Wie’s Hy? Adam Small.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Ek wil Willem Fransman (Jr.).
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Bicycle sonder ‘n slot Koos Kombuis.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Rom.1:18-32.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Stasie 1.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Wie’s Hy? Adam Small

Wie’s Hy? Die poet, wie’s hy? djulle het so baie bek oorie poet, ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma d’julle is die poets, djulle wat innie straat loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep!

Engels Afrikaans Poet Digter Study Studeerkamer Poems Gedigte Mistaken verkeerd

Assimilasie Standaardafrikaans Wie’s Wie is Oorie Oor die Rêrag Regtig Moerie Met die Ennie En die Innie In die

Kaapse Afrikaans Standaardafrikaans Ma Maar Soema Sommer Daa daar

Ontronding: Kaapse Afrikaans Standaardafrikaans Soes Soos Loep Loop Verkoep Verkoop Tien teen

“POET” “DJULLE” METODE Skryf (“pen ennie ink”) Praat (“gladde bek”, “roep”) PLEK Studeerkamer (alleen) Op straat (tussen ander) (“innie straat”) TYDSVERLOOP Dink eers, skryf dan (intellektueel) Geen tydsverloop (“soema net daar”) (instinktief)

VRYE VERS Geen vaste rymskema (tog bietjie rym in gedig) Geen vaste ritme Lengte van versreëls wissel Lengte van strofes wissel (Hierdie gedig het WEL hoofletters en leestekens) Herhaling van woorde (wie’s hy/ djulle)

TEMA Almal wat taal speels en kreatief gebruik, is digters. Digterskap is dus nie net om in studeerkamer te skryf nie. Digterskap kan ook PROTESTEER teen wat verkeerd is (“God tien hulle roep”)

Saamgestel deur:E Cronje Hoërskool Kampsbaai