ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Besluit watter liedere julle wil sing.
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
Jeug Strategie Augustus 2016.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“gevangene van die wet”
Vaardighede in Lewenswetenskappe
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Hermeneutiese gesprek
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS EDM152

Ek weet nou hoekom ek op spesifieke maniere kan en moet onderrig m. a Ek weet nou hoekom ek op spesifieke maniere kan en moet onderrig m.a.w. jy het ‘n volledige situasie analise gedoen oor wie jy gaan onderrig. Die vraag is nou hoe gaan ek onderrig ?

WATTER METODE?

WATTER METODE?

HOE WEET EK WATTER STRATEGIE? As jy na die UITKOMSTE kyk wat bereik moet word, moet jy jouself die volgende vrae afvra: (sien EDS)   Wat wil ek hê moet my leerders teen die einde van die onderrigperiode kan doen? Watter kennis en insigte moet die leerders aan die einde demonstreer? Watter vaardighede moet die leerders kan demonstreer ? Hoekom moet die leerders die bepaalde aspekte leer? Watter waardes, vaardighede en kennis is nodig vir die vak, en hoekom? CLARITY OF FOCUS GEHEELBEELD WAARHEEN OPPAD EXPANDED OPPORTUNITIES VERANDER ONDERRIGMETODES OM SUKSESVOLLE LEER TE VERSEKER HIGH EXPECTATIONS UITDAGINGS -STANDAARD VAN VERWAGTE UITKOMS SAL VERHOOG DESIGN DOWN KRITIEKE UITKOMS –TOT LES UITKOMS

INHOUD Watter basiese kennis moet die leerders hê om die uitkomstes te kan bereik? Wat is die bron van die kennis? Watter denkwyses is nodig vir die vak wat ek onderrig? Watter verkeerde interpretasies en opvattings is daar in die vak wat ek onderrig?

PROSES Hoe interpreteer en verstaan leerders die vakinhoud wat ek onderrig? Hoe ontwikkel leerders die vaardighede wat ek wil onderrig? Hoe ontwikkel leerders die waardes en houdings wat belangrik is? Watter strategieë is geskik vir ‘n bepaalde onderrigsituasie? Hoe moet ek my klaskamer reorganiseer om effektiewe leer te verseker? Het leerders die nodige kennis van die strategieë wat ek wil gebruik?

DIE FOKUS IS : op LEER eerder as onderrig; om leer te fasiliteer moet leerders aangemoedig word om te DINK; om bogenoemde te doen moet leerders besig gehou word met die nodige AKTIWITEITE; leerders moet die inhoud KOPPEL met dinge buite die klaskamer; struktureer ‘n POSITIEWE LEEROMGEWING; leer leerders HOE OM TE LEER: wat leerders leer is belangrik, maar HOE hulle dit leer is van kardinale belang.

DIDAKTIESE GRONDVORME Voordrag (lesingsmetode,toespraak, referaat):EENRIGTING KOMMUNIKASIE Gesprek (Klasbespreking, gonsgroepe, groepwerk,) TWEERIGTINGKOMMUNIKASIE Selfdoen (take, projekmetode,veldwerk,) SELFAKTIWITEIT DEUR DIE LEERDER ONDERWYSER FASILITEER Evalueringsgerigte (rollespel,gevallestudie,dramatisering)

KLASSIFIKASIE VAN METODES ONDERWYSERGESENTREEDE ONDERWYSER PRAAT, VERDUIDELIK,WYS, VRAAGSTELLING AKTIEWE METODES FASILITEER STUDENTE PRAKTYKE, GROEPWERK, SPELETJIES, BESPREKINGS, ROLLE SPEL, DRAMA, SIMULASIES, SEMINARE, HEELKLAS INTERAKTIEWE ONDERRIG LEERDERGESENTREERDE METODES LEES OM TE LEER, PRIVAAT STUDIE, HUISWERK, WERKSOPDRAGTE, PROJEKTE, OPSTELLE, BEGELEIDE ONTDEKKING,

ONDERWYSMETODE BEPLANDE HANDELING (SISTEMATIESE WERKSWYSE) VAN ‘N OPVOEDER MET DIE DOEL OM ‘N BEPAALDE KENNIS VAARDIGHEID EN GESINDHEID OOR TE DRA OM ‘N GEWENSTE UITKOMS TE BEREIK. BYVOORBEELD: Lesuitkoms: Leerders sal aan die einde van die les in staat wees om: In groepe(handeling) saam te werk om navorsing (bepaalde vaardigheid te beoefen)te doen rakende die induktiewe en deduktiewe metode (kennis)

OM DIT TE KAN BEREIK MOET EK: GROEPWERK, PROBLEEMOPLOSSING DEMONSTRASIEMETODE ‘N VERSKEIDENHEID VAN METODES GEBRUIK BEPLAN OM LEERDERS TE RIG DIE ONDERWYSER GEMOTIVEERD WEES VERSKEIDENHEID VAN FAKTORE IN AGNEEM TYD,RUIMTE, MEDIA SELFKENNIS, BESLUITNEMING, REFLEKSIE,TOEPASSING, NAVORSING VLAKKE VAN ONTWIKKELING, SOSIO- EN KULTURELE EKONOMIESE

HOEKOM? VIR DIE DAARSTELLING VAN OPTIMAAL GUNSTIG OMSTANDIGHEDE VIR DIE INEEM VAN AKTUELE LEERSTOF

TEGNIEK ONDERWYSTEGNIEK IS ‘N ONDERAFDELING VAN ‘N METODE M.A.W VERBESONDERING VAN ‘N METODE BV. VRAAGTEGNIEK, MOTIVERINGSTEGNIEK DOEL OM ‘N SPESIFIEKE REAKSIE TE ONTLOK (Hoekom sê jy so? Dis goed so!) EENKEER GEBRUIK VAN ‘N TEGNIEK IS NIE ‘N METODE NIE HERHAALDELIKE GEBRUIK EN DIE VORMING VAN ‘N REEKS BEGRIPPE VORM ‘N METODE

STRATEGIE AKTIWTEITE MET DIE DOEL OM EEN OF MEER UITKOMS TE BEREIK IS ‘N BREË PLAN VAN AKSIE VIR ONDERRIG- AKTIWTEITE MET DIE DOEL OM EEN OF MEER UITKOMS TE BEREIK STRATEGIE STRATEGIE GEE IN BREË TREKKE DIE BENADERING WAT DIE ONDERWYSER SAL GEBRUIK OM TE ONDERRIG EN AKTIWTEITE TE FASILITEER IN ‘N STRATEGIE KAN DAAR VERSKILLENDE METODES; MEDIA;AKTIWTEITE EN LEERINHOUD WEES.

Voorbeeld HOEVEEL POTE HET DIE VOORBEELD?(VRAAGTEGNIEK) PRAGTIG!(MOTIVEER-TEGNIEK) GAAN SOEK NOG VOORBEELDE MET 6 POTE(ONDERSOEKENDE BENADERING) Voorbeeld ILLUSTREER (DEMONSTRASIEMETODE) LEERDERS SOEK NOG VOORBEELDE MET SES POTE

OPSOMMEND: TEGNIEKE: Vraag Motivering METODES Demonstrasie Ondersoekende benadering Groepwerk

ONDERWYSTRATEGIE Voordrag (lesingsmetode)EENRIGTING KOMMUNIKASIE Gesprek (groepwerk,) TWEERIGTINGKOMMUNIKASIE Selfdoen (veldwerk,) SELFAKTIWITEIT DEUR DIE LEERDER ONDERWYSER FASILITEER Evalueringsgerigte ( noteer bevindings) KENMERKE VAN HELE SPEKTRUM VAN AL DIE BASIESE DIDAKTIESE (wat is dit)GRONDBEGINSELS OM DIE LEERSTOF OOR TE DRA

DEDUKTIEF EN INDUKTIEF BESONDERE INDUKTIEF ALGEMENE BESONDERE DEDUKTIEF ALGEMENE

DEDUKTIEF INDUKTIEF SIEN ‘N PROBLEEM EN WIL DIT OPLOS KENNIS WORD OORGEDRA SOEK SELF DIE VERSKILLE EN OOREENKOMSTE FEITE WORD GEGEE SOEK OOREENKOMSTE EN VERSKILLE AKTIEWE DENKE PASSIEWE DENKE MAAK SIN/BEGRIP WAT AFHANG VAN DIE MATE VAN VERWANTSKAPPE WAT GEVIND IS MEMORISEER MAAK GEVOLGTREKKING REEKS VRAE GEVRA OM TE VERALGEMEEN ONDERWYSER FASILITEER LEER ONDERWYSER FASILITEER LEER