DIE SEWE LAASTE PLAE Les 11 vir 16 Maart 2019.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
DE ZEVEN LAATSTE PLAGEN
Die Heiliges Word Oorwin
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
“EK MAAK ALLES NUUT” Les 13 vir 30 Maart 2019.
SATAN, ‘N VERSLANE VYAND
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE SEWE LAASTE PLAE Les 11 vir 16 Maart 2019

Die tyd van die laaste plae. Openbaring 15 “U, vreeslik is U, en wie kan voor u aangesig bestaan as u toorn uitgebreek het? Uit die hemel het U ‘n oordeel laat hoor; die aarde het gevrees en stil geword, toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos.” (Psalm 76:7-9) Soos 'n eggo van die psalmdigter, toon Openbaring 15 diegene wat sal bly staan wanneer die oordeel van God op die onstuimige aarde gegooi word, en die Here kom om Sy volk te red (Openbaring 16). Die tyd van die laaste plae. Openbaring 15 Die eerste plae. Openbaring 16:1-11 Die sesde plaag Eufraatrivier is opgedroog. Openbaring 16:12 Die drievoudige sataniese boodskap. Op. 16:13-14 Die slag van Armageddon. Openbaring 16:15-16

DIE TYD VAN DIE LAASTE PLAE “En ek het gesien iets soos ‘n see van glas, gemeng met vuur. En die oorwinnaars oor die dier en oor sy beeld en oor sy teken, oor die getal van sy naam, het ek by die see van glas sien staan, met siters van God.” (Openbaring 15:2) Elke mens op aarde het die geleentheid gehad om te kies tussen aanbidding van God of die dier. Johannes sien die oorwinnaar, diegene wat God aangeneem het. Maar hulle gaan hul beloning nog nie ontvang nie. Die toneel verander na die hemel (v. 5). Uit die tabernakel kom rook (Ex. 40:34-35; 1K. 8:10-11). Die bemiddelingswerk in die Hemelse Heiligdom is klaar. Die tyd van genade het tot 'n einde gekom. Soos die derde engel aangekondig het, is dit nou die tyd vir almal om die gevolge van hul besluit in die gesig te staar.

DIE EERSTE PLAE “En ek het ‘n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: ‘Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit.’” (Openbaring 16:1) v. 2 v. 3 Hierdie plae is soortgelyk aan dié wat in Egipte plaasgevind het. Hulle openbaar die verharde hart van diegene wat besluit het om die dier te aanbid (v. 2 en 9) en die onvermoë van die duiwel wat nie sy aanbidders kan beskerm nie (v. 10-11). Na die verwoestende gevolge van die eerste vier plae, draai die wêreld na die dier en vra vir hulp. Maar die dier kan hulle nie help nie (sy troon is simbolies in duisternis gehul). Nietemin wil die mense nie hulle foute aanvaar nie en hulle laster teen God. v. 4-7 v. 8-9 v. 10 v. 11

EUFRAATRIVIER IS OPGEDROOG “En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.” (Openbaring 16:12) Die sesde plaag begin met die val van Babilon wat in die volgende hoofstukke in meer besonderhede verduidelik sal word. Die Eufraatrivier was letterlik opgedroog toe die ou Babilon in Kores se hande geval het. Pousdom kan nie die mense help nie, dus draai dit na die afvallige Protestantisme. Uiteindelik verloor albei al die ondersteuning van die mense en dit is tyd dat Jesus terugkom om te neem wat Syne is (v. 15). Die duiwel wil egter nie sy domein verloor nie en berei 'n laaste en desperate aanval voor.

DIE DRIEVOUDIGE SATANIESE BOODSKAP “En ek het uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die mond van die valse profeet drie onreine geeste soos paddas sien kom.” (Openbaring 16:13) Satan stuur 'n driedubbele boodskap as 'n vervalsing van die drie-engele boodskap in Openbaring 14. Om dit te doen gebruik hy spiritualisme (die draak), die pousdom (die dier) en die afvallige Protestantisme (die valse profeet). Op daardie oomblik het God Sy Heilige Gees reeds verwyder van diegene wat Hom nie aanvaar het nie. Hulle sal maklik deur die duiwel se tekens en wonderwerke mislei word, en hulle sal weer na hom terugkeer (sien 1 Thessalonicense 2:11-12). Die einde is op hande: "Kyk, ek kom soos 'n dief" (v. 15). Satan val vir die laaste keer aan.

DIE SLAG VAN ARMAGEDDON “En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.” (Openbaring 16:16) Armagéddon beteken "berg van Megiddo" in Hebreeus. Daar is geen plek met die naam nie, maar daar is 'n gebied in Palestina genaamd "Megiddo.” Dit was 'n strategiese gebied waar baie slagte geveg is. Afvallige en getroue konings het daar gesterf (Ahásia, 2 Konings 9:27; Josía, 2 Konings 23:29). Met die laaste aanval probeer Satan die mense wat steeds getrou aan God bly, vernietig. Ons maak gereed om in die laaste stryd getrou te bly, omdat ons alreeds besluit het om in vandag se versoekings gerou te wees.. Die aanval sal deur die sewende plaag onderbreek word (v. 17-21). Dit sal gebeur net voor "ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus.” (Titus 2:13)

“Terwyl Jesus tussen God en die skuldige gestaan het, was daar 'n selfbeheersing oor die volk; maar toe Hy tussen die mens en die Vader uitgegaan het, is die selfbeheersing verwyder en Satan het volle beheer van die uiteindelike onbekeerde. Dit was onmoontlik dat die plae uitgegiet word terwyl Jesus in die heiligdom teenwoordig was; maar wanneer Sy werk daar klaar is en Sy voorbidding voltooi is, is daar niks om die toorn van God teë te hou nie, en dit breek met woede op die onbeskermende kop van die skuldige sondaar wat die verlossing verwerp het en teregwysing gehaat het. In die vreeslike tyd, na die sluiting van Jesus se bemiddeling, leef die heiliges voor die aangesig van 'n heilige God sonder 'n middelaar. Elke geval is besluit, elke juweel genommer.” E.G.W. (Early Writings, p. 280)

“Die volk van God sal nie vry wees van lyding nie; maar hoewel hulle vervolg word en in ellende verkeer, en terwyl hulle ontberings sal ly en voedselgebrek sal hê, sal hulle nie verlaat word om te sterf nie. Die God wat vir Elia gesorg het, sal nie een van Sy selfopofferende kinders verbygaan nie. Hy wat die hare van hulle hoof tel, sal vir hulle sorg; en in die tyd van hongersnood sal hulle versorg word. Terwyl die goddelose sterf van honger en die pes, sal engele die regverdiges beskerm en in hulle behoeftes voorsien. Aan hom wat in geregtigheid wandel is die belofte, “Sy brood word hom gegee, sy water is gewis.” “Die ellendiges en behoeftiges soek water, maar daar is nie; hulle tong verdroog van dors; Ek, die Here, sal hulle verhoor; Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.” Jesaja 33:15, 16; 41:17” E.G.W. (The Great Controversy, cp. 39, p. 629)