Die geskiedenis van geld

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Die opkoms van die Mali Koninkryk
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Handel oor die Sahara-woestyn heen
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Besigheidstudies Graad 11.
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Algemene feite oor sout
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Panda’s Albert Denysschen.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Rom.1:18-32.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

Die geskiedenis van geld Waarvan gaan ons leer? - Die ekonomie - tradisionele samelewings - ruilhandel - promesses - muntstukke - papiergeld - elektroniese bankwese - die rol van geld. Onderwerp 1

Inleiding - Geld is enigiets wat mense as betaling vir iets sal aanvaar. - As ons van ’n land se ekonomie praat, verwys ons na die geld wat bestee word aan goedere en dienste wat mense produseer en gebruik.

Tradisionele samelewings Moderne samelewings Tradisionele samelewing vs Geïndustrialiseerde Gespesialiseerde vaardighede Verskillende vaardighede om goedere te produseer en dienste te lewer Basiese metodes gebruik om te jag en kos te versamel. Gebrek aan tegnologie en die meeste van hulle aktiwiteite is bestaansaktiwiteite. Landelike en landbou

Ruilhandel Goedere ruil sonder om geld te gebruik. Baie gemeenskappe in Suid-Afrika gebruik vandag steeds die lobola-stelsel. Lobola is ’n prys wat ’n man aan sy verloofde se familie betaal as hy met haar wil trou. Dit is steeds algemeen dat die man hierdie prys in beeste betaal. Ruilhandel Goedere ruil sonder om geld te gebruik. Die artikels - , word kommoditeite genoem. - Stille ruilhandel: kommoditeite ruil sonder om met mekaar te praat of interaksie met mekaar te hê.  Los artikel op ‘n plek  Kom haal en los ander goedere daar sonder om ’n enkele woord te praat.

 Nie vir langt tyd stoor nie.  Hou beste gewasse vir jouself. - Nadele:  Nie altyd alles kry nie.  Nie vir langt tyd stoor nie.  Hou beste gewasse vir jouself.  Nie altyd beste gehalte nie. NB! Die nadele van die ruilstelsel geld ontwikkel

Promesses (Skuldbewyse) - Briefie wat wetlik bindend is en wat kopers gebruik om aan verkopers te belowe dat hulle ‘n spesifiek bedrag geld binne ’n spesifieke tyd sal betaal. - Amper soos ‘n banklening. (privaat) - Dit verklaar dat die persoon wat die nota uitreik geld by ’n privaat organisasie of individu wat nie ’n bank is nie, geleen het. - Kan ook rente op die lening byvoeg.

Muntstukke - ’n Betaalmiddel is ’n medium vir ruiltransaksies. - Dit verteenwoordig kommoditeite se waarde. - Baie vroeër is graan, kauriskulpe, ivoor geruil. - Metaal - lank gehou het en waarde gehad (goud, silwer en koper) as betaalmiddel. - Muntstukke is gestempel om aan te dui dat hulle die korrekte gewig en waarde gehad het. - Hulle het ook die land of gebied van oorsprong aangedui.

Papiergeld - Later is promesses en banknote gebruik. - Banknote is ’n tipe betaalmiddel wat waarde verteenwoordig. - Die geld self is nie iets werd nie, maar dit verteenwoordig die rykdom wat jy het.

Tydlyn van die geskiedenis van geld 9000- 6000VHJ: Vee en gewasse is die vroegste vorm van betaalmiddel 1500VHJ— 1950’s: In China, Arabië en Afrika is skulpe as betaalmiddel gebruik. 640—26VHJ: Muntstukke van goud en silwer. 806—821HJ: Die eerste papiergeld. 1880—1914: Die meeste lande in die wêreld baseer die waarde van hulle geld op die goud-standaard. 1971: Amerika beweeg weg van die goud-standaard, die einde van hierdie stelsel. 20 000 jaar gelede: Mense jag, versamel en ruil. 3000— 2000VJH: Die begin van die bankwese. 1000— 300VHJ: Graaf- en mesgeld wat in China gebruik is. 118VHJ: Die eerste banknote. 1816: Engeland aanvaar die goud-standaard. 1931: Brittanje beweeg weg van die goud-standaard Vandag: talle vorms van betaalmiddels, bv. muntstukke, banknote van papier, plastiek en elektroniese geld. Tydlyn van die geskiedenis van geld

Elektroniese bankwese - Die jongste ontwikkeling in die geskiedenis van geld. OTM Internet selfone debietkaarte kredietkaarte EFO - ’n Veilige manier om geld te hanteer, want mense hoef nie kontant rond te dra nie. - Dit is egter kwesbaar vir bedrog.

Die rol van geld Geld het die volgende rolle:  Dit is ’n ruilmiddel. - gebruik om goedere en dienste te koop.  Dit is ’n verrekeningseenheid. - ’n standaardmaatstaf van hoeveel goedere en dienste werd is.  Dit is ’n waardedraer. - geld behou sy waarde oor tyd. R100

Verbruikersekonomieë - ’n Ekonomie waarin besighede verbruikers aanmoedig om soveel moontlik geld te bestee om hulle goedere te koop. - Plaas baie druk op die omgewing as mense meer gebruik as wat hulle nodig het. - Onvolhoubare .