Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
‘n Oorsig van die Onderwys
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
LO Graad 10 KW3.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN
Vrugte van die Gees.
God het nie witbroodjies nie!
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
“gevangene van die wet”
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za

Dankie dat ek eerstehands kan gesels

Inhoud van gesprek Gr 12-uitslae 2016 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Dissipline Wat word van u as ouer verwag? Akademiese program Samestelling van punte Winterskool Voogbeleid Matriekafskeid Matriekvakansies

Uitslae 2016 Topprestasies 2 x 8 Onderskeidings 6 x 7 Onderskeidings

GR 12 – UITSLAE 2016 (Simboolverspreiding)

Beste Vakprestasies 1 Lewensoriëntering 78 % 2 Inligtings Tegnologie 76 3 Rekeningkunde 73 4 Engels 5 Wisk. Geletterdheid 72 6 Alpha Wiskunde 7 Fisiese Wetenskap 68 8 Gasvryheidstudies 66 9 Besigheidstudies 65 10 Lewenswetenskappe 11 Wiskunde 12 Ing. Grafika en Ontwerp 64 13 Geografie 63 14 Afrikaans

Universiteitstoelating = 78% Slaagsyfer = 100% Klasgemiddeld = 68% Universiteitstoelating = 78% Slaagsyfer = 100%

Vertrekpunt met Gr 12’s Hanteer gr 12-leerders as volwassenes Glo en vertrou hulle ‘n Finale geleentheid om af te rond vir eindeksamen Volgehoue harde werk die sleutel tot sukses

Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar: Leerders voel hulle het uiteindelik die finale fase bereik (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) Hulle kry gou reuse verrassings Die eise is anders Veranderde eise verg aanpassings Tydbestuur Bepaal prioriteite

Sommige sukkel met die aanpassing Veroorsaak bose kringloop: Teleurstelling Moedeloos Belangeloos Ongemotiveerd Ander probleme

ontvlugtings-metodes Sommige leerders volg verkeerde ontvlugtings-metodes Verander vakke Los skoolwerk vir later Kunsmatige plesier Wegbly / wegloop by skool Hou ander leerders uit werk

Fout word gewoonlik op ‘n ander plek of by iemand anders gesoek. Standaard van onderrig Onderwyser is mislik Gehalte van toetse Moeilike rooster

GEVOLG: Die agterstand wat opgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. OPLOSSING: Beste roete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreek dit aan. Fokus op dit waaroor jy beheer het. Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weet watter eise die Gr 12’s moet ontmoet.

Waak veral teen wanopvattings soos: As die kind swak doen, moet hy/sy ophou met sport. Naweke en vakansies is niksdoentyd Ek mors my tyd, want die matrieksertifikaat is niks werd nie.

Waak teen vals informasie Bloktyd Doen niks by skool nie Hoof sê ons kan by die huis bly “40 days” Belangrik: Indien daar enige afwyking is van die normale skoolprogram, sal dit skriftelik met u gekommunikeer word. Ons moet die onderrigtyd van die opvoeders beskerm, want daar word moeite gedoen.

Dissipline Volg riglyne soos in gedragskode uiteengesit Probeer konfrontasie met Gr 12’s vermy Daarom moet leerder ook sy/haar verantwoordelikheid nakom Geen motors op skool- en koshuisterrein toegelaat nie Eindeksamen: Parkeerterrein voor dogterskoshuis Skoolbesoek As gevolg van die akademiese eise is 100% skoolbesoek noodsaaklik.

Wat word van u as ouer verwag? Bly betrokke Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding Wees ‘n betrokke vennoot Bepaal saam doelwitte en ondersteun Behou lojaliteit teenoor die skool Skep veilige omgewing vir u kind

Wenke aan u as ouer: Waak teen invloede van persone wat nie dieselfde doelwitte nastreef nie Werk vir ekstra inkomste kan lei tot botsing van belange Laat u kind besef u vertrou hom/haar Onthou: ‘n leerder met toekomsvisie presteer beter as diegene daarsonder

Akademiese Program Jaarbeplanner 1ste kwartaal: 12 weke 2 de kwartaal: 7 weke plus 4 weke eksamen 3 de kwartaal: 6 weke plus 4 weke eksamen 4 de kwartaal: 1 week plus 5 weke eksamen Eksamens 2 x mini-eksamen (Februarie – September) 1 x Junie-eksamen 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) Eindeksamen: Einde 16 Oktober 2017 tot 28 November 2017 Belangrik Opvoeders bepaal die tempo, standaard en werkwyse Leerders het die verantwoordelikheid om by te bly. Beperk afwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)

Samestelling van Punte Samestelling van jaarpunt: Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) Klastoetse Projekte Klasdeelname Tuiswerk Mondelinge (Tale) Prakties (Siviele tegnologie en Gasvryheidstudies) Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. Finale inskrywing: Reeds afgehandel

Winterskool 28 - 30 Junie 2017 17 – 21 Julie 2017 Leerders bo 70% en onder 50% Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)

Voogbeleid Mnr. J. Hattingh voog van Gr 12 Identifisering van wanpresteerders na eksamen (opvolg – onderhoude) Vangnette Vakonderwyser Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) Opvoedkundige begeleier (Dr. E. Kruger)

Matriekafskeid 5 Augustus 2017 Voorreg vir matrikulant Finansies: R250 per matrikulant Veiligheid van u kind. Weet dat NHS hom distansieer van enige funksie na die matriekafskeid Bestuur die proses nou al Ouers moet nie skroom om standpunt in te neem nie.

Matriekvakansies Ouers weet dat: Die spanning van ‘n matriekjaar gevolg deur geweldige vryheid na ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillike eis aan ons jongmense is. U as ouer moet nie onrealistiese akademiese eise aan kinders stel en dit met ‘n vakansie/voertuig probeer beloon nie.

Wenke Neem besluite in belang van die veiligheid van u kind Vermy besige paaie en groot groeperinge van jongmense Behoorlike toesig Vervoer

Slotgedagte Matrikulant: Hoërskool Nelspruit en jou ouers is daar vir raad en ondersteuning. Die finale besluit lê in jou opgesluit. Benut die matriekjaar om geleenthede vir sukses, vir jouself moontlik te maak!