Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Kwart-voor-sewe-lelie 4
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Kwart-voor-sewe-lelie
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kwart-voor-sewe-lelie (9)
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Kwart-voor-sewe-lelie (3) BLADSY 31 - 60

BLADSY 31 - 34 Iris brei uit op haar fantasie oor Greta, Peter en Eduard. 2 Belangrike dinge gebeur in Iris se lewe nl: * Elsa se seun is gebore: Lees bl 31 r.28 tot bl. 34 r 5 * Iris ontmoet vir Peter!!! # Bladsy 34 na r. 6: Tipografiese wit: Funksie? = Wending in tyd en ruimte. Hier word vertel van Iris se verlede = Funksie? Dit vertraag die storie se tempo.

Peter, Greta en Eduard (Fantasie karakters)

Peter

BLADSY 35 Elsa ontvlug in die hiperpraktiese Kara ontvlug in haar Middeleeuse kuns Iris ontvlug in haar fantasieë # Al drie vlug van ma wat nie haar sinne voltooi nie en haar gedagtes was soos los drywende wolkies. Tipografiese wit: wending van werklikheid na fantasie om chronologie te verbreek. Iris borduur voort aan haar fiktiewe karakters.

BLADSY 36 Iris ontmoet vir werklike Peter by ‘n studentepartytjie. Peter gee nog betekenisse van Iris se naam: * Griekse godin van die reënboog * Talle embleme bv. Die Franse vlag (fleur de lis)

Peter gee nog betekenisse van Iris se naam:

BLADSY 37 - 39 Iris gaan saam met Peter na sy woonstel toe. Tipografiese wit: Beweeg terug in tyd om die tempo te vertraag. Iris beskryf hoe en waar Johanna in hulle lewens inpas. Die tipografiese wit op bl. 39 bring ons terug na die hede en Iris wat beskryf hoe sy leer bestuur het.

Johanna

BLADSY 40 - 41 Fantasie en werklikheid het nie in Peter se woonstel oorvleuel nie: As sy alleen was kon sy fantaseer, maar saam met Peter het haar fantasieë verdwyn. Iris het saam met Peter geslaap en kon nie glo dat sy so maklik haar maagdelikheid aan hom afgestaan het nie. Iris kondig aan dat sy by dokter Anders gaan werk as ‘n tandartsassistent. Sy naam amuseer haar: Anders; anders as wat?

Iris werk by dr. Anders

BLADSY 42 - 46 Iris wou ‘n werk hê waar sy nie nodig gehad het om haar verstand en gedagtes te gebruik nie, want anders kan sy nie fantaseer en daarop uitbrei nie. Iris fantaseer weer oor Greta se verhaal. Omtrent 3 weke later het Peter vir Iris kom kuier en gebly vir aandete en Iris se ouers ontmoet.

BLADSY 47 - 51 Iris en Peter swem die aand, sonder swemklere, in die bure se swembad. Op bl. 48 is ons weer terug in Iris se fantasie oor Greta en Eduard. Op bl. 50 is ons weer terug in die hede waar Peter aan Iris sê dat hy nie weer aan haar gaan raak nie. Peter ry sonder om te groet en Iris se ma sê dat Peter ‘n mooi man is en mooi babas ... (Ma hou van Peter!!)

BLADSY 52 Ma sê dat Hannes nie eintlik ‘n mooi man is nie, kyk maar na klein Johan – sy seun. Tipografiese wit – Funksie? = Tydsprong Iris begin werk by dokter Anders – nou kan sy voortgaan met haar fantasie oor Greta. Iris is nogsteeds in die eksistensiële periode met haar swart en grys rokke. Johanna het sommer haar hare met ‘n kombuisskêr geknip.

Dora Anders

BLADSY 53-55 Iris het gehoor dat Peter in Amerika werk. Later kry sy ‘n poskaart waar hy sê dat hy hard daaraan werk om haar te vergeet. Dr. Anders is besig om van sy vrou, Dora, te skei. Hulle het mekaar ontgroei en het niks meer vir mekaar te sê nie. Dit laat Iris tob oor die sin van die huwelik: *1. Waarom het die mens ‘n behoefte om twee twee af te paar?

BLADSY 55 (vervolg), 56 2. Paula gee meer aandag aan haar trourok as aan haar aanstaande. 3. Elsa en Hannes noem mekaar “Pappie en Mammie”!!! 4. Johanna is bang vir “darie ding”. 5. Ma en Pa leef in gemoedelike onbegrip saam. 6. Kara word aangehits om te trou en 7. Dokter Anders se vrou praat met ‘n mond vol gesigroom. Iris het dus geen voorbeeld van romanse in die huwelik nie en ook nie hoe ‘n huwelik regtig moet wees nie.

BLADSY 56-57 Selfs mnr. Rademeyer was meer bekommerd oor sy motor se voorruit as oor sy vrou se voortande. Iris neem die lewe baie letterlik op, want sy sê as mnr. Rademeyer sy vrou “my hart” noem, moet sy die belangrikste orgaan wees – die belangrikste persoon in sy lewe. Iris fantaseer weer oor Greta wat naby aan kraam is.

BLADSY 58-60 Die fantasie gaan voort waar Greta ‘n seun kry en Eduard by die geboorte is. Peter daag toe weer, sommer uit die bloute, by Iris se werk op. Hulle gaan eet by ‘n Italiaanse restaurant en Peter sê dat hy vir 3 weke terug is.