Titel : Palimpses deur Johann de Lange

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
My siel, Pa Marie van Rensburg
Afrika, my Afrika Daniel Hugo.
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
Pryslied deur Antjie Krog
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Hoe behandel ons gedigte in die klas??
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Vincent van Gogh As predikantseun het hy ’n brandende begeerte gehad om die kerk te dien en maatskaplike.
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
NA VOOR.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Gedagtes rondom die nagmaal
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Wie’s Hy? Adam Small.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Transcript van de presentatie:

Titel : Palimpses deur Johann de Lange kom uit Antieke Grieks oorgeneem deur Latyn later ander Indo-Europese tale opgeneem Is ‘n perkamentrol wat op geskryf was – skrif afgewas – kan nou weer gebruik word.

Palimpses 1 Bome skryf teen die blou 2 kreukellose lug dinge 3 wat niemand verstaan nie. 4 Houtkappers kom met byle 5 en vel die bome. 6 Meulens saag en maal 7 en pulp en plet die hout. 8 Stil is die bome; 9 Stil, net tot hy kletterend 10 met sy tikmasjien 11 uit selfs die fynste grein 12 die hele gamma van woord 13 en pyn ring op ring 14 deur hierdie oggend laat dein.

Uiterlike Bou Strofe 1 : bestaan uit 8 reëls – oktaaf geen vaste rympatroon drie sinne wat elk eie hoofgedagte bevat – maar vorm hegte eenheid Strofe 2 : bestaan uit 6 reëls – sestet Een lang sin met een hoofgedagte en ondersteunende gedagtes.

Digvorm Bestaan uit 14 versreëls; dus SONNET. Spesifiek die Italiaanse sonnet – het ‘n OKTAAF en SESTET. In terme van rympatroon wyk dit af van die rigiede reëls van die digvorm Wending / ander toepassing kom voor in die SESTET.

Woordverklaring : * kreukellose – sonder enige kreukels (creased) * houtkappers- mense wat bome afkap vir eie gewin of as werk

* vel – om bome af te kap * meulens – plekke waarheen die afgekapte bome geneem word om omskep te word.

plet – die boomstompe word platgedruk en planke word gevorm * plet – die boomstompe word platgedruk en planke word gevorm. * pulp – die platgedrukte bome word dan fyn gemaal.

kletterend – botsende klank (crashing sound) * kletterend – botsende klank (crashing sound) * tikmasjien – instrument wat mense voorheen gebruik het om te “skryf” – die voorganger van die rekenaar.

grein – verwys hier na die gehalte van die papier waarop gewerk word * grein – verwys hier na die gehalte van die papier waarop gewerk word. Die ruwe oppervlak van die papier Die draad van die hout * gamma – derde letter van die Griekse alfabet, maar hier dui dit op al die letters van die alfabet.

* dein – om te skep / om op blad te sit - kan ook dui op die beweging van die papier in die tikmasjien

Analise : Strofe 1 : Reëls 1 - 3 1.Bome skryf teen die blou 2.kreukellose lug dinge 3.wat niemand verstaan nie Bome strek hoog in die lug en lyk soos iemand wat iets skryf. Kreukellose lug dui moontlik daarop dat daar geen wolke is nie. Ons as mens kan nie verstaan wat die bome skryf nie.

Strofe 1 : Reëls 4 - 5 4.Houtkappers kom met byle 5.en vel die bome. Houtkappers kap die bome af.

Strofe 1 : Reëls 6 - 7 6.Meulens saag en maal 7. en pulp en plet die hout Die hout word na die meule vervoer waar dit dan verwerk word.

Strofe 1 : Reël 8 8.Stil is die bome Die bome is afgekap en is basies dood. Eufemisme.

Strofe 1 : Verstegniese Aspekte Personifikasie : “Bome skryf …” Enjambement : r. 1 – 2/ 2 – 3 / 4 – 5 / 6 – 7 Polisindeton : r. 6 – 7 :Wat met die bome gebeur word beklemtoon deur die herhaalde gebruik van “en”. Eufemisme : r. 8 “Stil is die bome” dui eintlik op die feit dat die bome dood is. Voorafplasing of ook Inversie genoem : r. 8 om die “stilte” te beklemtoon.

Strofe 2 : Reël 9 - 10 9.Stil, net tot hy kletterend 10.met sy tikmasjien Alles is dood tot wanneer die digter gedigte skep op sy tikmasjien en die papier gebruik wat van die bome gemaak is.

Strofe 2 : Reël 11 en 12 11.uit selfs die fynste grein Dui op die gehalte van die papier wat uit die hout geskep is . 12.die hele gamma van woord Die hele alfabet daarop kan uittik, want sy gedigte bevat al die letters van die alfabet.

Strofe 2 : Reël 13 - 14 13.en pyn ring op ring 14.deur hierdie oggend laat dein Die hele skeppingsproses is vir die digter ‘n pynlike ervaring. Die “ring” kan dui op die jaarringe wat dui op ouderdom of dalk die geluid van die tikmasjien soos die digter sy gedigte skep. Dit gebeur in die oggend. Die woord dein dui ook op die papier wat op en af in die tikmasjien beweeg.

Strofe 2 : Verstegniese Aspekte Herhaling – “Stil” : om die stilte te beklemtoon. Skakel ook strofes met mekaar. Klanknabootsing – “kletterend” / “ring op ring” : beide het te make met die geluid wat die tikmasjien maak. Sinekdogee – “gamma” : hoewel dit die derde letter van die Griekse alfabet is, verteenwoordig dit hier die hele alfabet. Hiperbool – oordrywing : Die hele gamma van woord

Algemeen : Wit spasie tussen strofe 1 & 2 : dit beklemtoon ook die idee van die stilte wat heers nadat die bome afgekap is. Ander aspekte wat Graad 12 – leerders behoort te verstaan en kan toepas is dinge soos Alliterasie, Assonansie Tema : dinge wat vernietig is, kan weer gebruik word om iets nuuts te skep.