BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Samenlevingsrelaties: Symbiose
Advertisements

De wereld van de gorzen en de kardinaalachtigen
Ordening: Indeling in de 4 rijken
Vijfrijkensysteem volgens Whittaker.
Ecologie Basisstof 6: Competitie en cooperatie
De naamgeving van planten en dieren
Ordening en Evolutie ‘Het is een teken van een geschoolde geest als iemand kan nadenken over een gedachte zonder ze te aanvaarden’  Aristoteles.
Parasiet: Organisme dat in of op een levend wezen leeft en dat wezen schade toebrengt. Een parasiet haalt zijn voordeel hieruit. Waardplant of gastheerplant:
De orka Van leander en brent.
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Thema 4 Ordening.
Waar gaan we het vandaag over hebben denk je?
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
Die trans-Atlantiese slawehandel
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Anorganiese verbindings
VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Voorbereide Toespraak
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
HERSIENING ORGANIESE CHEMIE.
BESTUUR VAN HULPBRONNE
Die Slak Vriend of Vyand
Ordening Hoofdstuk 4.
LIGGAAM, SIEL en GEES.
INLEIDING Water speel ‘n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
`n Kerk in aksie teen armoede
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Wat is jou ROEMTAAL ?.
Organiese verbindings
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons Wonderlike Skepper
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Bybel Would you rather.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Ysbeer.
Filp. 2:
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Skriflesing: Kolossense 3 :
1 Pet. 4:
DIE LIG BREEK ALTYD DEUR
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE BIODIVERSITEIT  VERSKEIDENHEID VAN LEWE INHEEMSE SP  SPESIES WAT NATUURLIK IN LAND VOORKOM UITHEEMSE SP / EKSOTIESE  SPESIES WAT NIE NATUURLIK IN LAND VOORKOM NIE, PER ONGELUK OF DOELBEWUS INGEBRING VANAF ANDER LAND BV PORT JACKSON, BLACK WATTLE, DENNEBOOM, ROOIKRANS, BLOEKOMBOOM UITHEEMSE SP SUKSESVOL  GEEN NATUURLIKE VYAND UITHEEMSE SP GEBRUIK BAIE WATER INDRINGERS  VERDRING NATUURLIKE PLANTE INDRINGERS BEHEER  BIOLOGIES, CHEMIES, FISIES ENDEMIES  SPESIES WAT SLEGS IN SPESIFIEKE GEBIED VOORKOM, NêRENS ANDERS

FILUM (DIERE) / DIVISIE (PLANTE TWEERYKSTELSEL DEUR CARL LINNAEUS GEDOEN KLASSIFIKASIESTELSEL  7 KATEGORIEë LEWENDE ORGANISMES PLANTAE ANIMALIA RYK FILUM (DIERE) / DIVISIE (PLANTE KLAS ORDE FAMILIE SPESIE GENUS

VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA BAKTERIEë ALGE EN PROTOSOA SWAMME PLANTE DIERE

VIRUS A-SELLULêR – GEEN SELKERN / ORGANELLE / SITOPLASMA

PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN ORGANISMES ORGANISMES ORGANISMES SONDER SEL ORGANISMES MET SEL (SELLULêR) VIRUS - ASELLULêR PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA

PLANTAE DIVISIES BRIOFIETE PTERIDOFIETE GIMNOSPERME ANGIOSPERME MOS VARINGS PLANTE MET KEëLS BLOMPLANTE

BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON ANIMALIA FILUMS PORIFERA CNIDARIA PLATYHELMINTHES NEMATODA SPONS BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON PLANARIA / LINTWURM RONDEWURMS

ANIMALIA FILUMS ANNELIDA MOLLUSCA ECHINODERMATA ARTROPODA CHORDATA ERDWURM SLAK SEESTER SKERPIOEN VIS

BENAMING VAN SPESIES DUBBELNAAM / BINOMIALE STELSEL DEUR CARL LINNAEUS LATYN  REGOOR WêRELD DIESELFDE BESTAAN UIT GENUSNAAM (HOOFLETTER) EN spesienaam (kleinletter) ONDERSTREEP WEES / KURSIEF Homo (genusnaam van mens) en sapiens (spesienaam) Homo sapiens /Homo sapiens BIOLOGIESE SLEUTEL  INSTRUMENT OM LEWENDE ORGANISMES TE KLASSIFISEER BV DIGOTOME SLEUTEL GEE ALTYD 2 OPSIES

SIMBIOSE SIMBIOSE  SAAMLEEFVERHOUDING TUSSEN 2 ORGANISMES SAPROFITIES  DOOI ORGANIESE VOEDSEL MUTUALISME  BEIDE ORGANISMES BEVOORDEEL KOMMENSALISME  EEN BEVOORDEEL EN ANDER ORGANISME NIE BEVOORDEEL OF BENADEEL NIE PARASITISME  GASHEER WORD BENADEEL EN PARASIET WORD BEVOORDEEL