Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Kwart-voor-sewe-lelie 4
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Selfportret Herman Lintvelt.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Kwart-voor-sewe-lelie (9)
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Blind date Moontlike antwoorde:.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Kwart-voor-sewe-lelie (5) Bladsy 91-120

Bladsy 91 Iris kuier nou by hulle in Frankryk Kara nooi Iris na hulle slaapkamer om saam met hulle koffie te drink. Iris vra of hulle gaan trou en Kara sê hulle sal seker. Iris sê dat dit lyk of hulle hekke toemaak teen iets

Bladsy 92 Kara en Claude nooi ‘n paar vriende oor om Iris te ontmoet. Twee BAIE belangrike dinge gebeur hier: 1. In die woonstel (Frankryk) het DIE ENGEL die eerste keer aan Iris verskyn. 2. ‘n Man vra aan Iris of sy ‘n model is en hy sê dat hy foto’s van haar wil neem.

DIE ENGEL Hy is nie ‘n spook of ‘n gees nie!!

Bladsy 93 Iris vlieg 2 dae later New York toe!

Bladsy 93-94 Iris se taxibestuurder is swart. Sy besluit om haar mond te hou en haar aksent weg te steek! Iris sê aan Billy dat ons die land is met die rassiste! Billy rem hewiglik en sê dat geld is geld! Iris glo dat NY die stad is waar moord maklik gepleeg word!

Bladsy 95 Iris wou in die aand aankom in NY om die prag te bewonder (romanse) Iris wou graag in die aand aankom in New York om die prag van die stad te bewonder! (Romanties)

Bladsy 95-96 Iris verwonder haar aan die stad en gesels met Billy in die taxi. Billy neem haar na die hotel en Iris kan nie glo dat Peter nie ‘n meer romantiese hotel gekies het nie!

Bladsy 96 (vervolg)-97 Peter was nie by die hotel nie en daar was geen boodskap nie. Iris is baie teleurgesteld, want dit was nie die romantiese herontmoeting wat sy verwag het nie. Niemand het die deur oopgegooi en haar naam geroep en haar omhels nie!! (Romanse) Peter bel haar en sê dat hy vasgevang is in ‘n sneeustorm en dat sy moet rondloop en die plek verken.

Bladsy 97 (vervolg) - 98 Tipies Iris was sy bang sy word vermoor, maar Peter sê dat sy haar eie beskermengel saam met haar dra en dat sy niks sal oorkom nie!! Die ontvangsklerk is ongeskik met Iris en help haar nie met haar koffie bestelling nie en verwys haar na ‘n koffiekroeg om die hoek. Hier ontmoet Iris vir Joe Pryor die fotograaf.

Bladsy 99 Joe betaal vir die koffie en neem Iris na ‘n winkel om ordentlike stewels te koop Die engel verskyn weer aan Iris. Joe begin om Iris af te neem teen haar wil, maar hy sê net kalm dat dit ‘n mooi prentjie was!

Bladsy 100 Iris koop warm stewels en sokkies en die ENGEL beaam met die woorde: DIS SO!! Om Iris se genoegdoening te beklemtoon. Iris sê hier dat sy haar nie aan hom gesteur het nie omdat hy nie werklik bestaan nie en bloot so opdringerig geword het omdat hy Peter se telefoongesprek afgeluister het!!!

Bladsy 101 Iris jok vir Joe deur te sê dat sy ‘n agent het, maar Joe vang haar vinnig uit. Lees bl 101 r. 15. Joe neem Iris na Central Park.

Bladsy 102 Iris kan nie glo dat sy so maklik goed doen wat ander mense vir haar sê om te doen nie. Sy praat nie teë nie, maar doen dit net!! (Dink aan haar begeerte om te blom!) Lees vanaf r. 20

Bladsy 103-107 Iris ontmoet weer vir Billy in Central Park en raak dus so ontslae van Joe Pryor, nadat sy hom haar hotel se adres gegee het. Iris sê in r. 34 dat sy nie haar lewensfilosofie kan verduidelik aan iemand wie se naam sy nie ken nie. Billy stel homself voor en toe Iris sê haar naam is Iris het Billy spontaan gesê sy sussie se naam is ook Iris. Lees bl. 104 tot 107 r. 5.

Bladsy 108 Iris baklei met die klerk, want sy was in haar drome saam met Peter en sy kan sy gesig nie meer so goed onthou nie.

Bladsy 109-110 Iris bly astrant met die klerk Iris loop weereens rond en verken die gebied om die hotel en kom op die EMPIRE STATE building af. Iris dink weer aan Greta. Lees r.26-37

Bladsy 111-113 Lees r. 1-9 Iris ontmoet ‘n meisie van Tegucigalpa, Honduras. Sy praat Spaans

Bladsy 113 (vervolg)-115 Iris ontvang pos by die hotel van Ma en van Johanna af. Sy huil daaroor. Peter bel weer en sê dat hy die volgende oggend by Iris sal wees. Iris is bekommerd dat hy nie meer sal onthou hoe sy lyk nie. Sy vra ook of Peter nog lief is vir haar en hy sê hy hoop so!! Iris vertel vir Peter van Joe Pryor en die foto’s wat hy van haar geneem het. Joe bel ook vir Iris en sê dat hy die foto’s ook die volgende dag vir haar gaan kom wys.

Bladsy 116-119 Tipografiese wit – tydsprong terug in die verlede. FUNKSIE? Vertraag die tempo van die verhaal. Iris vertel van hoe pa Johanna se blyplek by hulle vergroot het. Joe kom wys aan Iris die foto’s wat hy van haar geneem het. Peter daag ook op by die hotel en hou nie daarvan om vir Joe ook daar te kry nie. Hy is baie moeg.

Bladsy 120 Iris stel die twee mans aan mekaar voor. Peter is nie baie gelukkig met Joe wat ook in die kamer is en uitgestrek oor die bed lê nie. Iris se foto’s lê uitgesprei oor die bed en Joe erken dat hy Iris ontdek het. Joe sê dat Iris by ‘n agentskap moet aansluit en dat sy baie gewild sal wees, aangesien sy presies die gesig het waarna hulle soek. Iris wil nie saam met Joe gaan nie, want sy het Peter jare laas gesien.