EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
KINDERS VAN DIE BELOFTE
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
OORSAKE VAN ONENIGHEID
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
EENHEID EN GEBROKEN RELATIES
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Les 9 vir 1 Junie 2019 TYE VAN VERLIES.
OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS Les 10 vir 8 Desember 2018 EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS

Ons eenheid is gebaseer op individuele eenheid met Christus, maar persoonlike verhoudinge affekteer dit ook. Ons kan sommige voorbeelde van verhouding geskilpunte tussen Christene en hoe om dit op te los, in die Bybel vind. Herstel ‘n gebroke vriendskap. Handelinge 15:36-39 Herstel ‘n gebroke verhouding. Filemon 1 Herstel ‘n gebroke eenheid. 1 Korinthiërs 3:5-11 Herstelling na ‘n belediging. Vergifnis. Lukas 6:37 Herstelling. Mattheus 18:15-17

HERSTEL ‘N GEBROKE VRIENDSKAP ”Lukas is alleen by my. Markus moet jy gaan haal en saam met jou bring, want hy kan my baie tot diens wees.” (2 Timotheus 4:11) Hoewel ‘n argument oor Johannes Markus hulle vrienskap bedreig het, het Paulus en Barnabas het baie tyd saam spandeer. (Handelinge 15:36-39) Paulus wou Markus nie ‘n tweede kans gun nie, want hy het hulle op hul vorige sendingsreis verlaat. Maar Barnabas het Markus steeds vertrou. Die apostel van genade moes leer om genade te bewys aan een wat hom teleurgestel het. Paulus se bediening is later verryk deur Markus se bediening, en Paulus het sy hulp weer aanvaar.

HERSTEL ‘N GEBROKE VERHOUDING “Miskien was hy 'n kort tydjie van jou af weg juis sodat jy hom vir altyd sou terugkry,” (Filemon 1:15) Onesimus ‘n droster (slaaf) het iets van sy werkgewer (meester) gevat. Filemon kon ‘n regsgeding teen Onesimus aanhangig maak. In daardie tyd, het ‘n meester sy slaaf besit. As Filemon wrewel gewys het, sou dit sy leierskap in die kerk van Kolosse skade aangedoen het. Paulus was die bemidde- laar tussen hulle. Hy was ook gewillig om te betaal vir wat Onesimus gesteel het. Hy het geloof gehad dat Filemon in Christelike liefde sou handel en Onesimus as sy broeder sien (buite hulle werksverpligting).

God roep ons om saam te werk, nie te wedywer nie . HERSTEL ‘N GEBROKE EENHEID God roep ons om saam te werk, nie te wedywer nie . Daar is geen groter of geringer gawes, almal word gegee om dieselfde doel te vervul. Daar is nie groter of geringer mense nie, maar mense met verskillende vaardighede/ talente. Daar is geen plek vir trotsheid of n onwaardigheids waan, al die meriete is God’ s’n. “en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here.” (1 Korinthiërs 12:5) Daar was ‘n eenheidsprobleem in Korinte (1 Korinthiërs 1:11-12). Hulle het nie verstaan dat God verskillende leiers en bedieninge gebruik om Sy werk te doen nie. Hulle almal is belangrik vir God. Paulus se advies aan die Korinte, leer ons dat:

VERGIFNIS “in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.” (Kolossense 1:14) Ons word nie vergewe deur ons bekering of belydenis nie, maar deur die dood van Christus aan die Kruis. Belydenis is ‘n manier om te vra vir Vergifnis. God vergewe ons nie omdat Hy van gerdagte verander het nie, maar omdat ons houding tot Hom verander het. Ons moet andere vergewe soos Hy ons vergewe het (Mattheus 18:21-35). Om andere te vergewe is ‘n lewensbelangrike behoefte vir ons eie geestelike welstand, en verlos andere van ons veroordeling. Dit vat ook ons wrewel weg, selfs ook as ons vergifnis nie aangeneem is nie deur ons oortreders nie.

“As jou broeders fouteer, moet jy hulle vergewe “As jou broeders fouteer, moet jy hulle vergewe. Wanneer hulle na jou toe kom met belydenis, moet dan nie sê, ek dink nie hulle is nederig genoeg nie. Ek dink nie hulle voel hulle belydenis nie. Watter reg het jy om hulle te veroordeel, asof jy die hart kan lees?… Ons opsigselfs skuld alles aan die vrye genade van God. Genade in die Verbond orden ons aanneming. Genade in die Verlosser effekteer ons Verlossing, ons geslag, en ons verheerliking in ons erfdeel met Christus. Laat hierdie genade openbaar word aan andere.” E.G.W. (Christ’s Object Lessons, hfs. 19, p. 249-250)

HERSTELLING ”laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe.” (Mattheus 5:24) Watter drie stappe doen Jesus aan die hand in Mattheus 18:15-17 om ons te help om konflikte op te los wanneer ons te na gekom is deur n ander kerklidmaat? Om ons verskille op te los in privaatheid en in Christen liefde. Roep een of twee neutrale persone as getuies. Om die plaaslike Kerkraad te nader om tot Versoening te werk. Hierdie stappe moet in hierdie volgorde gevolg word om tot Versoening en Eenheid te lei. Hoe meer mense in hierdie proses betrek word, hoe moeiliker die Versoening.

“Dit is van kardinale belang om te verstaan dat die volk van Christus verenig is soos een; hierdie eenheid verbind mense met God deur die goue bande van liefde, en hou elkeen onder die verpligting om vir sy medemens te werk… Geen skeidings mure moet tussen mens en medemens opgebou word nie. Christus as die groot Middelpunt moet almal verenig soos een.” E.G.W. (Fundamentals of Christian Education, ch. 61, p. 479)