Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Die geskiedenis van geld
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
Verkleinwoorde.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Welkom! Psalm 89.
Brief Fernel A. Abrahams.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
VAT DIT OF LOS DIT
Gestorwe planeet Eveleen Castelyn.
Wie’s Hy? Adam Small.
Die Pesaglam.
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Die gewigopteller Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Agtergrond Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. Hy weet waarvan hy praat as hy beskryf hoe ‘n loodswaar gewig bokant die gewigopteller se kop opgelig moet word. Dit vat fiksheid, vasberadenheid en krag om ‘n swaar gewig bo jou kop op te tel. Van Heerden besef dit. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond, a die ruie vlegsel van die spier b is – triomfantelik – ‘n dier b wat met een klap blitssnel c die swaartepunt verstel. c Paarrym Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Strofe 1 Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond, Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van onder af, dmv swaartekrag, die gewig stewig vashou asof dit met ‘n “taai klou” daaraan vasklem. Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond, Word beklemtoon: Vertraag die tempo waarmee die vers gelees word en maak die remmende uitwerking van die swaartekrag amper “voelbaar”. Britse gewigsmaat i.p.v. Kilogramme. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Reël 2: “vermenigvuldig elke pond” Swaartekrag van die aarde. Die “taai klou van die grond” maak dit moeilik om die swaar gewig op te tel. Gedig geskryf in 1951: gebruik ponde in plaas van kilogramme. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Strofe 2 die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle inspan, lyk dit amper asof die spiere soos ‘n dik string hare gevleg is. Strofe 2 Metafoor die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier Parentese (inlassin): word hierdeur uitgehef. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Saamgestel deur Marelize Swanepoel triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy kop uitgestoot het en dit ‘n paar oomblikke lank in die lug hou. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Wat het hierdie dier reggekry? Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het hierdie dier reggekry? Die gewigopteller se armspiere is ‘n dier. Die armspiere moes veg en “kap” teen die vyand en die grond se “taai klou” (swaartekrag). Die dier, of te wel spiere, het dit oorwin. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met die gewigopteller se vinnige optel-aksie toe hy die gewig bo sy kop uit gestoot het. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 1: Die man vat die gewig vas en voel hoe swaar dit is. Hy kry homself gereed. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 2: Hy bult sy spiere; slaag daarin om dit van die grond op te tel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 3: Die laaste, blitsvinnige aksie om die gewig van skouerhoogte tot bo sy kop op te lig. Saamgestel deur Marelize Swanepoel