Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Woordsoorte In afrikaans
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Woordsoortonderskeiding
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Liefde vir mekaar – Deel 1
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Gedagtenis maaltyd.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram Voornaamwoorde Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram

Wat is a voornaamwoord? 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde hy, jy, ons, sy, hulle, julle, ek, u, hom, haar, my, jou

Persoonlike Voornaamwoorde Staan in plek van ‘n naam of persoon, of persone Ek, jy, u, hy, sy, ons julle, hulle, dit, hom wie, wat Die man ken : my, jou, hom, haar, ons, julle, hulle

Onpersoonlike Voornaamwoorde Dit kom gewoonlik by natuurlike verskynsels voor: Dit reen Dit hael Dit spooik

Besitlike Voornaamwoorde Die besitlike voornaamwoord dui besitting aan: Dit is my; jou; u; haar; sy fiets. Die fiets is myne; joune; hare; u s’n syne.

Betreklike Voornaamwoorde Wie en Wat Vraag : Wanneer word WIE gebruik en wanneer word WAT gebruik? Die persoon vir wie dit gegee is. Die pen wat ek gebruik is duur. http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord

“WAT” is die mees gebruikte betreklike voornaamwoord in afrikaaqns en dit word vir sowel mense as diere en dinge gebruik, byvoorbeeld: Die man wat daar loop. Die hond wat daar loop. Die stoel wat daar staan.

Die vrou wie se kind siek is. Die vrou vir wie die gesken is. WIE verwys na mense en diere maar word in Afrikaans as betreklike voornaamwoord nooit alleen gebruik nie . Dit ais dusa grammarikaal verkeerd om te sê: Die man wie hier was. (Verkeerde gebruik) Wie is egter wel korrek indien voorsetsel soos vir, van, aan,met,op en tot vooraf gebruik word ,of wanneer dit voor die partikel. Die vrou wie se kind siek is. Die vrou vir wie die gesken is.

Sonder ‘n voorsetsel is die vorm dus altyd wat, en die geval van mense en diere, word wie slegs tesame met ‘n voorsetsel of die partikel “se” gebruik. In die gevalle waar wat saam met ‘n voorsetsel of agtersetsel sgebruik sou word, word betreklike voornaamwoorde geskep: Hierdie lys op die volgende bladsy is baie belangrik, dit speel ‘n baie groot rol in Afrikaans Voornaamworde.

wat + aan = waaraan wat + by = waar by wat + deur = waardeur wat + in = waarin wat + met = waarmee wat + na + toe = waarnatoe wat + onder = waaronder wat + oor = waaroor wat + op = waarop wat + sonder = waarsonder wat + uit = waaruit wat +van = waarvan wat + vir = waarvoor

Vraende Voornaamwoorde Staan gewoonlik aan die begin van ‘n sin: Wie het gekom? Wat het hy gedoe? Watter kind het seerkind? Waaroor is jy dankbaar? Waarmee is jy klaar?

Onbepaalde Voornaamwoord Die onbepaalde voornaamwoorde het nie betrekking op een persoon of saak nie: Iemand het dit gevat. Niemand het hulle geld gebring nie. Die mense se dis waar.

Bibliografie http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord