Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
@FXit 1.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DANKIE PA!!.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
EKSAMENRIGLYNE.
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Filp. 2:
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
FIRAC MODEL.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning Versamel Barbara Anyster BarbaraAnyster@gmail.com Sortering en Sifting Sintetisering Evalueer 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Vraagstelling Definieer die taak. 2018/12/02            Jou heel eerste stap is om ‘n taak te definieer. Vrae die volgende vrae vir jouself: Waarom het ek die inligting nodig? Watter tipe inligting het ek nodig om die taak te kan verrig? 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Bepaal waar en hoe inligting gevind kan word. Beplanning Bepaal waar en hoe inligting gevind kan word.       Besluit nou watter moontlike bronne jy gaan gebruik: bv. boeke, radio, TV, tydskryfte, internet, ens Jy kan ook deur middel van ‘n vraestel op te stel, sekere inligting inwin. Telling kan ook gehou word d.m.v. ‘n telkaart. OF Raadploeeg ‘n kundige 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Kry bronne en onttrek inligting Versamel Kry bronne en onttrek inligting Verskillende maniere hoe jy inligting kan versamel: fotostate, stoor weblaaie, maak notas van onderhoud,neem foto’s, maak ‘n video-opname of versamel vraelyste. Onthou: Stoor die data wat versamel word. Hou boek van jou bronne Rugsteun 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Sortering en Sifting Gebruik inligting 2018/12/02 Besluit nou watter inligting jy gaan gebruik. Maak opsommings, onderstreep of highlight . Skryf die antwoorde van jou vrae in jou eie woorde neer. Skryf kerngedagtes neer, maak breinkaarte. Maak van ‘n sigblad of ‘n databasis begrujik om die resultate van jou vrae vas tge lê. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Aanbieding van die inligting Sintetisering Aanbieding van die inligting PROJEK Die manier van jou aanbieding is baie belangrik. Dit help nie jy het ure gespandeer om die inligting in die hande te kry en te verwer maar jy bied dit op ‘n onindrukwekkende wyse aan nie. Afhangende van die situasie kan inligting aangebied word in ‘n dokument, plakkaat, aanbieding, webtuiste, ens. Julle leerders is mos baie lief om te speel met die aanbiedingspakket, en sodoende kan jy jou projek baie interesant aanbied. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.

Evalueer Proses en Produk 2018/12/02 Nadat jy die taak afgehandel het, kyk daarna in die geheel en evalueer dit. Dit is ook ‘n goeie plan om na die matriks te kyk en seker te maak jy het aan alle vereistes voldoen. 2018/12/02 Hiermee verklaar ek, Barbara Anyster, 208174249, dat dit my eie werk is.