DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Woordsoortonderskeiding
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybelvasvra!.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Direk en Indirekte Rede
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Algemene Sinode Dagwyding
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Ou Testament Naam Speletjie.
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
CLICK TO ADVANCE SLIDES
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
FIRAC MODEL.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS S T O M P I

STAP #1 Doen sinsontleding Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT] (a) Soek die werkwoord (aksiewoord) doen (b) Vra wie of wat doen? Johan = Onderwerp (c) Vra Johan doen wie of wat? sy werk = Voorwerp

STAP #2 Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas: S T O M P I staan vir die volgende: Die eerste werkwoord S – SUBJECT T – TIME O – OBJECT M – MANNER P – PLACE I - INFINITIVE Gebruik Sinsontleding Vra: Wanneer? Gebruik Sinsontleding Vra: Hoe? Vra: Waar? Die tweede gedeelte van die werkwoord

VOORBEELDE: KENNIS IS MAG! (elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker) ANTWOORD: S = Die seuns Eerste werkwoord = het T = elke dag O = sokker M = gedissiplineerd P = op die gras Tweede werkwoord = gespeel.

GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHA VAKHOOF : AFRIKAANS DIE HOËRSKOOL SEEPUNT

Nog voorbeelde (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit) doodstil – manier dit – onderwerp is - werkwoord in die kleedkamer – plek Dit is doodstil in die kleedkamer.

Nog Voorbeelde (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend) (met sy tas) Hardloop – werkwoord Bertus – onderwerp By die klaskamer in – plek Vanoggend – tyd Met sy tas – onderwerp Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die klaskamer in.

Nog Voorbeelde (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir Paul) (om die geld te bring) Mnr Malan – onderwerp gevra – werkwoord het – werkwoord gisteroggend – tyd vir Paul – voorwerp om die geld te bring – Infinitief Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra om die geld te bring.