. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
Besluit watter liedere julle wil sing.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Woordsoortonderskeiding
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DIREKTE & INDIREKTE REDE
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
God het nie witbroodjies nie!
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings Shirley Nelson is die hoofdogter. gnl.

Jako Fourie(die hoofseun) speel krieket. Om meer inligting te gee, kan weggelaat word en sin sal nog steeds sin maak Jako Fourie(die hoofseun) speel krieket. HAKKIES ()

? Hoekom het jy dit gedoen? VRAAGTEKEN Word aan einde van vraagsin gebruik VRAAGTEKEN ? Hoekom het jy dit gedoen?

Loop nou! beveel die onderwyser Uitroep-teken Druk emosie uit Sjoe, dis warm! Na `n uitroep Loop nou! beveel die onderwyser Eina! Dis seer! Na `n bevel

Gebruike : Ek wou alleen loop, maar was te bang. , DIE KOMMA Kom nou, Phillip, klim van die swaai af Voor want en maar as want en maar as voegwoorde gebruik word Voor of na eienaam as aangespreek word Tussen 2 werkwoorde wat afsonderlike gesegdes vorm Voor en na bystellings As hy mistrap, sal hy ver val. Themba, die danseres, het die kompetisie gewen.

Word gebruik om aan te dui dat woord op spesifieke plek uitgelaat is ˰ Karet Word gebruik om aan te dui dat woord op spesifieke plek uitgelaat is Die kinders wat Op ˰grond sit, was laat.

: DUBBELPUNT Wanneer hele reeks dinge opnoem Voor woorde wat in indirekte rede aangehaal word Voor aanvulling of verduideliking wat na afgaande sin verwag word DUBBELPUNT : Die volgende lande het deelgeneem : Suid-Afrika, Australië en Amerika Neal vra : Watter tyd kom die skool uit?

Na paragraaf gebruik om aan te dui dat tyd verloop het As in teks gebruik word verwys na aantekening of verwysing onderaan bl. Kan woord waarby asterisk is omskryf *** Asterisk Na paragraaf gebruik om aan te dui dat tyd verloop het

; KOMMAPUNT Gebruik wanneer voegwoorde want en maar weggelaat word Ek sal nie kan kom nie; ek het baie werk. (want is weggelaat) Dui aan dat ruspunt langer is as in geval van komma, maar korter as by punt Gebruik wanneer voegwoorde want en maar weggelaat word Ons is in gr.8;daarom was ons gedoop. Gebruik voor dus, daarom,derhalwe, gevolglik,nogtans, tog,nietemin, inteendeel ; KOMMAPUNT

- Aandagstreep Gebruike Om aan te toon dat sin afgebreek is Voor en na omskrywings Voor woorde wat herhaal word om te beklemtoon Voor `n verduideliking wat na volsin volg Voor en na ekstra inligting wat in middel van sin ingelas is Ek wou jou nog vertel van my – maar wag, ek sal dit liewer later doen Dat ek so iets gesê het – dit wou hy nie glo nie Daar was wanorde -totale wanorde in die saal Hy het toe uiteindelik hier opgedaag –maar nie alleen nie Ek sal – soos jy teen dié tyd weet – my nie laat beïnvloed - Aandagstreep