Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
De R plaagt de dubbelklank -eer, -eur en -oor je hoort bir: je schrijft beer je hoort dur: je schrijft deur je hoort bor: je schrijft boor.
Advertisements

Fonemisch bewustzijn / aanvankelijk lezen Groep 1 t/m 4
Een taalopdracht maken (e-ee/ u-uu/o-oo/a-aa)
m o l w ij n d eu k l i k p ij l b oe r t ie n v o s wat moet ik doen ik stop.
de letter h helikopter mis bus gaas bal helikopter begint met de letter h. Zie je het woord helikopter? helikopter.
Mol en beer.
1 woorden met ui 2 woorden met oe 3 woorden met ou en nu 4.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Meervoude.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
WOORDE MET HOOFLETTERS
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
KLANKE VOKALE.
moenie die smiley vergeet nie
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Verkleinwoorde.
Internasionale Moedertaal dag!
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bekering.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
CLICK TO ADVANCE SLIDES
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Vokale, konsonante en diftonge
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 MEERVOUDE Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Die meervoudreëls Onthou!! Net selfstandige naamwoorde kan in meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? ‘n Woord wat ‘n en die vooraan kan kry. Jy kan ‘n selfstandige naamwoord sien, voel, proe, raak en hoor: tafel, stoel, deur, kar, tas, ens. Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Basiese meervoude reëls Gemengde vokale Tweeling vokale Kort vokale Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Gemengde vokale (ie, oe, ui, eu + rk, rp, nt, nd) Dorp Hart vriend Deur + As jou woord bestaan uit boetie/sussie-vokale (vokale wat nie dieselfde lyk nie), dan kry die woord net ‘n “e” in die meervoud. Dorp  dorpe boek  boeke Vriend  vriende Deur  deure Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Boom  bome Straat  strate Tweelingvokale (aa, ee, uu, oo) Sussie B hardloop weg Boom Straat + As jou woord bestaan uit tweelingsussie-vokale (vokale wat presies dieselfde lyk), dan hardloop die een tweelingsussie weg en die woord kry ‘n “e” in die meervoud. Boom  bome Straat  strate Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Gesin  gesinne Bus  busse Kort vokale (a, e, i, o, u) Gesin Bus Verdubbel konsonant + + As jou woord bestaan uit ‘n alleenkind (kort vokaal wat alleen staan), verdubbel jy die konsonant waarop die woord eindig en die woord kry ‘n “e” in die meervoud. Gesin  gesinne Bus  busse Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 Nog meervoude reëls Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Woorde wat eindig… Eindig ‘ig’ -te Gesigte ligte Eindig ‘og’ -ë > ( ‘g’ val weg) Oorlog > oorloë Eindig ‘ag’ -e > ( ‘g’ val weg) [as in groep 2: pas reël toe] Vraag > vrae Dag > dae Eindig ‘ing’ + s Konings piesangs Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Woorde wat eindig met “f” Kort vokaal + f f verander in w + e (pas groep 3 toe) Gif > giwwe Gemengde/tweeling vokale + f f verander in w + e (pas groep 2 toe) Slaaf > slawe Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Woorde wat “s” kry… Eindig op kort vokaal ‘s Ma’s Eindig op kort vokaal en klem op eerste gedeelte van woord. + s Oumas Alle familie woorde behalwe ma’s en pa’s. + s oupas Oumas Tannies boeties Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Meervoudige lettergrepe + eindig r Letters van die alfabet Woorde wat eindig… Meervoudige lettergrepe + eindig r + s Mo / tors Eindig ‘ie’ + s katjies Eindig ‘-heid’ Verander in hede besighede Eindig ‘uig’ -e > (‘g’ val weg) Vliegtuig > vliegtuie Letters van die alfabet ‘s (behalwe: m, n, x >‘e) A’s M’e Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Woorde wat ‘te’ kry in meervoud Uitsonderings Pad Paaie Blad Blaaie Skip Skepe Hemp Hemde Glas Glase Stad Stede Gat Gate Nag Nagte Lid Lede Bevel Bevele Brug Brûe Buurman Bure Eetding Eetgoed Hof Howe Rug Rûe Speelding Speelgoed Spel Spele tyd Tye Woorde wat ‘te’ kry in meervoud Bees Beeste Fees Feeste Graf Grafte Kas Kaste Lys Lyste Nes Neste Pianis Pianiste Prefek Prefekte Produk Produkte Toeris Toeriste Tydskrif Tydskrifte Violis Violiste voorskrif voorskrifte Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www.swanies.co.za 2018/11/19 Marelize Swanepoel (c) www.swanies.co.za