SENUWEEWORTELPYN.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Ongelykheid en armoede
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
? ? ? ? Vraag ? ? ? ? p. 89 Lina Spies.
TRAKSIE.
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Rekenaar Virusse.
LUMBALE SPONDILOSE.
Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Geriatrie sindrome D. Greyling.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
DISKUSLETSELS.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Aanbieders: Miné Harmse Nelmarie Eybers
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
God se missie / gerigtheid
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DANKIE PA!!.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Geswelle en Ulsera.
Besigheidstudies Graad 11.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
SPONDILOLISTESE.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Vrugte van die Gees.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hand. 1:
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

SENUWEEWORTELPYN

Uitkomste tipiese senuweewortelpyn. Moet vertroud wees met die patologie van ‘n tipiese senuweewortelpyn. Moet vertroud wees met die oorsake van senuweewortel simptome. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n senuweewortel irritasie, senuweewortel drukking, drukking op die spinaalkoord en drukking op die cauda equina. Moet vertroud wees met die kenmerkende eienskappe van senuweewortelpyn.

Uitkomste fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n Moet vertroud wees met die algemeenste fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met tipiese erge senuweewortelpyn. pasiënt met servikale, lumbale, kroniese en intermitterende senuweewortelpyn. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met senuweewortelpyn.

Uitkomste spiere wat senuweewortel simptome kan simuleer. Moet vertroud wees met die diep spinale spiere wat senuweewortel simptome kan simuleer.

Senuweewortelpyn Die pyn kom nie vanaf die senuwee self nie, Druk van die senuweewortel veroorsaak pyn Die pyn kom nie vanaf die senuwee self nie, maar ontstaan a.g.v veneuse stuwing Eerste teken is naalde en spelde in distale gedeelte van die geaffekteerde dermatoom Die pyn verskerp en arteriële bloedsomloop word ingekort Senuwee se geleiding staak en daar ontstaan tekens van senuwee uitval

Graad van aantasting Tydsduur van die abnormale drukking (hoe langer – Sterkte van die aanvanklike prikkel Tydsduur van die abnormale drukking (hoe langer – hoe erger)

Oorsake Diskus uitstulping Osteofiete Traksie-besering Diskusprolaps Diskus uitstulping Osteofiete Traksie-besering Swelling in die intervertebrale kanaal of foramen Laks ligamentum flavum Hipertrofeerde kapsel

Oorsake Adhesies Diep geleë spierspasma / snellerpunte Stenose Adhesies Diep geleë spierspasma / snellerpunte Onstabiliteit van die bewegingsegment

Senuweewortel-irritasie Verhoogde reflekse Paraestesie / abnormale sensasie

Senuweewortel-drukking Verlaagde reflekse Verminderde of geen sensasie Spierswakheid – langtermyn spieratrofie

Drukking op spinaalkoord Loopversteurings / lompheid Bilaterale naalde en spelde Blaas wanfunksie Verhoogde reflekse onder die vlak van die letsel + klonus + Babinski

Drukking op Cauda Equina Saalanaestesie Uriene-retensie

Kenmerke van senuweewortel pyn Area Aard Beweging Deformiteite

Area of Oorheers die distale gedeelte van die dermatoom Goed gedefinieerd dwarsdeur die dermatoom of Oorheers die distale gedeelte van die dermatoom Kan in streke van die dermatoom wees

Aard verduur, soms totale verlies van vermoëns Erge pyn – pasiënt lyk asof hy baie pyn verduur, soms totale verlies van vermoëns Pyn mag latent wees, dikwels golwend van aard en bou op Soms ‘n skerp, skiet pyn wat totaal verlam In akute fase is pyn konstant en erg In subakute en kroniese fase is pyn intermitterend

Latente pyn Erger aan die einde van die dag Vererger na aktiwiteite Erger aan die einde van die dag Vererger tydens volgehoue posisies

Cloward Area’s na die mediale grens van die skapula met Dreigende senuweewortelpyn van C7 verwys na die mediale grens van die skapula met servikale bewegings S1 verwys diep na die mediale boud

Beweging of distale pyn of latente pyn veroorsaak in die By ondersoek sal gevind word dat bewegings of distale pyn of latente pyn veroorsaak in die distale segment Hoe meer distale pyn veroorsaak word, hoe versigtiger moet die pasiënt hanteer word

Deformiteite Pasiënt staan op een been met die Beskermende deformiteit kom voor Pasiënt staan op een been met die teenoorgestelde been gebuig en tone wat rus op die grond

Algemene behandeling behandel Pasiënte reageer stadig Erge senuweewortelpyn is moeilik om te behandel Pasiënte reageer stadig Pyn neem lank om te verdwyn Duur ongeveer 2 weke voor verbeterings gemerk word

Erge senuweewortelpyn Hospitaal of buitepasiënt traksie Neurologiese ondersoek is ‘n ABSOLUTE VOORVEREISTE vir traksie Met traksie moet onder geen omstandighede onmiddelike TOTALE verligting verkry word nie Totale verligting kan oor ‘n erge verskerping veroorsaak Traksie neem ongeveer 4 dae om ‘n effek te toon en effek kan aanvanklik minimaal wees Palpasie tegnieke is ‘n kontra-indikasie

Erge senuweewortelpyn Sodra simptome verbeter het kan mobilisasie tegnieke nl Gr IV- by die traksie gevoeg word Word daagliks vir 3 weke behandel Daarna intermitterend vir tot 6 weke Behandeling word gewoonlik gestaak na 85% beterskap Indien plato bereik word na 2 weke moet behandeling gestaak word – slegs behandelingspyn moet nog verdwyn

Spesifieke behandeling Servikale wortelpyn Neurologiese evaluering Konstante traksie Kraag as stuk om beweging te beperk – speen so gou mooontlik Advies oor slaapposisie (midposisie) Later rotasie en longitudinaal In geval van OA voeg sentrale en unilaterale PA by

Spesifieke behandeling Lumbale wortelpyn Neurologiese evaluering Volledige bedrus Konstante traksie Advies Later rotasie en direkte mobilisasie met OA Neem langer om te reageer op behandeling

Kroniese senuweewortelpyn Geskiedenis van langdurige pyn in die rug en been Geen spesifieke insident

Kroniese senuweewortelpyn Tekens Lang geskiedenis Stadige progressie Redelike stabiele toestand Simptome varieer baie min Aktiwiteite maak min verskil aan die pyn

Kroniese senuweewortelpyn Objektief Soms geen vergelykbare teken Maak gebruik van differensiasie toetse Beweging aan einde van omvang veroorsaak soms lokale rugpyn Geen latente pyn Volgehoue posisies (veral kwadrant) soms positief

Kroniese senuweewortelpyn Behandeling Behandel deur sterk tegnieke Voeg daagliks een tegniek by Traksie en RBO Reageer min op traksie RBO werk goed Hanteer baie soos OA pasiënte

Kroniese senuweewortelpyn Diep spinale spiere : m quadratus lumborum m serratus post inf m piriformis m quadratus femoris kan senuweewortelsimptome simuleer – gee altyd aandag aan hierdie spiere tydens behandeling

Intermitterende senuweewortelpyn Pyn is dikwels slegs in een dermatoom Langtermyn probleem Lokale verdikking en drukteerheid van die interspineuse ligament Bewegings kom styf voor Vinnige aktiewe toetse en palpasie tegnieke reproduseer nie simptome nie

Intermitterende senuweewortelpyn Behandeling Palpasie tegnieke aanvanklik Snellerpunte Neurale mobilisasie Dwarsfriksies Ultraklank om verdikte ligament te behandel “Dry needling”