Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

A – Z van Taalleer R Schutte.
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Laerskool George-Suid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Woordsoorte… ag nee!.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bekering.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sinsleer Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sinstipes Stelsinne: Maak ‘n stelling: Die leeu vang die bok. Vraagsin: Word daar altyd ‘n vraag gevra. Twee soorte: algemene en Spesifieke vraagsinne Algemene vraagsin: Net woordorde verander. Ja/Nee antwoord Die kat vang die muis = Vang die kat die muis? Spesifieke vraagsin: Vraagwoord begin van sin. Dele van sin as antwoord. Waarom vang die kat die muis? Wanneer vang die kat die muis? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Bevelsin: Word ‘n versoek gerig of bevel gegee. Loop uit die huis uit. Gaan slaap op die bank. Uitroepsin: Word aangedui deur uitroepteken/ tussenwerpsel. Eina, dit is seer! Wenssin: As iemand iets goeds toegewens word. Mag jou jagtog goed afloop. Begroeting of aanspreekvorme: Hallo ma of Geagte Dominee Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sinswyses Onbepaalde wyse: Infinitief word gebruik. Om....te Aanwysende wyse: stel handeling voor as ‘n werklikheid, word gegee deur stelsin. Ek het my werk gedoen. Toevoegende wyse: Stel ‘n waarskynlikheid voor. Hy sal miskien sy werk gedoen het. Vraende wyse: word gegee in ‘n vraagsin. Wanneer kom jy kuier? Gebiedende wyse: stel handeling as bevel of versoek. Jy moet nou gaan bad! Moenie so met my stry nie. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sinsuitbreiding Gewoonlik word sinne uitgebrei deur sinsdele of sinne by te voeg. Sinsdele kan Sv1TOMPv2I baie goed werk. Met sinne, word die sin ‘n saamgestelde sin, verbind deur voegwoorde. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sv1TOMPv2 Die man Die man eet Die man eet nou Die man eet nou sy kos Die man eet nou sy kos vinnig Die man eet nou sy kos vinnig in die kar. T M P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Sinsreduksie Om sinne korter te maak. Om een woord vir omskrywing te gee: Kat met die lelike stomp stert = stompstertkat Om voegwoord weg te laat: Seun gaan nie slaap nie, want hy wil leer. Seun gaan nie slaap nie, hy wil leer. Deur onnodige woorde uit te laat: Die wewenaar wie se vrou dood is, is baie treurig en voel jammer vir homself. Die treurige wewenaar bejammer homself. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Soorte sinne Enkelvoudige sinne Saamgestelde sinne Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Enkelvoudige sinne Het die Sv1TOMPv2 gedeeltes in die sin. Dit het ‘n onderwerp, gesegde en dikwels ‘n voorwerp. Dws: S, O, v1 en v2 Die jagter skiet die bok. Onderwerp = Die jagter (Wie/wat doen die werk?) Gesegde = skiet (werkwoord gedeelte) Voorwerp = die bok (waarop die handeling oorgaan. Wie/wat werkwoord die subject? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Enkelvoudige sin (vervolg) Voorwerp van die sin: Jan gee die geweer. Direkte voorwerp: Voorwerp wat volg na oorganklike werkwoord. In Object posisie. Jan gee die geweer aan die jagter. Indirekte voorwerp: Volg gewoonlik na die voorsetsel in die sin. In Place posisie. JY KAN ALTWEE IN EEN SIN KRY! Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Bepalings in ‘n sin Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Byvoeglike bepaling As die selfstandige naamwoord in sin beskryf/omskryf word = word ‘n byvoeglike bepaling genoem. Hier praat ons nou van die ATTRIBUTIEWE BYVOEGLIKE NAAMWOORDE Die vreeslose jagter met die een been skiet die niksvermoedende bok. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Bywoordelike bepaling As die werkwoordelike gedeelte in sin omskryf word, praat ons van ‘n bywoordelike bepaling. Daar is drie soorte: TYD, WYSE, PLEK Bywoordelike bepaling van TYD: Vra die vraag WANNEER? Die jagter skiet bedags die bok. (Time) Bywoordelike bepaling van wyse: Vra die vraag HOE? Hy het akkuraat geskiet. (Manner) Bywoordelike bepaling van plek: Vra die vraag WAAR? Die jagter skiet die bok op sy blad. (Place) Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Saamgestelde sinne Hierdie tipe sinne het twee of meer gesegdes (werkwoorde) in ‘n sin. Twee soorte: Neweskikkende sinne Onderskikkende sinne Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Neweskikkende sinne Daar tweee hoofsinne is wat min of meer EWE BELANGRIK is. Die een is nie minder belangrik as die ander nie. Hierdie tipe sinne het die volgende voegwoorde: en, want, maar en of Die woordorde van die twee sinne los, is presies dieselfde as die twee sinne wat as een geskryf word. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Onderskikkende sinne Sin bestaan uit een hoofsin en een of meer onderskikkende sinne of bysinne. Die sin wat saam met die voegwoord gaan, is altyd die onderskikkende sin of bysin. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Onderskikkende sinne (vervolg) BYVOEGLIKE BYSIN: Word ingelei met ‘n betreklike vnw = wat, waarop, waarmee, Die perd, waarop die man ry, het hom afgegooi. Hoofsin: Die perd het hom afgegooi. Byvoeglike bysin: waarop die man ry Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Onderskikkende sinne (vervolg) BYWOORDELIKE BYSIN: Bywoordelike bysin van TYD: vra die vraag WANNEER? Terwyl die son skyn, het ons vis gevang. Bywoordelike bysin van WYSE: vra die vraag HOE? Jan gaan tekere asof hy besete is. Bywoordelike bysin van PLEK: Vra die vraag WAAR? Ons woon waar die twee riviere bymekaar vloei. Bywoordelike bysin van GRAAD: Vra die vraag HOE GOED? Ons leer ons werk totdat ons dit baie goed ken. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Onderskikkende sinne (vervolg) Selfstandige bysin: daar is drie soorte: ONDERWERPSIN VOORWERPSIN GESEGDESIN Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Onderwerpsin Die onderwerp word in die sin uitgebrei totdat dit ‘n gesegde bevat en dan ‘n sin is. Dit is waar. Dat hy verongeluk het is waar. Is die onderwerpsin: die SUBJECT word uitgebrei. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Voorwerpsin Die voorwerp in die sin word uitgebrei totdat dit ‘n gesegde bevat. Hy voorspel reën. (reën is die voorwerp) Hy voorspel dat dit sal reën. (Dat dit sal reën is die voorwerpsin.) Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Gesegdesin Volg altyd direk na die koppelwerkwoorde lyk, skyn, is, word, heet, blyk en was. Die gesegdedeel word uitgebrei tot ‘n sin. Hy is ‘n staatmaker. (die gesegde) Hy is wat almal van hom sê. (Die gesegdesin) Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

Juffrou Marelize www.swanies.co.za juffroumarelize@swanies.co.za Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018