Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 6 voor 11 november 2017 ADAM EN JEZUS.
Advertisements

GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
GEESTELIKE DINGE.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS

In Romeine hoofstuk 5 verduidelik Paulus die grootste probleem van die mensdom—sonde—en sy oplossing. Hoe het sonde op die Aarde ontstaan? Watter oplossing het God verskaf? Hoekom het Hy dit gedoen? Regverdigmaking deur geloof. Romeine 5:1-5. God se liefde vir sondaars. Romeine 5:6-11. Sonde kom aarde toe. Romeine 5:12. Die wet en sonde. Romeine 5:13-14, 20-21. Adam se oortreding en God se geskenk. Romeine 5:15-19.

REGVERDIGMAKING DEUR GELOOF “Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.” (Romeine 5:1-2) Wat beteken "geregverdiging"? Ons is regverdig verklaar. Dit is, sondelose mans en vroue wie in harmonie met die wet van God leef. Hoe is ons geregverdig? Ons is geregverdig deur ons geloof in Jesus, nie omrede enige goeie werk wat ons moontlik gedoen het nie. Wat is die wettige meganisme daarvoor? Jesus het betaal vir die skuld van ons sondes deur aan die kruis te sterf. Ons lewens word deur Sy volmaakte lewe vervang. Ons is regverdig omdat Hy regverdig is.

Volgens verse 3-5, hoe kan ons in die hoop bly wees? REGVERDIGMAKING DEUR GELOOF “Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.” (Romeine 5:1-2) Volgens verse 3-5, hoe kan ons in die hoop bly wees? Verdrukkinge genereer geduld Gelowiges bly getrou temidde van lyding. Hoop is nooit verlore nie. Geduld genereer beproewinge Wanneer ons geduldig deur verdrukkinge gaan, ontwikkel ons 'n goedgekeurde karakter. Beproewinge genereer hoop Die Gees laat die geduld in ons groei sodat ons 'n goedgekeurde karakter kan hê. So word ons bemoedig in die hoop van die verlossing wat Jesus aan ons gee.

GOD SE LIEFDE VIR SONDAARS “maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.” (Romeine 5:8) Hoe wys God ons Sy liefde? Hy het die eerste stap na versoening geneem. Hy het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was. Romeine 5:6-8 Hy haat sonde en Hy sal dit vir ewig vernietig. Nietemin bied Hy 'n uitweg, sodat ons nie vir ons sondes vernietig word nie. Romeine 5:9 Jesus het ons met God, in Sy dood en opstanding, versoen. Ons is gered omdat Hy leef. Romeine 5:10-11

SONDE KOM NA DIE AARDE “Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het.” (Romeine 5:12) God het die mens geskape, sodat ons vir ewig gelukkig in sy teenwoordigheid kon wees. Dit was genoeg bewys van God se liefde voor sonde die dood na ons gebring het. Adam het die mensdom verteenwoordig. Sy val het die verlossingsplan nodig gemaak. God het die plan alreeds voorberei as die oplossing vir ons moontlike val. Die dood is die gevolg van sonde in die mensdom. Ons kan niks doen om hierdie probleem op te los nie, omdat ons almal gesondig het (Romeine 3:23).

DIE WET EN SONDE SONDE HET GEHEERS GENADE HEERS Van Adam na Moses “Maar die wet het daar bygekom, sodat die misdaad meer sou word; en waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword; sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.” (Romeine 5:20-21) SONDE HET GEHEERS GENADE HEERS Van Adam na Moses Van Moses na die einde van sonde Voor die wet Romeine 5:13-14 Na die wet Romeine 5:20 By Jesus Christus Romeine 5:21 Daar was sonde, so daar was wet—hoewel dit nie ten volle verduidelik is nie. Mense het op 'n beter manier verstaan wat sonde is. Daarom was die sonde oorvloedig. Genade was baie meer. God se wet is ewig. Sonde verbreek Sy wet. God het op Sinai Sy wet volledig verduidelik sodat ons bewus kon wees van ons sondes. Op dié manier sou ons die genade ontvang wat ons van ons veroordeling vry kon maak; dit is, Jesus die Messias.

ADAM SE OORTREDING EN GOD SE GESKENK “Maar dit is met die misdaad nie soos met die genadegawe nie; want as deur die misdaad van die één baie gesterf het, veel meer het die genade van God en die gawe deur die genade van die een mens, Jesus Christus, vir baie oorvloedig geword.” (Romeine 5:15) OORTREDEING DIE GESKENK As mense het ons niks van Adam ontvang nie, behalwe net die doodsvonnis. Christus het egter ingetree en oor die grond beweeg waar Adam geval het en elke toets vir die mensdom verduur. Hy het Adam se skandelike mislukking en val vrygekoop, en dus, as ons plaasvervanger, het Hy ons op ‘n bevooregte posisie met God geplaas. Daarom is Jesus die "Geskenk van God.” Regverdigmaking kan nie gewen word nie. Dit is 'n geskenk! Baie sterf (v. 15) Genade was oorvloedig (v. 15) Die veroordelingsoor=deel (v. 16) Kom in regverdigmaking (v. 16) Dood het geheers (v. 17) Ons sal in die lewe regeer (v. 17) Veroordeling het gekom (v. 18) Regverdigmaking van die lewe het gekom (v. 18) Baie het sondaars geword (v. 19) Baie sal regverdig gemaak word (v. 19)

“Eers as ons die groot plan van verlossing bepeins, kan ons die regverdigheid van God se karakter waardeer. Die skeppingswerk was 'n manifestasie van Sy liefde; maar die geskenk van God om die skuldige en verwoeste ras te red, openbaar die oneindige dieptes van goddelike teerheid en deernis. "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." Terwyl die wet van God gehandhaaf word en Sy geregtigheid geregverdig word, kan die sondaar vergewe word. Die diebaarste geskenk wat die hemel self moes gee, is uitgestort dat God “self regverdig kan wees en regverdig maak wie uit die geloof in Jesus is.” Deur hierdie gawe word die mens verhef van die ondergang en verval van sonde om kinders van God te word.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 5, cp. 89, p. 739)