Direk en Indirekte Rede

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Gedagtes rondom die nagmaal
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
“gevangene van die wet”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Direk en Indirekte Rede E Cronje Hoërskool Kampsbaai

Direkte rede word gebruik om die persoon se direkte woorde weer te gee Ek wil gaan swem.

Die seun sê: “Ek wil gaan swem.”

Hy sê dat hy wil gaan swem Indirekte rede word gebruik as iemand se direkte woorde oorvertel word. Hy sê dat hy wil gaan swem

STAPPE WAT GEVOLG WORD AS EK VAN DIREKTE REDE OORGAAN NA INDIREKTE REDE: Stap 1: Is hierdie sin ‘n VRAAGSIN of ‘n STELLING? Indien dit ‘n stelling is gaan ek die voegwoord DAT gebruik Indien dit ‘n Vraagsin is gaan ek OF gebruik of die VRAAGWOORD. Die DAT of die OF gaan in die plek van die:

Stap 2 Stap 2: Verloor die aanhalingstekens en die dubbelpunt. Jan sê: “ Ek is moeg vir die boek.” Jan sê DAT Ek is moeg vir die boek. Dat het die plek geneem van die :

Stap 3 Verander die Eerste en Tweede persoon na die DERDE persoon. Jan sê: “ Ek is moeg vir die boek.” Jan sê dat HY moeg vir die boek is.

Stap 4 Omdat my sin nou ‘n voegwoord soos DAT of OF bygekry het moet my werkwoord nou na die einde van die sin gaan. Jan sê: “ Ek is moeg vir die boek.” Jan sê dat HY moeg vir die boek is. ONTHOU DIE TYD VERANDER NIE.

Stap 5 Verander die tydwoorde: gister die vorige dag Môre die volgende dag vandag daardie dag verlede week die vorige week Môreoggend die volgende oggend hierdie daardie ons s'n, julle s'n hulle s'n volgende jaar die jaar daarna oormôre twee dae later eergister twee dae gelede/tevore nou toe hier daar vanaand daardie aand

UITROEP IN INDIREKTE REDE AG NEE! AI! AI TOG! TELEURGESTELD FOEI TOG! SIES TOG! SIMPATIEK WAT! NOOIT! GOEISTE! VERBAAS VERVLAKS! DEKSELS! ONTSTELD ASSEBLIEF! BELEEFD DANKIE! WAARDEREND EINA! VERVLAKS! MET ‘N UITROEP VAN PYN WONDERLIK! HOERA! OPGEWONDE MAGGIES! SJOE! BEÏNDRUK GMPF! ONGELOWIG JA! BEVESTIGEND NEE! ONTKENNEND

Oefening: “Wil jy jou pille aan tafel kom eet?” vra Mana vir Margot. Margot sê : “Ek hou nie van eiers nie en ek eet ook nie spek nie.” Mana vra: “ Wat eet jy gewoonlik vir ontbyt?” Margot sê: “ Ek eet gewoonlik ‘n hand vol vitamienepille vir ontbyt.” Margot sê : “ Ja, ek glo in ‘n gesonde liggaam.”