Hoop in onverwagte plekke

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Voorstelling van nuwe lidmate
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Transcript van de presentatie:

Hoop in onverwagte plekke Jer 29 : 1 - 14

Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2 Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2

1. Ges 237 Vader, Seun, Heilge Gees, Hoe sal ons u heerlikheid Kan verwoord, u lof besing Met ‘n aardse stem? Eer die Vader, eer die Seun Eer die Gees as God en Heer. Eer ons God se Majesteit; Loof Hom tot in ewigheid.

2. Ges 237 Woord uit Woord, Lig uit Lig, Kom as mens op aarde. Bo begrip, bo ons verstand Is u grootheid, Heer. Eer die Vader, eer die Seun, Eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit; Loof Hom tot in ewigheid

GESANG 238 HEMELSE VADER, ONS BRING U EER Vers 1 - 3  

Hemelse Vader, ons bring U eer – U wat u skepping met wysheid regeer. Gesang 238 1 Hemelse Vader, ons bring U eer – U wat u skepping met wysheid regeer. Groot is u almag, liefde en trou. Ons eer u goedheid; op U kan ons bou. op U kan ons bou

U daal uit liefde as Middelaar neer U gee u lewe; U maak ons vry Gesang 238 2 Christus, Verlosser, ons bring U eer – U daal uit liefde as Middelaar neer U gee u lewe; U maak ons vry dankbaar kom ons nou onsself aan U wy. Dankbaar kom ons nou

Heilige Gees, aan U al die eer - U wat gelowiges lei en wil leer. Gesang 238 3 Heilige Gees, aan U al die eer - U wat gelowiges lei en wil leer. Rig ons gedagtes, heers oor ons hart. Gee ons u vrede, en troos in ons smart.

Aan die Vader dank en ere Vers 1 - 3 Ges 240 Aan die Vader dank en ere Vers 1 - 3

1. Ges 240 Aan die Vader dank en ere, Laat ons saam sy lof besing. Hy het al ons skuld vergewe, Laat ons Hom hulde bring. Hy’s genadig en magtig, Die bewerker van ons heil. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

2. Ges 240 Aan die Christus ons aanbidding – Hy’s dit waardig, Lam van God Hy kom leer ons wat is liefde – Dit is sy groot gebod. Hy’s gestuur van die Vader – En so stuur Hy ons ook uit. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

3. Ges 240 Aan die Heil’ge Gees ons danklied; Hy wat ons leer glo en bid, Hy kom lei ons in die waarheid; Wil ons voluit besit. Hy laat eer ons die Vader, Leer ons doen wat Jesus vra. Kom ons loof Hom, kom ons eer Hom Vir onverdiende seën.

GESANG 260 U, HERE IS ONS KONING Vers 1,2,4   U, HERE IS ONS KONING Vers 1,2,4

1 Gesang 260 U, Here, is ons koning Een wat met mag regeer, U onderdane lofsing en buig hul voor U neer. Groot is u Naam en heilig, getrou is U en goed. U, Here, is ons toevlug die God wat ons behoed.

2 Gesang 260 U troon hoog as 'n vesting, verhoor ons as ons vra; "Heer, bied aan ons beskerming, Ontfermer wat ons dra." U, Heer, is sterk en magtig, U wat ons digby hou, by U is ons steeds veilig, op U kan ons vertrou.

4 Gesang 260 Aan U ons jubelsange ons prys U met ontsag. Na U is ons verlange, ons bly u heil verwag. Heer, U maak by ons woning, u lof sal ewig duur. U koms is ons verwagting, dit wil ons juigend vier.

LOOF, HEEL DIE SKEPPING, LOOF DIE HEER GESANG 243   LOOF, HEEL DIE SKEPPING, LOOF DIE HEER Vers 1 - 3

1 Gesang 243 Loof , heel die skepping, loof die Heer, verhef u stem om Hom te eer! Kom en prys Hom! Halleluja! Die aarde op sy vaste baan, die wolke en die silwer maan, kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

2 Gesang 243 Hy is ons God wat alles dra en niemand ooit om bystand vra. Kom en prys Hom! Halleluja! Sy krag in droefheid, krag in leed, sal niemand ooit na waarde meet. Kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

3 Gesang 243 Laat alles voor die Skepper buig en Hom ootmoedig dank betuig. Kom en prys Hom! Halleluja! Loof, loof die Vader, Seun en Gees, drie-enig God, met heil’ge vrees. Kom en loof Hom, kom en prys Hom! Halleluja! Halleluja! Halleluja!

GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIG GESANG 68 GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIG Moet verse bykom Vers 1,3,4

God, enkel lig, voor u gesig is niks op aarde rein nie. Gesang 68 1 God, enkel lig, voor u gesig is niks op aarde rein nie. Ons is bevlek, met skuld bedek – kan nie voor U verskyn nie.

U eie Seun, ons borg en steun, is ook ons weg tot lewe. Gesang 68 3 Heer, waar dan heen? Tot U alleen; U sal ons nooit begewe. U eie Seun, ons borg en steun, is ook ons weg tot lewe.

4 Gesang 68 Ja amen, ja! Op Golgota betaal Hy vir my sonde, en deur sy bloed word ons gemoed gereinig van die sonde.

Wie hier u skeppings werk aanskou Vers 1 + 2 Ges 254 Wie hier u skeppings werk aanskou Vers 1 + 2

1. Ges 254 Wie hier u skeppings werk aanskou - die groot heelal se wonder bou – Moet voor U buig, o Koning. U hou die aarde op sy baan; U laat die maan en sterre staan Soos wagters voor u woning;

En in die son se lig oordag Leer ons met eerbied en ontsag Die grootheid van u werke. Die wonder van die dag en nag Verkondig u grote krag – U almag sonder perke

2. Ges 254 U kind verwonder hom nog meer Ons mag in die geloof, o Heer, Verwag : ‘n hemel woning. In Christus is ons skuld vergeef, Hy wat by U as voorspraak leef – Hy is vir ewig Koning

Die groot en glorieryke dag Word deur die Christendom verwag In stil geloofsvertroue. Dan lei Hy ons in ewigheid Volkome in sy heerlikheid, En word geloof aanskoue.

Hoop in onverwagte plekke Jer 29 : 1 - 14 Hoop in onverwagte plekke

In die Kerk

2. In die vreemde Ballinge met Jojagin in Babel Uit bekende na vreemde Vuisvoos ontwortel Vers 5 + 6 Passop vir sak en as Gaan aan met die lewe ! Lewe so sinvol as moontlik waar julle nou is!

In die gemeenskap

GESANG 249 O HEER MY GOD Vers 1,3,4

en al u werke elke dag aanskou: die son en maan, 1 Gesang 249 O Heer my God, as ek in eerbied wonder en al u werke elke dag aanskou: die son en maan, die aarde, sterre, wolke hoe U dit elke dag so onderhou...

Want deur die hele skepping klink dit saam: Gesang 249 dan moet ek juig, my Redder en my God Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: Hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop Gesang 249 3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningsheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

Hoe groot is U; Hoe groot is U! Want deur die hele skepping Gesang 249 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; Hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: Hoe heerlik, Heer, U grote Naam!

in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut u eiendom, Gesang 249 4 U maak ons deel van al u grootse werke. U laat ons bid, Heer,dat u ryk mag kom. En kom U weer in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut u eiendom,

Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping Gesang 249 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam; Hoe heerlik, Heer, u grote Naam!