwoordelik vir al die besoedeling? Ons (vnw.) √ Mense (s.nw.) √ Waaroor handel die toespraak? Oor seebesoedeling . (s.nw.) √ Op wie is die toespraak gerig? Op alle mense. Hoekom is daar soveel besoedeling? Antwoord is nie ‘n s.nw./vnw. nie. ×. Hoekom is wel ‘n vraagwoord, maar nie ‘n vraende voornaamwoord nie.

die onpersoonlike voornaamwoord Net twee: dit, daar dit word gewoonlik saam met natuurverskynsels gebruik daar word dikwels aan die begin van ‘n sin in die lydende vorm gebruik. Dit reën / storm / hael / sneeu. Daar word dikwels rommel in die see gemors.

die onbepaalde voornaamwoord Dit dui nie op bepaalde (spesifieke) mense of dinge nie. ‘n Mens moet bewus wees van besoedeling. Enigeen kan aan ‘n oplossing probeer dink. Hulle/Die mense sê dis die regering se verantwoordelikheid.

die wederkerende voornaamwoord Dit kom voor wanneer die onderwerp en die voorwerp van die sin dieselfde mens, dier of ding is. Die woord self word net saam met die wederkerende vnw. gebruik as daar onduidelikheid kan wees oor wie die voorwerp van die sin is. Hy het hom lelik misgis. Sy het haar verbeel sy hoor iets.

die wederkerige voornaamwoord Waar die handeling wederkerig is (wat ek aan jou doen, doen jy aan my). Net twee: Hulle moet mekaar help. Hulle moet die een die ander help.

die aanwysende voornaamwoord Dit tree nie (soos die ander vnwe.) in die plek van ‘n s.nw. nie,aar tree saam met ‘n s.nw. op waarna dit verwys. In hierdie rivier is baie besoedeling. Sulke nalatige optrede benadeel almal. Dié studie wys dat dinge baie sleg gaan.