Bybel: Wat is die Konneksie?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Die Nuwe Testament Openbare optrede.
Kinders van die Bybel.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
GEVANGENIS IN CESARÉA Les 12 vir 22 September 2018.
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybelvasvra!.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Beeld van God.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Boeke van die Bybel in Groep
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Emoji Speletjie.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
Bybel Would you rather.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bybel Would you rather.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Ou Testament Naam Speletjie.
Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom.
Bybel Would you rather.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
Wie was Jesus se ma gewees?
Dooie woorde wat Lewend maak!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Les 2 vir 13 April 2019 DIE KEUSES WAT ONS MAAK.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel: Wat is die Konneksie? Speletjies Bybel: Wat is die Konneksie?

INSTRUKSIE: Wat is die konneksie is 'n lekker dink-speletjie waar twee name uit die bybel gegee word en jy moet raai wat die konneksie tussen hulle is.

Nehemia en esra Nehemia was Goewerneur, en Esra Priester tydens die herbou van Jerusalem se muur.

Abraham was Lot se Oom gewees. Abraham en Lot Abraham was Lot se Oom gewees.

Saul was Dawid se Skoonpa gewees. Saul en dawid Saul was Dawid se Skoonpa gewees.

Hulle was ‘n tweeling gewees. Jakob en Esau Hulle was ‘n tweeling gewees.

Hulle was susters en ook Jakob se 2 vrouens gewees. Ragel en Lea Hulle was susters en ook Jakob se 2 vrouens gewees.

Hulle was Lasarus se twee susters gewees. Marta en maria Hulle was Lasarus se twee susters gewees.

Judas het Jesus verraai. Jesus en judas Judas het Jesus verraai.

Petrus het Jesus verloën, en ook op die water na Hom toe geloop. Jesus en petrus Petrus het Jesus verloën, en ook op die water na Hom toe geloop.

Pilates het Jesus gevonnis om gekruisig te word. Jesus en pilates Pilates het Jesus gevonnis om gekruisig te word.

Paulus en Stefanus Paulus het die mense se goed opgepas, terwyl hulle Stefanus gestenig het.

Jesus was in sy plek gekruisig Jesus en barrabas Jesus was in sy plek gekruisig

Saul was die 1ste Koning van Israel wat Samuel gesalf het. Samuel en saul Saul was die 1ste Koning van Israel wat Samuel gesalf het.

Elia was die Profeet wat Jesebel se Baäl profete laat doodmaak het. Elia en jesebel Elia was die Profeet wat Jesebel se Baäl profete laat doodmaak het.

Delila het Simson verlei om haar die geheim van sy krag te vertel. Simson en delila Delila het Simson verlei om haar die geheim van sy krag te vertel.

Dawid het Goliat met ‘n klippie doodgegooi. Dawid en goliat Dawid het Goliat met ‘n klippie doodgegooi.

Hulle was Jesus se aardse ouers gewees. Josef en maria Hulle was Jesus se aardse ouers gewees.

Hulle was Moses se broer en suster gewees. Aaron en miriam Hulle was Moses se broer en suster gewees.

Jetro was Moses se Skoonpa gewees. Moses en jetro Jetro was Moses se Skoonpa gewees.

Laban was Rebekka se Pa gewees. Rebekka en laban Laban was Rebekka se Pa gewees.

Ananias en saffira Hulle was die man en vrou wat God laat dood neerslaan het, omdat hulle oor geld gelieg het.

Josua het Moses opgevolg. Moses en josua Josua het Moses opgevolg.

Hulle was broers gewees, en die seuns van Noag. Sem, gam en jafet Hulle was broers gewees, en die seuns van Noag.

Mordegai was Ester se Oom gewees. Ester en mordegai Mordegai was Ester se Oom gewees.

Haman wou Mordegai laat ophang aan ‘n galg wat hy vir hom laat bou het Mordegai en haman Haman wou Mordegai laat ophang aan ‘n galg wat hy vir hom laat bou het

Hulle was saam met Jesus op die berg van Verheerliking gewees Moses en elia Hulle was saam met Jesus op die berg van Verheerliking gewees

Hulle het saam grootgeword as broers. Moses en die farao Hulle het saam grootgeword as broers.

Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers. Petrus en andreas Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.

Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers. Jakobus en johannes Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.

Gehasi was die profeet Elisa se slaaf gewees. Elisa en gehasi Gehasi was die profeet Elisa se slaaf gewees.

Sadrag, mesag en abednego Hulle was Daniël se drie vriende gewees.